Hiermee skakels na voorbeeldvraestelle vir die ANA/JNA-toetse:
2012 Vraestelle en Memo’s:
Huistaal:
Graad 1 (2012), Stel 3
Grade 1 (2012, Engels), Stel 3
Graad 2 (2012)
Grade 2 (2012, Engels), Stel 3
Graad 3 (2012), Stel 3
Grade 3 (2012, Engels), Stel 3
Graad 4 (2012)
Grade 4 FAL (2012)
Grade 4 HL (2012)
Grade 5 (2012)
Graad 5 EAT (2012)
Graad 5 (2012)
Grade 5 FAL (2012)
Graad 6 (2012)
Grade 6 (2012)
Graad 9 (2012)
Grade 9 (2012)
Wiskunde:
Graad 1 (2012), Stel 3
Grade 1 (2012)
Graad 2 (2012)
Grade 2 (2012)
Graad 3 (2012)
Grade 3 (2012)
Wat die vraestel mag bevat…
2013 Vraestelle en memo’s
Graad 1 (2013) Taal en Wiskunde
Grade 1 (2013) HL
Graad 2 (2013) Taal en Wiskunde
Grade 2 (2013) HL and Maths
Graad 3 (2013) Taal en Wiskunde
Graad 4 (2013) Taal en Wiskunde
Grade 4 (2013) HL and Maths
Graad 5 (2013) Taal en Wiskunde
Graad 5 EAT (2013)
Grade 5 HL (2013) and Maths
Graad 6 (2013) Taal en Wiskunde
Grade 6 HL (2013)
2014 Vraestelle en memo’s
Graad 1 Taal en Wiskunde
Grade 1 HL and Maths
Graad 2 Taal en Wiskunde
Grade 2 HL and Maths
Graad 3 Taal en Wiskunde
Grade 3 HL and Maths
Graad 4 (2014) Taal en Wiskunde
Grade 4 HL and Maths
Graad 5 (2014) Taal en Wiskunde
Grade 5 HL and Maths
Graad 6 (2014) Taal en Wiskunde
Grade 6 HL and Maths
Graad 9 (2014) Taal en Wiskunde
Grade 9 HL and Maths
2015 Riglyne
Graad 1 Afrikaans Huistaal
Graad 1 Wiskunde
Graad 2 Afrikaans Huistaal
Graad 2 Wiskunde
Graad 3 Afrikaans Huistaal
Graad 3 Wiskunde
Graad 4 Afrikaans Huistaal
Graad 4 Wiskunde
Graad 5 Afrikaans Huistaal
Graad 5 Wiskunde
Graad 6 Afrikaans Huistaal
Graad 6 Wiskunde
Graad 7 Afrikaans Huistaal
Graad 7 Wiskunde
Graad 8 Afrikaans Huistaal
Graad 8 Wiskunde
Graad 9 Afrikaans Huistaal
Graad 9 Wiskunde
Handleiding (Engels)
Navorsing
Daar is nog vraestelle in ander tale en grade beskikbaar. Loer gerus hier en na die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” gemerk is. Indien jy eksamenvraestelle en toetse in gedagte het, loer hier.
Like this:
Like Loading...
Related
Jul 27, 2013 @ 17:35:42
Sal nuttig kan gebruik
LikeLike
Jul 28, 2013 @ 08:42:57
😉
LikeLike
Aug 12, 2013 @ 18:07:06
Waar kan ek die ANA in Engels kry? maw: Engels HT …Wiskunde in |Engels ?
LikeLike
Aug 12, 2013 @ 21:01:34
Hallo, Elizabeth 😉 Loer gerus na die bogenoemde skakels vir die Huistaal vraestelle en na die <a href="http://www.education.gov.za/Curriculum/AnnualNationalAssessment/tabid/424/Default.aspx” target=”_blank”>DBE-webtuiste vir skakels na die ander ANA-voorbeelde.
LikeLike
Sep 09, 2013 @ 20:47:17
Baie Dankie 🙂
LikeLike
Sep 10, 2013 @ 20:05:33
😉 Dis ‘n plesier.
LikeLike
Mar 04, 2014 @ 14:31:09
Hi is daar enige Graad 9 vraestelle
LikeLike
Mar 04, 2014 @ 19:41:32
Middag, Antoinette 😉
Loer gerus hier aan die regterkant na “werkboeke”, maar ook die JNA-/ANA-vraestelle vir huistaal en wiskunde 😉
LikeLike
Mar 05, 2014 @ 10:03:54
Dankie vir die antwoord is daar enigne vraestelle per kwaartaal? Graad 9
LikeLike
Mar 06, 2014 @ 18:55:02
Nie sover ek weet nie. Kyk gerus ook na wiskunde, litnet/Kingswood College, ecexams, ece2012 en GP. 😉
LikeLike
Mar 07, 2014 @ 08:33:36
Baie dankie vir alles as jy nog vraestelle kry stuur gerus.
Dankie
Antoinette
LikeLike
Mar 12, 2014 @ 06:29:02
dit is n baie nuttige blad. Net jammer ek het nie gister bietjie hierop rondgekyk nie. My seun het sy wiskunde boeke by die skool vergeet en is besig met toetsreeks. in die vervolg sal ek sommer hier kom kyk vir vraestelle om uit te werk!
LikeLike
Mar 12, 2014 @ 17:46:40
😉 Loer gerus hier aan die regterkant na die skakels gemerk met WISKUNDE en VRAESTEL 😉
LikeLike
Okt 17, 2014 @ 19:14:18
Dankie vir oulike blad (blog?) !
LikeLike
Okt 23, 2014 @ 05:38:50
Is daar enige graad 7 vraestelle
LikeLike
Des 13, 2014 @ 16:50:46
Ek het slegs enkeles op gespoor.
LikeLike
Okt 23, 2014 @ 20:08:57
Ek wil graag my dogter meer bekend maak met ANA om haar te help in die toekoms.
LikeLike
Jul 19, 2015 @ 10:15:06
Jul 25, 2015 @ 11:28:12
HOU BAIE DAAR VAN
LikeLike
Jul 27, 2015 @ 13:18:27
Goeie dag. Waar kan ek nog ANA vraestelle kry vir Wiskunde Graad 5 en 6 in Afrikaans? Enige riglyne sal ook baie waardeer word. My eerste jaar as onderwyser en die skool verwag baie goeie ANA uitslae. Baie dankie
LikeLike
Jul 27, 2015 @ 19:36:49
Hallo, Marizanne 😉 As jy op die “blou” hofies klik, gaan dit jou na die onderskeie jare neem. Ek het soveel vraestelle as moontlik hier gelys 😉 Aan die regterkant van my blad, sal jy ‘n “vraestelle”-hofie sien – met enkele riglyne oor ANA-toetse. Daar is ‘n hele paar ander vraestelle daar en jy kan ook die soekterm “vraestel” bo by die soekblokkie in tik vir nog skakels. Meer hersieningswerk, werksvelle en idees is onder “hulpmiddels”, “wiskunde” en “geletterdheid” beskikbaar. Hou die pyltjie bo-oor die woord/frase vir meer besonderhede (soos die graadvlak/vakgebied). Ek hoop dit kan help. 😉
LikeLike
Jul 28, 2015 @ 09:19:34
Good day ek is opsoek vir Graad 10 vraestelle.
Dankie
Antoinette
LikeLike
Jul 29, 2015 @ 17:07:59
Hallo, Antoinette 😉 Ek dra min kennis van Graad 10, maar het die volgende skakels gekry.
Litnet
Vraestelle (10/11)
Framesby
Snuffel ook op Thutong 😉
LikeLike
Aug 18, 2015 @ 13:08:25
Goeie dag nog ‘n mamma wat ‘n praatjie moet help uitwerk vir haar Gr 2 dogtertjie oor padveiligheid, enige voorstelle? moet 8-10 sinne lank wees, en moet nuwe groot woorde bv. veiligheidsgordel in haar toespraak he.
Baie dankie
LikeLike
Aug 21, 2015 @ 20:01:03
Hallo, Mariselle 😉 Ek het idees in verband met mondeling en padveiligheid, wat dalk kan help. 😉
LikeLike
Aug 24, 2015 @ 10:48:29
Middag Juffer waar kry ek die graad 4 ana’s Afrikaans huistaal se memo
LikeLike
Aug 27, 2015 @ 01:47:06
Hallo, Anette 😉 Die 2014 vraestelle en memo’s is hier beskikbaar.
LikeLike
Aug 24, 2015 @ 10:50:02
Dit is vir die 2014 vraestel
LikeLike
Sep 02, 2015 @ 09:13:57
Hi daar, baie dankie vir al die vraestelle. Dis awesome. Ek werk met my kinners deur graad 5 en hulle is nou besig om Wiskunde te skryf. Is daar ook ‘n vraestel met die antwoorde in? Ek het dit klaar vir hulle uit gewerk, maar ek wil seker wees dat ek dit wel reg merk. Of kyk ek nie mooi nie. Jammer.
LikeLike
Sep 02, 2015 @ 18:49:37
Hallo, Marie 😉 As jy op die blou hofie/skakel vir elke jaar klik, sal dit jou na die oorspronklike lys vraestelle (met memo’s) neem. 😉 Voorspoed!
LikeLike
Sep 06, 2015 @ 12:03:32
Waar kan ek 2013 se graad 4 afrikaanse wiskunde vraestel kry?
LikeLike
Sep 07, 2015 @ 17:09:44
Middag, Alicia 😉
As jy op die blou 2013-skakel klik, sal dit jou na die onderwysdepartement se webtuiste neem. Ongelukkig is nie al die vraestelle korrek gelys nie en het hulle die memo in plaas van die vraestel geplaas. Jy kan egter “vraestel” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik of na die lysie vraestelle aan die regterkant loer vir ander opsies. Hou die pyltjie bo-oor die woord om die graadvlak of vakgebied te sien.
LikeLike
Sep 09, 2015 @ 20:15:00
Ek is op soek na Graad 3 FAT Huistaal, Engels en Wiskunde vraestelle
LikeLike
Sep 13, 2015 @ 15:59:02
Hallo, Deon 😉
Ek het enkele vraestelle hier en aan die regterkant van my blog beskikbaar. Hou die pyltjie bo-oor ‘n skakel om meer besonderhede te sien.
LikeLike
Nov 18, 2015 @ 13:27:36
Baie dankie vir die VERNIET vraestelle!!! Dit help baie.
Groot waardering vir julle harde werk.
LikeLike
Nov 18, 2015 @ 17:25:10
😉 Ek help waar ek kan. Loer gerus weer in.
LikeLike
Nov 20, 2015 @ 07:57:50
ek is opsoek na ou vraestelle met antwoorde vir EBW grad p
LikeLike
Nov 21, 2015 @ 16:31:07
Hallo, Dan 😉
Ek het enkele vraestelle vir die ouer grade hier en aan die regterkant (onder “vraestelle”) gelys. Loer ook na Onnies Online, Cnx.org, Teacha, Plattelandsejuffie, Eceexams en Best Education.
LikeLike
Nov 30, 2015 @ 14:08:17
IS DIE VRAESTELLE VERPLIGTEND VIR GRAAD 9
LikeLike
Nov 30, 2015 @ 14:24:45
Hallo, Sonja 😉
Hierdie jaar is dinge so ‘n bietjie deurmekaar. Sover ek weet, skryf almal in Graad 1 – 6 en 9 😉
LikeLike
Mei 02, 2016 @ 01:58:54
Goeie Dag,
Ek is graag op soek na Natuurwetenskappe en Tegnologie vraestelle vir Graad 4-6 sowel as Afrikaans vir Graad 6.
Sal dit baie waardeer as u vir my n paar voorbeelde kan aanstuur na onder genoemde e-pos adres. Groot asseblief en duisende dankies.
Juffrou
Melodieka Du Toit
Midrand Afrikaanse Akademie
LikeLike
Mei 02, 2016 @ 15:31:59
Middag, Melodieka 😉
Die vraestelle is gratis hier en aan die regterkant beskikbaar (sien “vraestelle, studietegnieke” hofie). 😉
LikeLike
Mei 09, 2016 @ 16:35:23
Ek is op soek na 2015 vraestelle vir Graad 2 wat my seun kan uitwerk, hy sukkel bietjie en dink dit sal hom miskien gemakliker laar voel. waar kan ek kaan soek vir hulle.
dankie
LikeLike
Mei 09, 2016 @ 17:12:12
Middag, Inge 😉
Daar is nie baie gratis opsies beskikbaar nie, maar ek het dié wat ek kon kry hiér en aan die regterkant van my blog gelys. Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Mei 11, 2016 @ 15:55:57
Hi daar, is daar enige 2016 toetse?
LikeLike
Mei 11, 2016 @ 16:09:57
Middag, Eileen 😉
Die 2016 toetse is nog veilig in ‘n kluis :wink:. Indien julle algemene oefenvraestelle benodig, sal die vraestelle in hierdie vraestel help. Tik ook “vraestel” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir ander vakgebiede of loer na die lysie skakels onder die hofie “vraestelle” hier aan die regterkant gelys.
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 15:46:21
Waar kan ek graad 8 afrikaanse vrastelle kry??
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 16:56:40
Hallo, King 😉 Loer gerus hier of na die skakels aan die regterkant onder “Vraestelle”.
LikeLike
Sep 13, 2016 @ 04:59:09
Goeie dag waar kan ek gr 4 vraestelle kry groot asb On 31 May 2016 4:56 PM, “My klaskamer – idees en gedagtes uit n juffrou se pen” wrote:
> King commented: “Waar kan ek graad 8 afrikaanse vrastelle kry??” >
LikeLike
Sep 13, 2016 @ 13:35:41
Middag, Rita 😉
Loer gerus hier en ook na die lysie skakels aan die regterkant van my blog. Ongelukkig is enkele webwerwe (soos Conquesta en Impies s’n) tans “onder konstruksie”, maar dit behoort eersdaags weer gereed te wees.
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 16:12:14
Asb help my ek het 2 dogtertjies 10jaar oud graad 4 altwee is disleksie en ek is die ouma ek het hulle aangeneem hulle skryf more afr taalwerk en ek weet nie hoe om te help nie het u asb vir my n ou vraestel vir die 2de kwartaal om van te werk?asb! Wat is die kostes asb
Groete Rita 079823
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 16:58:52
Middag, Rita 😉
Ek het gratis vraestelle hier gelys. Loer ook na die vraestelle hier aan die regterkant. Wanneer jy die pyltjie oor ‘n woord/skakel hou, sal meer besonderhede (soos die vakgebied en graadvlak) verskyn. Ongelukkig is daar nie juis Afrikaanse werk aanlyn beskikbaar nie. Het die outjies dalk hul werkboeke huis toe gebring? Daar behoort voorbeelde van die werk te wees.
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 17:37:37
Die probleem is al 2 se handboekies is by die skool nog nooit gebeur nie ek sit met my hande in my hare ek dink hulle het boeke vetkeerd gepak want hulle wissel klasse en die ou tasies is so swaar. Liefde Groete Rita
On 31 May 2016 4:58 PM, “My klaskamer – idees en gedagtes uit n juffrou se pen” wrote:
Juffer commented: “Middag, Rita 😉 Ek het gratis vraestelle hier gelys. Loer ook na die vraestelle hier aan die regterkant. Wanneer jy die pyltjie oor ‘n woord/skakel hou, sal meer besonderhede (soos die vakgebied en graadvlak) verskyn. Ongelukkig is daar nie juis Af”
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 18:09:34
Miskien kan hulle van die werk in die departementele werkboeke herken. Loer gerus hier. Sou dit moontlik wees om ‘n klasmaat of die juffrou te kontak?
LikeLike
Mei 31, 2016 @ 18:59:03
Bly nii lank hier nie kom van JHB ken nog nie mense hier nie en hiulle skryf more On 31 May 2016 6:09 PM, “My klaskamer – idees en gedagtes uit n juffrou se pen” wrote:
Juffer commented: “Miskien kan hulle van die werk in die departementele werkboeke herken. Loer gerus hier. Sou dit moontlik wees om ‘n klasmaat of die juffrou te kontak?”
LikeLike
Jun 01, 2016 @ 08:44:18
Ag ek weet nie hoe om dit te doen nie ek is dom met die nuwe tegnologie ek sal u betaal asb vir die vraestelle stuur net asb u bank besonderhede sodra u die geld ontvang het kan u die vraestelle van gr84 vakke na my toe email asb. rita.rosehill@gmail.com
LikeLike
Jun 01, 2016 @ 15:48:18
Dit is alles gratis. Klik daarop en druk uit.
LikeLike
Jun 03, 2016 @ 12:16:23
ek soek asb gr.7 vraestelle
LikeLike
Jun 03, 2016 @ 14:05:51
Middag, Madelein 😉
Hier is enkele vraestelle. Loer ook na die lysie aan die regterkant van my blog.
LikeLike
Aug 16, 2016 @ 07:07:08
Stuur vraestelle…hulp…antwoorde ens vir hulp in grade
LikeLike
Aug 16, 2016 @ 14:20:36
Middag, Nikki 😉
Jy kan dit gratis hier aflaai deur op die onderstreepte skakels te klik. Tik gerus ook “vraestel” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of klik op die lysie skakels aan die regterkant, wat met “vraestel” gemerk is.
LikeLike
Sep 10, 2016 @ 18:37:31
het u dalk enige engelse 2de taal vraestelle en memos vir gr3?
LikeLike
Sep 11, 2016 @ 21:42:20
Hallo, Lizette 😉
Ek het enkele vraestelle hier beskikbaar. Ongelukkig is daar tans iets fout met Conquesta se webblad. Probeer gerus Graad 1 en 2 Huistaalvraestelle 😉
LikeLike
Okt 24, 2016 @ 16:58:06
Middag, Kan jy my dalk help met NW graad 9 2015 November eksamen vraestel vir Noord Wes?
LikeLike
Okt 24, 2016 @ 19:24:52
Middag, Vicky 😉
Bitter min van die vraestelle is aanlyn beskikbaar. Loer gerus hier, hier, hier en hier na voorbeelde van die vraagstelling.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Nov 11, 2016 @ 19:32:17
Goeie dag weet u dalk engels en afrikaanse begripstoets boeke kan koop Groete Rita On 24 Oct 2016 7:24 PM, “My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen” wrote:
> Vicky Swanepoel commented: “Middag, Kan jy my dalk help met NW graad 9 > 2015 November eksamen vraestel vir Noord Wes?” >
LikeLike
Nov 12, 2016 @ 00:53:15
Hallo, Rita 😉
Vir watter graadvlak is dit? Is dit vir Graad 9? Ek weet dat PNA boeke vir die jonger outjies het en dalk vir ouer kinders ook mag hê. LitNet plaas gereeld ander skole se voorbeeldvraestelle😉
LikeLike
Nov 14, 2016 @ 18:41:57
Goeie dag dankie vir u e’pos dit is gr 5 On 12 Nov 2016 12:53 AM, “My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen” wrote:
> Juffer commented: “Hallo, Rita 😉 Vir watter graadvlak is dit? Is dit > vir Graad 9? Ek weet dat PNA boeke vir die jonger outjies het en dalk vir > ouer kinders ook mag hê. LitNet plaas gereeld ander skole se > voorbeeldvraestelle:wink:” >
LikeLike
Nov 14, 2016 @ 21:56:18
Hallo, Rita 😉
Hierdie is die boekies wat by PNA beskikbaar is. Loer gerus daarna.
LikeLike
Nov 22, 2016 @ 15:42:56
Midday jiffy ek is op soek na n graad 9 department vraestelle vir natuurwetenskap in noord wes
LikeLike
Nov 22, 2016 @ 15:50:51
Middag, Jaun 😉
Loer gerus na hierdie skakel vir Graad 9-vraestelle.
LikeLike
Nov 23, 2016 @ 19:40:17
Ek is op soek na n graad 5 ana vraestel vir engels
LikeLike
Nov 23, 2016 @ 20:52:05
Middag, Luan 😉
Loer gerus na die HL skakels in die skrywe. As jy op die blou hofies klik, sal dit jou na meer skakels neem – waar daar meer Engelse vraestelle sal wees.
LikeLike
Feb 28, 2017 @ 13:39:39
Middag
ek is opsoek na voorbeelde van vraestelle vir graad 2 lewensvaardigheid, ek wil net sien hoe die vrae moontlik gestel kan word.
LikeLike
Feb 28, 2017 @ 14:11:45
Middag, Zelne 😉
Daar is ongelukkig min aanlyn beskikbaar. Loer gerus hier. Ek sal ook navrae rig 😉
LikeLike
Jun 17, 2017 @ 13:29:12
Hello kan u my asb om n tegnologie vraestel te kry vir Graad 9 Junie
LikeLike
Jun 17, 2017 @ 13:44:13
Middag, Dihan 😉
Loer gerus na hierdie skakels:
Vraestelle, heel onder, Engels, verskeie…
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Feb 06, 2018 @ 16:27:57
Hallo ek is op soek na Vraestelle vir GR6 om my kind voor te bery vir haar eksamens.Al die vakke,as jy my asb kan help.
LikeLike
Feb 06, 2018 @ 21:37:27
Middag, Willem 😉
Loer gerus hier na <strong>ou vraestelle. Jy kan ook soekterme soos “huiswerk” en “studietegnieke” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik vir meer idees.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Mar 01, 2018 @ 17:09:47
Hi, ek het van die ANA vraestelle probeer oop maak maar dan maak dit nog ñ glad oop met die router se in taken blad, het dit ook gedoen om in te teken maar dan gee dit ñ URL en wil niks verder doen nie. Het ook al met verskillende toestelle probeer en nogsteeds gebeur dit. Help asb.
LikeLike
Mar 01, 2018 @ 19:18:29
Hallo, Buks 😉 Probeer gou weer. Dit maak aan my kant oop. Is daar dalk ‘n fout met die sein? Probeer gerus ook <strong>hierdie skakel</strong>.
LikeLike
Sep 25, 2018 @ 04:27:11
Hi Juffer…..het jy dalk meer onlangse graad 8 vraestelle met antwoorde- ALLE vakke – of weet jy asb dalk waar ek dit gratis kan “download”..?
Vriendelike groete,
Janine
LikeLike
Sep 25, 2018 @ 13:33:41
Hallo, Janine 😉
Die vraestelle hier is tans die enigste gratis opsies wat ek kon kry. Loer ook na Teacha, LitNet en Onnies Online vir verskeie moontlikhede.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike