Sonneblomdag word jaarliks ten bate van Leukemiebestryding gevier en het Bandanadag vervang. Vanjaar vier ons dit op die 21ste September. Toevallig word Waaierdag vir Vrede op dieselfde dag gevier. Vou gerus waaiers uit kleurvolle papier, eie sketse of maak selfs waaierblomme.
Sep 17, 2018 @ 09:00:40
Goeie more!
Waar kan ek ân lys van al hierdie âLekker-daeâ kry vir 2019?
Ek sou dit graag in my jaarbeplanning wou inwerk.
Ek hoor graag van jou!
Osieteddies-groete
Linda Kruger
LikeLike
Sep 17, 2018 @ 13:28:14
Hallo, Linda 😉
Daar is ‘n kalender genaamd die “Health Calendar”. Ek soek jaarliks dae op en voeg dit by my kalender in. Loer gerus ook hier na 2019-Kalenders. Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike