Dis amper die Wêreld Wiskunde en Pi Dae.  Die 14de is ook die Internasionale Wiskunde Dag.  Dit maak seker nie saak watter naam spesifiek aan die dae geskenk is nie, enige rede om ‘n bietjie meer wiskunde te doen, kan help 😉

Advertisements