Vanjaar fokus my gedagtes nie net op dít wat ons deur middel van die kurrikulum meedeel nie, maar ook op die lewensnoodsaaklike vaardighede wat ‘n mens graag wil aanleer (bv. bewaring, besparing, medemenslikheid, respek, empatie…aspekte wat sal lei tot die verryking van elkeen se menswees). Mag elkeen wat by die Onderwys en Opvoedingstake betrokke is, die nodige insig, rustigheid en ondersteuning van kollegas, die gemeenskap en kleingoed ervaar…
Woorde