Wêreldwyd word spesiale waarderingsdae en -weke vir onderwysers gehou. Hiermee sommer so ‘n paar skakels na oulike kaartjies en geskenk idees…
- ‘n Oulike “note”-boekie
- Kleurvolle kolletjie en appel kaartjies (oorwegend swart)
- Kleurvolle kolletjie en appel kaartjies (oorwegend rooi)
- Helder en ronde kaartjies
- Pittige koeldrank idee
- Bessie geskenkpakkie
- Dankie flesse
- Klein kleurvolle dankie briefies
- Geskenkpakkies
- Wyse uilpakkies
Biddag vir Onderwys en Opvoeding: Gewoonlik die tweede Sondag in Februarie.
Feb 09, 2013 @ 18:50:12
Beste Juffrou
Wanneer is dit Onderwysers se waarderingsweek?
Groete
Maryke Symington
LikeLike
Feb 09, 2013 @ 19:11:19
Hallo, Maryke 😉 Môre begin Kanada se waarderingsweek en Amerika s’n is 6 – 10 Mei. Môre is ook ‘n Biddag vir Onderwys en Opvoeding en die 5de Oktober is gewoonlik ‘n Wêrelddag vir Onderwysers. 10 Februarie 2013 is Biddag vir Onderwys en Opvoeding 😉
LikeLike
Feb 28, 2013 @ 08:29:24
Reblogged this on vandenbergpetro and commented:
Hi Daar Juf
My dogter is in graad 3 ek is op soek na enige wiskunde werkvelle wat hul tans doen volgens caps. op die oomblik sukkel sy met getallelyn sommer wat hul die som op die getallelyn moet doen. kan jy help met werk velle asseblief en enige iets anders.
Dan soek ek ook enige iets vir Engels tenses en so
LikeLike
Feb 28, 2013 @ 16:01:50
Middag, Petro 😉 Ek het ongelukkig nie tans getallyn werksvelle nie, maar gaan vir jou ‘n paar skakels na moontlike hulp gee. Begin by die meer eenvoudige takies en beweeg dan aan na die moeiliker somme en groter getalgebiede.
Verskeie om eie getalle in te voeg.
Eenvoudige voorbeelde
Tel in veelvoude met behulp van ‘n padda. (Kies eie veelvoude)
Somme
Vir die tenses kan jy na hierdie skakels kyk:
tenses 1
tenses 2
tenses 3
Loer ook na die departementele werkboeke vir idees. 😉
LikeLike
Mar 11, 2013 @ 12:21:42
Baie dankie vir jou hulp
LikeLike
Mar 11, 2013 @ 18:01:18
Dis ‘n plesier, Petro 😉
LikeLike