Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat. Dit is nie ‘n font nie.
Indien jy rekenaarskrif benodig, loer gerus hier: font
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
12 Desember 2017
flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad R, hulpmiddels, klaskamer, skrif alfabet, letters, robotkaart, robotskrif, spikkelskrif 4 Kommentaar
Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat. Dit is nie ‘n font nie.
Des 14, 2017 @ 08:20:24
Goeie dag!!
Baie dankie vir die wonderlike hulpmiddels. Kan iemand my dalk help met maklike Graad 2 leessrukke in Afrikaans? Ek hou by ‘n SID skool, skool en hardloop uit oulike leeslesse uit vir die leerders.
Baie dankie Maritha
On Wed, Dec 13, 2017 at 1:35 AM, © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: “Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. > Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat 😉 ” >
LikeLike
Des 14, 2017 @ 14:18:31
Hallo, Maritha 😉
Ek sal ‘n bietjie navrae rig. As ek reg onthou (boekies nie by my nie), het M.R. Publishers “Leer en Verstaan” A5-boekies op verskillende vlakke (Afrikaans/Engels/Zulu) beskikbaar. Dit is gewoonlik by winkels soos PNA beskikbaar.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Des 14, 2017 @ 12:54:37
Kolletjie skrif- Grondslagfase
LikeLike
Des 14, 2017 @ 14:01:45
Hallo, Charissa 😉 Jy kan die rekenaarskrif hier aflaai.
LikeLike