April is die maand ter bewusmaking van die Outisme Spektrum en die 2de is spesifiek ‘n dag daarvoor. In baie gevalle is oogkontak, kommunikasie en sosiale interaksie ietwat anders. Die outjies mag dalk verby jou kyk, weg kyk, laat begin praat, worstel om gesprekke te volhou, baie gevorderde woordeskat gebruik, langs kinders (eerder as met) speel of mag heel waarskynlik eerder alleen en eenkant loop of sit. Daar is ongelooflik baie moontlike kenmerke en elke kind wat gediagnoseer word, is uniek.
Loer gerus deur vorige inskrywings om meer inligting te bekom.
Laat 'n boodskap