Die volgende iPad Apps (en meer) is ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys. Die eerste groep is meestal Afrikaanse Apps (Big Bug Books en Via Afrika Wiskunde is in Engels en Afrikaans beskikbaar) en die tweede groep is Engelse Apps. Die hele Letterland storiereeks is aan die regterkant gelys – asook Biebie en Kalla se Engelse reeks: Biff, Chip, Kipper. Klik op die prentjie om verdere besonderhede te sien.
* Op TinyTap kan jy die musiek verdoof deur op die note te klik. Maak seker dat “smart play” aan is.
** Hoe kan onderwysers ‘n iPad in die klaskamer gebruik?
Verskeie in Afrikaans:
- Gouelokkies
- Liewe Heksie
- Nog Liewe Heksie
- Die Gemmerkoekman
- Die Groot Wortel
- Die Koning se Vrae
- Die Slim Plan
- A is vir Aardvark
- Vorms
- Olke Bolke
- Ollie onthou
Young ones (stories and interactive learning):
- The Ugly Duckling
- The Ugly Duckling
- The Sleeping Beauty
- Little Red Riding Hood
- Snow White and the seven dwarfs
- Cinderella
- Genki Phonics
- Hooked on Phonics
- Letterland Songs
- Letterland Handwriting Songs
- Letterland Blends and Digraphs Songs
- Advanced Songs
In the classroom:
Woorde