23 Maart 2014
Juffer
afrikaans
asd, aspergers, blou, outisme
This slideshow requires JavaScript.
April is Outisme Spektrum Bewustheidsmaand en die 2de is ‘n spesiale bewustheidsdag.
Loer na die skakels vir Aspergersindroom of Outisme aan die regterkant, asook na die skole op die Verwysingsblad.
12 Junie 2011
Juffer
afrikaans
blou, colour, geel, groen, grys, kleur, kleurwiel, kuns, oranje, pers, pienk, primêr, rooi, sekondêr, swart, wit


Hiermee ‘n paar feite oor kleure-en-die-kleurwiel; asook kleur-en-beskrywende-sinne (die hersiening en toepassing van kleurwoorde in beskrywende sinne). Dit word dikwels benodig vir kunslesse, maar is sommer handig vir algemene kennis. Hersien die name van kleure in Engels en doen ‘n paar eksperimente met voedselkleursel.
kleurwoorde (skryf in kleur)
colour trace
kleur flitswoorde
colour wheel

Woorde