1. Afrikaans: Corona velle
  2. English: Corona sheets
  3. Was Hande
  4. Badkamer muurkaarteLaai Af
  5. Maskerpatroon (met ‘n ruitjie) – om kommunikasie te vergemaklik.

Tik gerus ook soekterme soos higiëne by die soekblokkie aan die regterkant in.

Kontak ‘n dokter om meer inliting te bekom. Mediese personeel sal kliniese inligting kan deel.