Dinsdag is dit weer Internasionale Moedertaaldag.
moedertaaldag 2012
Februarie 18, 2012
afrikaans Marié Heese, moedertaal, moedertaaldag, mother tongue day 2 Kommentaar
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
my valentyn wêreld opvoedkundige spele 2012
Februarie 18, 2012
Juffer afrikaans Marié Heese, moedertaal, moedertaaldag, mother tongue day 2 Kommentaar
Dinsdag is dit weer Internasionale Moedertaaldag.
‘n Skrywe deur Dr. Marié Heese. (Kliek om te vergroot.)
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
Juffer oor 2023 Werkboeke | |
Jacolien Nel oor Drukbare bladsye (printables) | |
Natasha oor 2023 Werkboeke | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
JUANITA oor My kind skryf stadig | |
Juffer oor 2023 Werkboeke | |
Sonja Janse van Vuur… oor 2023 Werkboeke | |
Juffer oor 2023 Werkboeke | |
Maaike de Bruin oor 2023 Werkboeke |
Feb 18, 2012 @ 20:07:35
Ek wil ‘n klip in die bos gooi deur nie saam te stem met moedertaalonderrig vir ons kinders in ander kultuurgroepe as Afrikaans of Engelssprekend nie.
Die rede waarom ek so se is dat daar is nie genoegsame leermateriaal beskikbaa is in hierdie tale nie. Begin hulle van Gr1 af in Engels as onderrigtaal, dan het hulle ten minste ‘n beter kans op sukses teen die tyd dat hulle in Gr 4 kom!
Tans in hulle heeltemal verdwaas in Gr 4 en sukkel geweldig om aan te pas by die eise van die leerplan en wap! in Engels. Indien daar ondersteuning was in die meeste gevalle vanaf die huis, was dit ‘n ander storie, maar omstandighede is moeilik en daar is nie hulpbronne en vaardighede beskikbaar om ondersteuning te bied van die huis af nie.
So gee hulle vir ons in Gr1 in Engels dan kan ons wondere verrig en prestasie en sukses dramaties verhoog. Die kosbaarste jare tot en met 10-jarige ouderdom kan aangewend word om hierdie tweede taal, Engels, as onderrigtaal sterk vas te le, sodat suksesvolle leer wel kan plaasvind van Gr4 af.
Gr1 en Gr2 en Gr3 gee hulle ‘n beter aanpassingsgeleentheid om taalagterstande in te haal en sodoende beter te “perform” in alle aspekte van die leerproses.
LikeLike
Feb 19, 2012 @ 18:48:45
Welkom, Rieksie 😉 Ek het heeltemal begrip vir jou siening. Ek werk daagliks met outjies wat ander tale tuis praat en skool gaan in Engels (of Afrikaans). Dit is hartseer om te sien dat nie almal die paal haal weens taalagterstande. Sou dit nie wonderlik gewees het as daar gidse, skole en opvoeding vir elke landstaal was nie.
LikeLike