Ekstra werk en idees:
7. Speltake: Maak jou eie “word search” of “skommeltakie”
9. Voorstelle deur die WKOD (Graad R – 6)
10. Geletterdheid/Taal riglyne (Graad 3)
11. Wiskunde/Syferkundigheid/Gesyferdheid (Graad 3)
12. Huiswerk: Hoe om te help/beplan
14. Wiskunde Werkboek (Graad 7)
15. Mental Maths/Wiskunde met Telrympies
Kyk asseblief ook onder die lysie skakels aan die regterkant of tik spesifieke soekterme by die bruin soekblokkie in.
Nov 06, 2009 @ 16:12:38
do you know where I can purchase the “maths is fun” or “wiskunde is pret” workbooks
LikeLike
Nov 06, 2009 @ 17:49:46
Hello, Mr Viljoen
I hope that I’ve found the workbooks you are looking for:
Wiskunde is pret
I have noticed that Hendrik Louw Primary (STRAND) had a collection of sorts for these books. They might have a contact for you.
Good luck with your search 😉
LikeLike
Aug 19, 2014 @ 18:35:55
Hallo julle waar kan ek groot asb gratis hulp kry vir my seun,hy is agt en in grad 3.Maar hy skukkel baie met sy talle.Sy spel is baie verkeerd.En ons het nou getrek na n nuwe skool.Hop iemand kan my dalk verwys.Dankie Groete Ronelle.
LikeLike
Des 15, 2014 @ 02:15:41
Hallo, Ronelle 😉 Ek het idees vir spelwoorde. Tik gerus soekterme soos “klanke, hersien, drieklank, f en v, e klink soos i, verkleinwoord…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer na die “drukbare bladsye”. Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike