Hiermee gratis hulpmiddels vir jou klaskamer. Verklein die naamkaartjievelle tot twee op ‘n A4-bladsy indien jy dit so verkies 😉
(tik besonderhede op ‘n skoon dokument en druk op die voorbladvelle)




liewenheersbesie-naamkaartjies


Tik gerus soekterme soos Hulpmiddels, Graad R, Graad 1, Eerste Dag, Naamkaartjies, Dekor, Teacha…by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees.
Klik hier vir opsies in Graad 1-skrif.






































Des 14, 2016 @ 09:02:46
Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
LikeLike
Des 14, 2016 @ 09:23:02
Duisende dankies! ♡♡♡ On 14 Dec 2016 02:25, “© My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen” wrote:
> Juffer posted: “Hiermee gratis hulpmiddels vir jou klaskamer. Verklein > die naamkaartjievelle tot twee op ‘n A4-bladsy indien jy dit so verkies > 😉 dagprogram uiltjies-naamkaartjies uiltjies-dagprogram > bytjie-naamkaartjies bytjie-dagprogram volstruis-naamkaartjies ” >
LikeLike
Des 14, 2016 @ 13:58:30
Dis ‘n plesier 😉 Geniet die ruskans.
LikeLike
Jan 09, 2017 @ 07:47:43
Enige iets met n vissie tema vir Gr1? Ek is ook op soek na oulike aktiwiteite vir die eerste skooldag in Gr1.
LikeLike
Jan 09, 2017 @ 14:11:25
Middag, Marietjie 😉
Ek het ‘n skeepstema en kan ‘n vissietema skep 😉 Dit behoort teen môre-oggend gereed te wees.
Loer gerus hier na stories om te lees, ‘n verskeidenheid idees (bv. foto’s, aanwysings…) en moontlike ysbrekers vir die eerste dag.
Ek hoop dit kan help. 😉
LikeLike
Jul 04, 2019 @ 07:42:05
Dit is baie oulik
LikeLike
Jul 04, 2019 @ 13:47:36
Baie dankie 😉 Daar is nog vele meer. Blaaie gerus 🙂
LikeLike