20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk. Fokus op emosies en op dinge wat ‘n mens se lewe verryk. Wat laat jou voel asof jy behoort of inpas? Wat kan jy doen om ander te betrek?
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Maart 6, 2017
Juffer afrikaans behoort, emosies, geluk, gelukkig, hoort Lewer kommentaar
20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk. Fokus op emosies en op dinge wat ‘n mens se lewe verryk. Wat laat jou voel asof jy behoort of inpas? Wat kan jy doen om ander te betrek?
Februarie 17, 2016
Juffer afrikaans dag van geluk, geluk, gemeenskapsdiens, medemens, omgee, payitforward, Random Acts of Kindness 4 Kommentaar
Vandag is Random Acts of Kindness Day en 20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk. Ek sou dit egter nie tot een dag wou beperk nie…Hoe kan ons in het kleine iemand anders se dag opkikker?
Maart 16, 2015
Juffer afrikaans geluk, gelukkig, liedjie Lewer kommentaar
Vrydag, 20 Maart, is ‘n Internasionale Dag van Geluk. Hoeveel dinge kan jy lys wat jou gelukkig maak? Vertel ander daarvan om hulle te inspireer. Skryf dit op ‘n taai notatjie (post it) of plak boodskappe op die leerders se boeke of tasse. Elkeen kort ‘n positiewe boodskap so nou en dan. [gelukkig]
Januarie 11, 2013
Juffer afrikaans bly kalm, boodskap, briefie, geluk, kaartjie, kosblik, message, prente, skool, skooltas 4 Kommentaar
Hiermee so ‘n paar prettige prentjies en boodskappe vir die kosblik, voorblaaie, boekmerkies of boodskapboekie. Kies en rangskik ‘n paar op ‘n A4-vel voor jy dit uit druk.
Woorde