2015 Wiskunde werksvel
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Jan 01, 2015 @ 20:53:10
Ons het onlang immigreer na Kanada toe en ek is so dankbaar vir hierdie webtuise. Ek probeer byhou met my kinders se Afrikaans hier ( grd 6 en 1). Dankie vir als wat julle vir ons beskikbaar stel. Ons waardeer dit opreg!
LikeLike
Jan 01, 2015 @ 23:25:11
Dis ‘n plesier, Deirdre 😉 Loer gerus weer in en sterkte met al die nuwighede. Geniet die sneeu 😉
LikeLike
Jan 02, 2015 @ 10:38:14
EK HOOP JY HET BAIE VREDE LIEFDE IN 2015 BAIE DANKIE VIR AL DIE WERKVELE WAT JY ALTYD VIR ONS GEE
LikeLike
Jan 02, 2015 @ 17:05:19
Baie dankie, Marna 😉
LikeLike
Jan 04, 2015 @ 08:07:09
Goeie dag,
Kan u asseblief vir my se hoe a portefeuljeleer lyk.
Die kind moet 7 van die leers he vir skool en ek weet nie hoe dit ltk nie
Vriendelike groete ook vir 2015
Fransie
LikeLike
Jan 04, 2015 @ 18:57:00
Hallo, Braam 😉 Gewoonlik is ‘n portefeuljelêer ‘n dik ringlêer (vermoedelik lever arch) waarin toetse en modules geliaseer word.
LikeLike