Ek het ‘n paar navrae in verband met Bybellesse en Sondagskool ontvang. Ek plaas hiermee skakels na baie oulike webtuistes wat idees bied om die lesse vas te lê. Dit is nie ‘n kurrikulum nie en dien slegs as aanvullende hulpmiddels vir die jongspan.
Afrikaans
1. Bybelklub
3. Webwoord
4. Gebede
6. Werksvelle
9. Die Here is my herder (trek na of gebruik as muurkaart)
10. Die liefde (trek na of gebruik as muurkaart)
11. Psalm 16
12. Die man wat blind gebore is.
14. My Bybel doen en leer boek. (3 Boeke)
16. Jesaja 9 vers 5
17. Johannes 3:16
18. Lesse
19. Stories in inkleurprentvorm
20. Bybel inkleur
21. Graad 4 – 6 Lesse wat leef (Ander)
Engels
4. DLTK (Sluit kunsvlyt idees in)
6. Christian Preschool Printables
8. Bible Kids
9. File Folder Fun (skryf in – gratis)
10. My Bible do and learn book (3 Books)
12. Stories in inkleurprentvorm
Doen en Leer boeke in ander tale
Inkleur 1. Coloring-pages 2. Bible coloring pages 3. Christian Coloring pages
Soekie Krog se saamsing liedjies.
Sep 01, 2013 @ 21:39:05
Ek gee sondagskool vir graad 1 kleintjies en soek na prente wat kan help met verstaan en onthou van lesse. My eposadres is soos volg. coetzerlena@gmail.com. Baie dankie vir u hulp.
LikeLike
Sep 02, 2013 @ 19:29:38
Middag, Lena 😉 Loer gerus hier aan die regterkant (na Bybellesse) vir nog idees 😉
LikeLike
Jun 16, 2017 @ 20:30:34
Ek het regtig op die OULIKSTE materiaal afgekom in AFRIKAANS en GRATIS!!
Daar is 35 Ou Testament en 22 Nuwe Testament stories wat geillustreer word, in A4 blaai of kleiner formaat – in kleur of swart en wit as jy dit self wil inkleur.
Volg net die volgende skakel na hulle webtuiste: http://bibleforchildren.org/languages/afrikaans/stories.php
Jy kan gerus ook na die volgende Blog – JeugHartklop – kyk vir allerhande oulike idees. Hulle het nog nie baie Kinderkerklesse nie, maar heelwat lesse in hulle Junior lesse kategorie wat gepas is vir die Graad R-6 groep. Al hulle hulpbronne is gratis en in Afrikaans.
Volg net die volgende skakel na: https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/
LikeLike
Nov 08, 2013 @ 16:42:14
Lena, ‘n goeie plek vir prente van Bybelverhale is http://freebibleimages.org/
LikeLike
Nov 09, 2013 @ 17:24:20
Dankie 😉
LikeLike
Apr 27, 2019 @ 14:53:51
Hello kan u julle vir my n sondagskool leer plan stuur
LikeLike
Apr 27, 2019 @ 22:42:27
Hallo, Byron 🙂 Die Leerplan-skakel wat ek gehad het, werk nie meer nie, maar daar is velerlei ander skakels in die skrywe beskikbaar – werksvelle, -boekies en lessies ingesluit.
Sien ook “Lesse wat leef”
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mei 23, 2014 @ 10:33:23
Is daar dalk afrikaanse sondagskool les boekkies wat ek kan uit-print vir my kinders?
LikeLike
Mei 26, 2014 @ 20:11:51
Hallo, Charlotte 😉 Kan hierdie skakel dalk help? Ongelukkig is daar maar min werk van hierdie aard aanlyn beskikbaar.
LikeLike
Jun 16, 2017 @ 20:32:49
Hi Charlotte! Kyk gerus by die webtuiste – http://bibleforchildren.org/languages/afrikaans/stories.php
Daar is 35 Ou Testament en 22 Nuwe Testament stories wat geillustreer word, in A4 blaai of kleiner formaat – in kleur of swart en wit as jy dit self wil inkleur.
LikeLike