Skoolgereed
Oktober 11, 2010
Juffer
afrikaans
arbeidsterapeut, Graad 1, Graad R, groot skool, kleuterskool, kurrikulum, laerskool, skool, skoolgereed
Het jy jou Graad R-kind al by ‘n laerskool in geskryf? Is jou kind skoolgereed en het hy of sy genoegsaam ontwikkel om Graad 1 met selfvertroue aan te durf? Kyk gerus na die volgende skakels vir ‘n paar idees om op te volg:
-
- Breinlyn se gids / Breinlyn – Brainline
- Verskeie skrywes wat Graad R en skoolgereedheids-idees insluit.
- School readiness assesment 2017
- Reg-vir-Skool_Uitgawe-2014
- Skoolgereedheidsvraelys
- Vraelys – B Peake
- M de Jager
Vra gerus indien jy spesifieke kwelpunte het en indien jy oor jou eie kind of ‘n kind in jou klas wonder. Dalk kan ons saam aan idees en oplossings dink.
Tik gerus ook soekterme soos “skoolgereed, Graad R, Graad 1” by die bruin soekblokkie regs bo-aan my blog in vir nog idees…
Like this:
Like Loading...
Related
Okt 12, 2010 @ 07:24:37
‘n Ongelooflike great e-pos! Baie dankie!
LikeLike
Okt 12, 2010 @ 18:17:30
Dankie, Linda 😉 Jy moet gerus ook woorde soos Graad R, Graad 1, skoolgereed…by die “search”-blokkie intik. Dit behoort jou na nog plekke te neem.
LikeLike
Des 30, 2013 @ 23:04:31
Wow baie baie goeie raad mag ek asb kopieë kry van die skoolgereedheids en raad vir graad r en 1. My vrou onderrig graad r en het alle hulp moontlik nodig. Die Here seën U
LikeLike
Des 31, 2013 @ 07:46:20
Môre, Jacques 😉
Jy kan met liefde take en idees uit druk vir persoonlike gebruik. Tik ook soekterme soos “skoolgereed, Graad R, Graad 1, abc, klanke, skrif, skryf, potloodgreep, syfers, patrone, VMI, ogies, middellyn, spiertonus…tuis idees” by die bruin soekblokkie teen die regterkant (effens na onder) in. Hier is ook tema’s soos “liggaam, wilde diere, plaasdiere, karnivore, vervoer, troeteldier…”. Vra gerus. Ek help graag 😉
LikeLike
Okt 29, 2015 @ 08:19:59
BAIE DANKIE, VOEL NOU MEER VOORBEREID, MY DOGTERTJIE DOEN VOLGENDE WEEK EVALUASIE OM TE KYK OF SY SKOOL-GEREED IS EN HIERDIE IS PRESIES WAT EK NODIG GEHAD HET WANT MA STRESS AL WEER….! 🙂
LikeLike
Okt 31, 2015 @ 15:05:53
Voorspoed 😉
LikeLike