Die departementele werkboeke is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6, is hier heel onder gelys.
Graad R Meer Tale / More Languages
Graad 1 Afrikaans Huistaal Boek 1
Grade 1 English Home Language Book 1
Grade 1 English First Additional Language Book 1
Graad 1 Lewensvaardighede Boek 1
Grade 1 Izakhono zoBomi ngesiXHOSA Book 1
Graad 1 Meer Tale / More Languages
Graad 2 Afrikaans Huistaal Boek 1
Grade 2 English Home Language Book 1
Grade 2 English First Additional Language Book 1
Grade 2 ISIXHOSA ULWIMI LWASEKHAYA Book 1
Graad 2 Lewensvaardighede Boek 1
Grade 2 Izakhono zoBomi ngesiXHOSA Book 1
Grade 2 MATHEMATICS IN XHOSA Book 1
Graad 2 Meer Tale / More Languages
Graad 3 Afrikaans Huistaal Boek 1
Grade 3 English Home Language Book 1
Grade 3 English First Additional Language Book 1
Grade 3 ISIXHOSA HOME LANGUAGE Book 1
Graad 3 Lewensvaardighede Boek 1
Grade 3 Izakhono zoBomi ngesiXHOSA Book 1
Grade 3 MATHEMATICS IN XHOSA Book 1
Graad 3 Meer Tale / More Languages
Graad 4 Afrikaans, English HL, English FAL, Mathematics
Graad 5 Afrikaans, English HL, English FAL, Mathematics
Graad 6 Afrikaans, English HL, English FAL, Mathematics
Ou Graad R – 3 Onderwysersgidse
EAT Graad 1 – 6 Werkboeke 1 en 2 (Zip file – Groot dokument, 314MB)
Antwoorde vir die 2014 Wiskunde Werkboeke
Onderwysgidse vir Graad 2, 3 en 7 – asook alternatiewe werkboeke vir 2016
Graad R – 4 Interaktiewe Werkboeke (Graad R het Afrikaanse boeke by, Graad 1 – 4 Engels en Wiskunde) – Meer boeke (tale) is aan die regterkant gelys. 2014



































Jan 14, 2023 @ 07:13:49
Het julle nie ou graad 6 Afrikaans additional taal boeke nie. Ek sal graag dit wil bruik vir my Engelse leerders. Baie dankie
LikeLike
Jan 14, 2023 @ 18:06:01
Hallo, Maaike 🙂
Ek het dit gekry en heel onder by gevoeg: Zip File: https://juffer.files.wordpress.com/2023/01/dbe-werkboeke-graad-1-6.zip.
Loer gerus.
LikeLike
Jan 16, 2023 @ 11:21:21
Duisende dankies ek waardeer dit baie. Laat dit goed gaan. Maaike
LikeLike
Jan 16, 2023 @ 15:56:55
Dis ‘n groot plesier 🙂
‘n Mooi skooljaar vir jou.
LikeLike
Jan 18, 2023 @ 08:51:39
Goeie More
Het u dalk vir Graad 00 werkboeke ? Kan u my laat weet asb .
Groete Sonja
LikeLike
Jan 18, 2023 @ 13:57:33
Hallo, Sonja 🙂
Die werkboeke in hierdie skrywe is die departementele werkboeke vir Graad R en ouer. Loer gerus na hierdie gratis drukbare bladsye en ook na die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant van MyKlaskamer.com. Tik gerus ook soekterme soos ”liggaamsdele, liedjies, rympies, stories, gesonde mond, handspier, ogies, knip, groot en klein, inkleur…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant van My Klaskamer in vir meer as 14 jaar se gratis idees en drukbare velle.
🖨️ https://juffer.files.wordpress.com/…/robotkaarte-pdf1.pdf
🖨️ https://juffer.files.wordpress.com/…/01/pathway-wippad.pdf
🖨️ https://juffer.files.wordpress.com/2009/03/padtekens.pdf 🚦🚸
🖨️ https://juffer.files.wordpress.com/2021/05/bye-doolhof.pdf 🐝
🖨️ https://juffer.files.wordpress.com/2018/08/alfabetprettake.pdf
– https://myklaskamer.com/2013/01/03/liggaamsdele/
– https://myklaskamer.com/2008/10/26/abc-uitspraak-van-klanke/
– https://myklaskamer.com/2008/10/24/abcs-skryf/
– https://www.teacharesources.com/product/a4-klanke-matjies/
– https://www.teacharesources.com/product/my-5-minute-dinkboekie-my-5-minute-focus-book/
– https://myklaskamer.com/2009/02/25/vorms/
– https://myklaskamer.com/2009/03/29/syfers/
– https://www.teacharesources.com/product/tafelblad-table-top-2/
– https://myklaskamer.com/tag/handspier/
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike
Jan 24, 2023 @ 11:20:08
Goeie dag, ek wil net uitvind waar kan ek die Departementele Werkboeke order ek wil nie die online een download. Baie dankie
Natasha
LikeLike
Jan 24, 2023 @ 15:56:11
Hallo, Natasha 🙂
Skole ontvang die boeke gratis en dit mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte is, kan ‘n mens dit aflaai. Hoor gerus by die plaaslike laerskool.
LikeLike
Jun 15, 2023 @ 15:44:33
Goeie dag
Ek is dringend opsoek na ñ graad 2 pakket met Al die die boeke wat nodig is om graad 2 suksesvol te voltooi asb ek sukkel vreeslik om boeke te kry my meisiekind het met homeschooling begin en ek kort dringend boeke vir haar
LikeLike
Jun 15, 2023 @ 18:30:24
Middag, Lelanie 🙂
Ek het velerlei werksvelle en idees hier op My Klaskamer beskikbaar. Loer gerus na die verkorte inhoudsopgawe hier aan die regterkant en ook na die departementele onderrigplanne hier: https://myklaskamer.com/2023/01/12/atps-onderrigplanne-2023/. Boeke word gewoonlik in Januarie en Julie gepubliseer.
Direkte skakels na gratis werksvelle is hier gelys: https://www.facebook.com/JufferJuffrou/posts/pfbid0AFie97Z1vGXSNDi3oqqNkABU4THLbrN2VgHnZiY1p8MPCXEzGzYCh78WCXzDR6cCl. Loer ook hier: https://www.teacharesources.com/seller/my-klaskamer-juffer-se-winkel/
Webblaaie soos CNX.org het gratis leermateriaal beskikbaar. Tik byvoorbeeld “cnx.org + Graad 2” by ‘n soekenjin soos Google in.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike