2018 is hier!
2018 A4-Kalenders met spesiale dae: Afrikaans, Engels
2018 A4-Kalenders (Blanko): Uil, Owl, Appel, Apple
Voorblaaie (inkleur)
Snuffel gerus hier na idees en drukbare velle of loer na my winkelrak.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Desember 31, 2017
Juffer 2018, afrikaans, English 2018, bunting, kalender, My klaskamer, vlaggies, voorblaaie, welkom 2 Kommentaar
2018 is hier!
2018 A4-Kalenders met spesiale dae: Afrikaans, Engels
2018 A4-Kalenders (Blanko): Uil, Owl, Appel, Apple
Voorblaaie (inkleur)
Snuffel gerus hier na idees en drukbare velle of loer na my winkelrak.
Maart 15, 2014
Juffer afrikaans bunting, krone, maande, verjaarsdag Lewer kommentaar
Hoe vier julle verjaarsdae in die klas? Dit gaan dikwels met ‘n kroon gepaard. Gebruik viltlap indien jy die kroon weer gaan gebruik of dikkerige karton. As jy nie die kroon lank genoeg kan maak om rondom die kop te pas nie, gebruik ‘n rekkie met klitsgras (velcro) of draai ‘n “alice band” dwars voor die voorkop. Versier die krone met groot, glinsterende stene (verkrygbaar by kunsvlyt- of materiaalwinkels) of teken met vloeibare gom en besprinkel dit met blinkertjies. Vir ‘n ietsie ekstra, kan jy die ouderdom voorop die kroon aanbring. Maak ‘n getal of twee en heg dit met klitsgras indien julle die kroon weer wou gebruik. Neem ‘n foto van die kroondraer voor die datumbord en siedaar!
Hiermee dan so ‘n paar kroonpatrone:
Ouderdomme vir die krone:
Gebruik op kroon, kaartjie, as ‘n medalje om die nek of steek dit op die klere vas.Verjaarsdaglyste vir die muur of om in ‘n boekie te bind (bv. as geskenk):
Vlaggies en boodskappe:
Druk op gekleurde velle of bruin karton. Pons gate bo-in en ryg gare, lint, tou, rafia of ‘n vislyn deur.
verjaar (kaartjiewoorde)
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
M | D | W | T | V | S | S |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Woorde