SA Boekweek duur van 3 tot 9 September en Internasionale Geletterdheidsdag is tradisioneel op die 8ste September.
Tik gerus soekterme soos “biblioteek, boek, lees, leeslys, leesreeks, boekmerk, klanke, hersien…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir verskeie idees om tydens hierdie week te gebruik.
Lekker lees!
Sep 03, 2018 @ 14:58:35
Ek wil net vra. Is My Klaskamer ook in Engels beskikbaar. Dit is baie hulpsaam, maar ek gee klas in
Afrikaans Tweede Taal( FAL).
LikeLike
Sep 03, 2018 @ 15:44:35
Hallo, Maaike 😉
Ek het heelwat idees/werksvelle/werk in Engels beskikbaar en gee self in Engels klas. Wat benodig jy? 🙂
LikeLike