Klik op hierdie dokument om oop te maak (en sien ook die drukbare bladsye vir legkaarte):
[meer dubbel-, twee-, drieklanke]
Omkring of skryf byvoorbeeld die oei, eeu, aai of ooi in kleur.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
21 April 2014
afrikaans aai, drieklank, drieklanke, eeu, klanke, lees, oei, ooi, rym, sinne, skrif, skryf Lewer kommentaar
Klik op hierdie dokument om oop te maak (en sien ook die drukbare bladsye vir legkaarte):
[meer dubbel-, twee-, drieklanke]
Omkring of skryf byvoorbeeld die oei, eeu, aai of ooi in kleur.
9 Februarie 2013
afrikaans, flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad 3 aai, drieklank, dubbelklank, eeu, ei, eu, flits, flitskaart, Graad 1, Graad 2, Graad 3, ie, klanke, oei, ooi, ou, spellyste, tweeklank, ui, woorde, woordfamilies, woordmuur 20 Kommentaar
Flitskaarte om verskeie klanke mee vas te lê… Hersien die klanke groepie-vir-groepie.
Dubbelklanke
Tweeklanke
Drieklanke
Geïllustreerde flitskaarte in rymvorm (gebruik as spellyste of verwysingsbron) is in die Enorme Mengelmoeskardoes Pakket ingesluit. Die outjies kan woorde natrek, flits en pas. Loer ook na die Woordeskatboekies.
Loer ook na die drukbare bladsye vir nog idees.
5 Julie 2011
afrikaans aa, aai, drieklank, dubbelklank, ee, eeu, ei, eu, FAL, Graad 1, Graad 2, Graad 3, ie, intervensie, klanke, oë, oei, oo, ooi, ou, tweeklank, ui, uu, vakansie 8 Kommentaar
Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye)
Gebruik die woorde in beskrywende sinne of om dit selfs lekkerder te maak, kan julle ‘n dobbelsteen gooi en daardie aantal woorde aftel om ‘n woord vir die sin te kies. Die dobbelsteen werk goed vir outjies wat regtig nie van sinne hou nie.Lekker speel en lekker leer 😉
Woorde