Gebruik jou kennis van veelvoude, maaltafels, klanke, vorms, rym, woordsoorte en kleur.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Augustus 1, 2015
Juffer afrikaans Augustus, hersien, huiswerk 9 Kommentaar
Gebruik jou kennis van veelvoude, maaltafels, klanke, vorms, rym, woordsoorte en kleur.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor geld | |
Estrilta dickson oor geld | |
Juffer oor Gratis Leesboeke | |
Josephine oor Gratis Leesboeke | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Madelyne oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor herfs | |
Chanel oor herfs | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
Michelle oor My kind skryf stadig |
Aug 20, 2015 @ 07:54:38
More more, dankie vir alles wat aangestuur word, ek waardeer ongelooflik baie
Is daar dalk ietsie oor Asperger kinders?
LikeLike
Aug 21, 2015 @ 19:32:28
😉 Sonnie123, jy kan na die hofie “Aandagafleibaarheid, Aspergersindroom, Outisme” aan die regterkant loer vir verskeie skakels. Omdat Aspergersindroom op die Outisme spektrum val, het ek dit daarby geplaas. Ek werk self met kinders aan die meer ernstige kant van Outisme en Aspergers. Vra gerus.
LikeLike
Aug 20, 2015 @ 08:55:50
dis nou n bakgat idee !
LikeLike
Aug 20, 2015 @ 08:56:14
Baie dankie.
Baie baie oulik!
LikeLike
Aug 21, 2015 @ 19:27:51
😉
LikeLike
Aug 20, 2015 @ 09:01:17
Is daar enige gr 7 werk vir wiskunde, Afrikaans en engels ?
LikeLike
Aug 21, 2015 @ 19:27:41
Hallo, Marianna 😉
Jy kan soekterme soos “vraestel, ANA” by die bruin soekblokkie regs, bo-aan my blog in tik. Loer ook na die lysie skakels aan die regterkant – onder hofies soos “Geletterdheid”, “Vraestelle” en “Wiskunde”. Hou die pyltjie oor ‘n woord en dit sal meer besonderhede soos die graadvlak en of vakgebied gee.
My opleiding is meestal in die Grondslagfase, maar webtuistes soos Mnr. Vermeulen, Onnies Online, Teacha, CNX.org, Think Online en Thinking Caps gaan julle ook kan help.
LikeLike
Aug 20, 2015 @ 22:23:12
Liewe Juffer
Baie dankie vir al die oulike idees. Daar is altyd iets nuut wat mens kan probeer.
Ek soek egter vanaand bietjie hulp…. Ons het by ons skool in die Rekenaarsentrum ‘n leesprogram aangebied in die middae na skool vir leerders (Graad 1 tot 7) om hul leesvaardighede te verbeter. Dit was die Lector leesprogram.
Intussen het ons ons sentrum opgegradeer en nou kan ons nie meer die program gebruik nie. Weet u dalk van enige ander leesprogram wat ons kan gebruik? …ons wil dit op die “server” laai, waarvandaan dit aan die 40 stasies beskikbaar sal wees.
Enige verwysings of pakkette waarvan u weet sal verwelkom word.
Dankie dat u ons so inspireer om onderrig altyd lekker te maak.
Vriendelike groete
Jeannette
On 8/20/15, My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen
LikeLike
Aug 21, 2015 @ 20:22:19
Hallo, Jeannette 😉 Ek weet dat heelwat skole van “Lesers is leiers”/”Readers are leaders” en CAMI gebruik. Ek sal navrae op my Facebookmuur rig. 😉
LikeLike