28 Mei is Wêreld Speeldag. Pak vandag (Vrydag/Maandag) ekstra apparaat vir water-, fantasie- en sandspel uit. Maak speelgoed vir sandspel (verf en versier wasgoedpennetjies, bottelproppies of selfs spoelklippies), deel IF/SF kinders (en onderwysers) by Grondslagfase klasse as maats in en staan ‘n periode (of lang pouse) aan gerigte spel en vaardighede (balgooi, balansering, touspring, ens.) af. Die kinders mag dit dalk geniet om ‘n mentor te hê of te wees.
Speeldag
Mei 26, 2016
Mei 30, 2016 @ 07:15:11
Aangaande die bge. As daar iemand is wat in Randburg/Northcliff kan assisteer vir gr8-leveling.
Kontak my On 26 May 2016 22:35, “My klaskamer – idees en gedagtes uit n juffrou se pen” wrote:
Juffer posted: “28 Mei is Wêreld Speeldag. Pak vandag ekstra apparaat vir water-, fantasie- en sandspel uit. Maak speelgoed vir sandspel (verf en versier wasgoedpennetjies, bottelproppies of selfs spoelklippies), deel IF/SF kinders (en onderwysers) by Grondslagfase kla”
LikeLike