Kinderbeskermingsweek duur van 27 Mei tot 3 Junie 2018.

Weet die outjies wat om te doen om veilig te wees?  Ken hulle hul persoonlike inligting en noodnommers?  Herinner hulle gerus tydens dié week.

Kinderbeskermingsweek 2018
regte
Advertisements