“font”
Maart 30, 2014
Juffer
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R
abc font, cursive font, disleksie font, dyslexia font, font, Foundation Phase, Graad 1-skrif, Grondslagfase, rekenaar skrif, teachers pet

‘n Verskeidenheid “fonts” * (soos hierbo) vir die Verskeidenheid “fonts”. (Cami, ABCPrintArrow)
Om die woorde of letters te “bind”, gaan na FORMAT en dan FONT in jou dokument. Klik op ADVANCED. Verstel die SPACING na CONDENSED en skakel die KERNING aan. Verstel die KERNING se getalwaarde soos nodig.
Teachers Pet en Teachers Pet Thin**, Mallard, Open Dyslexia, Grade 1 font, ABC, ens. (**Wes-Kaapskrif)
Tik gerus ook soekterme soos “Lopende Skrif, ABC Skryf, Robotkaart, Handspier, Patroon, Syfers” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir skrifwerksvelle. Loer ook na die onderskeie werksvelle op Teacha.
*Nie al hierdie fonts verbind korrek nie, maar met die “insert shapes”-funksie kan jy soliede of stippellyne invoeg soos nodig.
Like this:
Like Loading...
Related
Jun 04, 2014 @ 20:50:54
Print dit vir die vlge verg.!Sal bietjie kyk!
LikeLike
Jun 05, 2014 @ 20:44:02
😉
LikeLike
Feb 15, 2015 @ 21:04:45
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike “tool”.
LikeLike
Feb 16, 2015 @ 15:23:19
😉
LikeLike
Feb 17, 2015 @ 09:45:58
Goeie More. Watse se skrif gebruik die skole vir flitskaarte
LikeLike
Feb 17, 2015 @ 16:35:07
Middag, Suzet 😉 Ons gebruik ABC se drukskrif vir Graad 1 😉
LikeLike
Jul 06, 2015 @ 15:27:45
Middag! Hoe kan ek hierdie fonts aflaai?
LikeLike
Jul 07, 2015 @ 21:14:19
Hallo, Elsabe 😉 As jy op die onderstreepte woorde klik, sal dit jou na die bladsy neem waar jy die fonts aflaai deur op die pyltjie aan die regterkant van elkeen te klik.
LikeLike
Jan 14, 2017 @ 08:43:50
Ek soek oefenblaaie vir lopende skrif asb.
LikeLike
Jan 14, 2017 @ 13:16:26
Hallo, Helen 😉
Ek het voorbeelde van lopende skrif, ‘n pakket en natrekbare oefenblaaie hier beskikbaar. Loer gerus 😉
LikeLike
Feb 13, 2017 @ 22:48:24
Baie Baie Dankie.
Ek is nie n onderwyser nie, maar ek wou graag my dogtertjie leer. Sy is maar twee jaar oud.
Sjoe, maar ek het gesukkel om die regter font to kry. Ek was so bly om jou website to kry 🙂 🙂
LikeLike
Feb 14, 2017 @ 00:22:03
Dis ‘n plesier 😉
Tik gerus soekterme soos “waterspel, tuis idees, kleur…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in. Dit mag dalk vir die heel klein outjies kan help. Loer ook na programme soos “Klein Breintjies” 😉
LikeLike
Des 04, 2017 @ 22:37:51
Ekskuus tog, ek kry ongelukkig gladnie hoe mens die ”Dots” op die fonts kry soos met die robotfont nie. ASSEBLIEF help, ek gebruik WORD 2016. Baie dankie
LikeLike
Des 04, 2017 @ 23:01:59
Hallo, Magda 😉
Die “dotted font” se naam is ABC Loosive Dot. Dit is ‘n aparte skrif. Probeer gerus hierdie skakel 😉
Die <a href="http://https://www.facebook.com/plugins/post.php?href=https%3A%2F%2Fwww.facebook.com%2FJufferJuffrou%2Fposts%2F1574054972641109&width=500” rel=”noopener” target=”_blank”>kolletjies wat ek in werksvelle soos hierdie gebruik, is tydsaam bygetrek.
LikeLike
Des 12, 2017 @ 15:52:51
Hallo! Ek het die ABC cursive gedownload. Hoe kry ek dit dat dit aaneen tik?
LikeLike
Des 12, 2017 @ 22:02:05
Hallo, Monique 😉
Om die woorde of letters te “bind”, gaan na FORMAT en dan FONT in jou dokument. Klik op ADVANCED. Verstel die SPACING na CONDENSED en skakel die KERNING aan. Verstel die KERNING se getalwaarde soos nodig.
Ek tik soms van my werksvelle op PowerPoint, want daar kan jy die “Character Spacing”-knoppie gebruik.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Feb 11, 2018 @ 22:03:44
hello Juffrou,
where can i download the afrikaan storie of “Jan Gemmerkoek” to read to my grade 1 class. The story needs to be suitable for First Additional LAnguage speakers.
storie en prente Assiblief.
thank you in advance
LikeLike
Feb 12, 2018 @ 05:22:09
Good morning, Nazeefah 😉
I cannot find Jan Gemmerkoek online, but the Gemmerbroodmannetjie could be seen here. DLTK usually has good story pictures to print.
I hope this could help 😉
LikeLike
Jul 28, 2020 @ 09:47:29
Goeie dag
Mag n mens hierdie ABC fonts gebruik in werkskaarte wat jy verkoop?
LikeLike
Jul 28, 2020 @ 17:18:14
Hallo, Renthia 😉 Hoor gerus by die Macrat Uitgewers 🙂
LikeLike
Jul 29, 2021 @ 20:35:18
Hi daar! Is dit net ek of sny die hoofletters van die gewone skrif bo af?
LikeLike
Jul 30, 2021 @ 00:45:46
Hallo, Larissa 🙂
Sekere rekenaars doen dit aanvanklik. ‘Teachers Pet Thin’ werk gewoonlik goed op beide Apple en Microsoft Office produkte.
LikeLike