
Die tweede werkboek vir Kwartale 3 en 4 is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16.
Enkele mense het vir antwoordstelle gevra. Ek is nie van antwoordgidse bewus nie – buiten die 2014 Wiskunde antwoorde nie. Loer gerus onder hierdie lysie (net onder die werkboekprentjie) – na punt 9 🙂
Jul 30, 2021 @ 02:19:26
Good Morning
Please unsubscribe me as I no longer need this info.
Thank you for your assistance.
Kind Regards
Gail Cronje
On Fri, 30 Jul 2021, 01:12 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen, wrote:
> Juffer posted: ” Die tweede werkboek vir Kwartale 3 en 4 is beskikbaar. > Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar > tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke > het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. ” >
LikeLike
Jul 30, 2021 @ 03:27:06
Hallo, Gail 🙂
I do not have a function on my side to do so, but you’d be able to use the ‘unsubscribe’ link at the bottom of the email you’ve received. That should work. 🙂
All the best.
LikeLike
Jul 30, 2021 @ 08:08:11
Baie, baie dankie Rika
On Fri, 30 Jul 2021 at 01:13, © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: ” Die tweede werkboek vir Kwartale 3 en 4 is beskikbaar. > Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar > tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke > het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. ” >
LikeLike
Jul 30, 2021 @ 14:30:16
Dis ‘n plesier 🙂 Loer gerus weer in.
LikeLike
Aug 22, 2021 @ 19:39:37
Baie dankie vir wonderlike inligting. Kan ek asb graad 6 se werkstukke ook kry? Groete, Mariétte
LikeLike
Aug 22, 2021 @ 20:23:04
Hallo, Mariette 🙂
Daar is Graad 6 boeke hier gelys: https://myklaskamer.com/tag/kabv/ en dan is daar ook heelwat skakels aan die regterkant van My Klaskamer beskikbaar (laer af). Is daar spesifieke onderwerpe, temas of konsepte waarna jy soek? Loer gerus ook na die volgende skakels vir enkele idees:
Vraestelle: https://myklaskamer.com/2014/06/04/vraestelle/
Voorbeelde van beplanning: https://myklaskamer.com/2021/07/27/beplanning/
Ek hoop dit kan help.
LikeLike