Pantoffeldag kruip nader. Dis ‘n dag ter bewusmaking van kinderdrome en meer spesifiek die Reach for a Dream-projek. Het jou skool lus om pantoffels te dra vir ‘n dag? Wat van ‘n kleurskema?
*Versier ou pantoffels met viltlap of ontwerp en skep nuwes uit sweetpak- en handdoekmateriaal. Skenk die nuwe pantoffels aan ‘n tehuis, skooltjie of behoeftiges. Wie sal in jul omgewing kan baatvind?
Laat 'n boodskap