Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Okt 03, 2017 @ 12:20:36
Ek is op soek na gratis Werksoefeninge vir gr 4 Afrikaans Moedertaal vir die derde kwartaal 2017 asseblief.
LikeLike
Okt 03, 2017 @ 13:28:30
Hallo, Marietjie 😉
Ek het nie kwartaal-spesifieke werk vir Graad 4 nie, maar as jy soekterme soos “woordsoort, leestekens, tydsvorme, meervoud, idioom, e klink soos i, verkleinwoord, spelkarnallies, stories, rympies…leeslys, vraestelle, studiemetodes…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in tik, gaan jy idees en drukbare werk kry.
Loer gerus ook na webblaaie soos Mnr. Vermeulen se blog (aan die regterkant gelys onder Opvoedkundige webblaaie) of “Google” “cnx.org + Graad 4 huistaal”.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike