Tuis

Search Results for: pantoffel

Pantoffeldag

Lewer kommentaar


Pantoffeldag kruip nader.  Dis ‘n dag ter bewusmaking van kinderdrome en meer spesifiek die Reach for a Dream-projek.  Het jou skool lus om pantoffels te dra vir ‘n dag?  Wat van ‘n kleurskema? *Versier ou pantoffels met viltlap of ontwerp en skep nuwes uit sweetpak- en handdoekmateriaal.  Skenk die nuwe pantoffels aan ‘n tehuis, skooltjie […]

Pantoffeldag

Lewer kommentaar


Pantoffeldag word vanjaar op die 5de Augustus gevier.  As deel van die veldtog, fokus Reach for a Dream daarop om feëverhale en betowering aan siek kinders te bring.  Skryf en illustreer as ‘n klas jul eie feëverhale om by die plaaslike hospitaal af te lewer op die 5de Augustus.  Vergroot dit sommer tot ‘n A3- […]

Pantoffeldag

4 Kommentaar


Maak eenvoudige pantoffels uit viltlap.  Dit behoort ‘n oulike aktiwiteit vir die jongspan te wees.  Trek ‘n skoen op papier af en gee dit ‘n effense wyer randjie wanneer jy die patroon op die vilt aftrek.  Gee die “skoen” “moue” – wat later die borand sal word.  Indien julle ‘n ou slingermodel naaimasjien het, kan dit […]

Pantoffeldag

2 Kommentaar


Vrydag, 1 Augustus, is Pantoffeldag ten bate van die Reach for a Dream-projek.  Koop ‘n plakker en dra jou pantoffels skool toe. 😉

pantoffeldag

1 Kommentaar


  Pantoffeldag is ten bate van die REACH FOR A DREAM-projek.  Stof jou pantoffels af en dra dit skool toe.

Mei dae

Lewer kommentaar


Museumdag word op die 18de Mei gevier. Sommige museums bied gratis toegang op die 18de – wat beslis die moeite werd is. Doen gerus navrae by die plaaslike museums. Wêreld Bye Dag word op die 20ste gevier. Het julle ‘n blomtuin by die skool? Kan ‘n mens een skep om bye te lok (van die […]