‘n Uur vir die aarde. Hoe kan ‘n mens die aarde op pas en wat moet ‘n mens bewaar?
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
waardering boeke: soggens en saans
Februarie 11, 2013
‘n Uur vir die aarde. Hoe kan ‘n mens die aarde op pas en wat moet ‘n mens bewaar?
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor Kinderstories op die inte… | |
Marie-Louise oor Kinderstories op die inte… | |
Juffer oor Eenvoudige inkleurprente en… | |
Elli oor Eenvoudige inkleurprente en… | |
Juffer oor Biddag vir Onderwys en Op… | |
haco@iafrica.com oor Biddag vir Onderwys en Op… | |
Juffer oor Vakansie! | |
W Pietersen oor Vakansie! | |
Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
Juffer oor 2023 Werkboeke |
Feb 13, 2013 @ 08:28:17
Goeiedag juffrou,
My kind is in graad 4 & hy sukkel baie met Engels. Hy skryf alles soos wat hy dit hoor & spel (klank) elke woord in Afrikaans.
Kan jy asb vir ons help?
Yolanda Kotze
Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!
LikeLike
Feb 13, 2013 @ 17:10:23
Middag, Yolanda 😉
Leer vir die outjie die “sound names” aan sodat hy woorde daarvolgens klank. Só sal hy cat as c-a-t kan klanke en die klanke vinniger tot ‘n woord kan saam voeg. As outjies alfabetname gebruik, maak dit nie sin nie (CAT = ceeaytee) 😉
Webtuistes soos funfonix en mes-english fokus hierop en het lekker eenvoudige takies.
Neem die phonic families een vir een en kyk na die meegaande flitskaarte onder die ENGELSE hofie. Ek het so ‘n stukkie oor flitskaarte geskryf – wat beslis ook in Engels sal werk.
Letterland is ‘n oulike program – met assosiasies en liedjies om klanke en basiese spelwyses aan te leer. Die outjie is dalk al verby die ouderdom om na die basiese klanke te loer, maar as ‘n mens die gidse by iemand (biblioteek?) kan leen sal dit gaaf wees. Loer gerus ook na Burt Books en Progressive Phonics se gratis werk.
Probeer dit en laat weet gerus of ek verder moet help 😉
LikeLike