- Ek weet/I know – algemene kennis
- Think online
- Conquesta – Graad 1 – 7 Afrikaans en Engels
- Conquesta – Taal, Wiskunde, Lewensvaardige – Graad 1 – 3 en Verskeie vakke – Graad 4 – 7. Ook in Engels beskikbaar.
- JNA/ANA vraestelle
- 2014 JNA/ANA Verskeie tale
- Wiskunde/Wetenskap
- Wiskunde – Graad 4 – 7
- Various Question Papers, Graad 4 – 7 [2014, 2015, 2016]
- Teacha – verskeie vraestelle, hulpmiddels en werksvelle
- Ou LitNum vraestelle
- LitNet Vraestelle
- LitNet Gr.3 – 12
- Best Education (verskeie grade, Eng./Afr.)
- NS Olympiad – 2012 Grade 4 – 6
- NS Olympiad – 2013 Grade 4 – 6
- NS Olympiad – 2014 Grade 4 – 6
- NS Olympiad – 2015 Grade 4 – 6
- NS Olympiad – 2016 Grade 4 – 6
- NS Olympiad – 2013 Grade 7 – 9
- NS Olympiad – 2014 Grade 7 – 9
- NS Olympiad – 2016 Grade 7 – 9
- A+ Click Grade 1 – 12
- Grade 4 – 7 Past Papers
- Voorbeelde van assesserings in die Grondslagfase
- Ecexams
- Voorbeeldvrae Graad 4 – 7
- isiXhosa
- Wiskunde Vrae (Voorbeelde Gr 4 – 12)
- Baseline Assessment Gr. 3 – 7 (Maths)
- Grondslagfase Wiskunde Assesserings Laaste Kwartaal: IsiNdebele, IsiXhosa, IsiZulu, Sepedi, Sesotho, Setswana, Tshivenda, Xitsonga (Tweetalig)
- Grade 4 – 7 June/Nov
- Graad 4 – 7 Junie en Nov.
- Grade 4 tot 7 June en Nov.
- Graad 3, 6, 9 November-vraestelle
- Graad 10, 11, 12 Vraestelle (sien ook heel onder)
- Graad 4_HT_Basislynass_20
- Graad 4_EAT_Basislynass_20
- Ou Graad 4 – 7 Wiskunde Uitdagings
- G4_Afrikaans EAT Memo
- Gr4_Afrikaans HT_Memo
- GR 4 – 6 AANVANGSASSESSERING ONDERWYSERSRIGLYNE_20
- Graad 5_HT_Basislynass__20
- Graad 5_EAT_Basislynass_20
- Gr5_Afrikaans HT Memo
- Gr5_Afrikaans EAT Memo
- Graad 6_HT_Basislynass_20
- Gr6_Afrikaans EAT Memo
- Graad 6_EAT_Basislynass_20
- Gr6_Afrikaans HT Memo
- GR7_HT_EAT_Basislynass_20
- Gr7_Afrikaans HT_FAL Memo
-
Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant. Loer gou.
Graad 1
- Afrikaans Huistaal
- Afrikaans FAL
- Engels Huistaal
- Engels FAL
- JNA
- Wiskunde
- 2010 Baseline Assessment Gr 1
- Wiskunde Oefentoets
- Maths Test
- ANA Home Language
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- Eng FAL T1
- Memo
- AFRIKAANS HUISTAAL HALFJAAR BASISLYN ASSESSERING
- Huistaal HT K1
- Afr. FAL T1
- Afr. EAT T1
- Memo Afr. / Eng. T1
- Math Term 1
- Eng. HL Term 1
- Wiskunde Kw. 1 T1
- Wiskunde Kw. 1 T2
- Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng.
- Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1
- Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1 Memo
Graad 2
- Afrikaans Huistaal
- Huistaal Kwartaal 1
- Huistaal Oefentoets
- Huistaal Kwartaal 2
- Home Language T1
- Engels 1 Huistaal
- Engels First Additional Language
- Wiskunde 1
- Mathematics Test
- Mathematics Term 1 T1
- Mathematics Term 1 T2
- JNA Wiskunde
- JNA Huistaal
- ANA Home Language
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- Slimkoppe
- EAT T1
- FAL T1
- Memo
- Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng.
- Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo
- Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 1
- Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2
- Graad 2 Les 33 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo
Graad 3
- Afrikaans Huistaal
- Huistaal Nov.
- Engels Huistaal
- Engels FAL
- Wiskunde Basislyn / Maths Baseline
- English Nov.
- JNA Taal
- Wiskunde
- Maths Term 1 Task 1
- Memo
- Maths T1 Task 2
- Memo
- Wiskunde Oefentoets
- English Test
- MATHS GR3 QP NOV2014 ENG
- MATHS GR3 QP NOV2014 AFR
- MATHS GR3 NOV2014 QP XHOSA
- MATHEMATICS GR3 NOV2014 QP SESOTHO
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- LitNet Toetse en Ander vraestelle
- Huistaal 1
- Afrikaans EAT
- Memo
- Home Language 1
- Wiskunde Taak 1 K1
- Math, FAL, HL
- Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng.
- Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1
- Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1 Memo
- Graad 3 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2
- Graad 3 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo
- AFR FAL GRD 3 Nov.2016
- AFR LIFE SKILLS QP GR 3 Nov. 2016
- AFRIKAANS MATHS Grd3 Q. PAPER Nov. 2016
- ENG FAL GRD 3 QPAPER Nov. 2016
- ENG HL GR 3 QPAPER Nov. 2016
- ENGLISH LIFE SKILLS QP GR.3 Nov. 2016
- ENGLISH MATHS Grd.3 QPAPER Nov. 2016
Graad 4
- Afrikaans HT
- Afrikaans HT Toets
- Grade 4 HL Baseline Marking Guideline
- Grade 4 HL Baseline
- Grade 4 FAL Baseline
- Grade 4 FAL Memorandum
- Afrikaans EAT
- Afrikaans Toets
- Baseline: Maths/Basislyn: Wiskunde
- Wiskunde Kwartaal 1
- Maths Grade 4 Mathematics FAT 1.2 TEST – Activity 1 bg.
- Taal
- English Test
- Lewensvaardighede 1
- Lewensvaardighede 2
- Lewensvaardighede PSW 1
- SW 1
- SW 2
- SS Summary 1, SS 2
- LO 1
- NW & Tegnologie
- Math Term 1, work
- Math Term 2, work
- Math Term 3
- Math Term 4, Work
- Gr 4 NS & Tech June
- Gr 4 Eng HL June
- Afr EAT Junie Gr 4
- Maths Gr 4 June
- History June Gr 4
- Gr 4 Geography June
- Wiskunde Hersieningsgids
- Wiskunde 1
- Wiskunde 2
- Wiskunde LitNet Junie
- Wiskunde (met memo)
- Wiskunde LitNet
- Wiskunde 3de Kwartaal
- Wiskunde LitNet 2016
- Voorbeelde van opsommings
- Meervoude opsomming
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- ANA/JNA
- ANA FAL 2012
- ANA FAL 2013
- JNA HT Afr.
- NW Werkstukke (Gids met inligting)
- NW Kwartaal 1
- NS & Tech
- NW Sept.
- Skeppende Kunste 2
- Maths Term 1
- Creative Arts T3
- Skeppende Kunste Kwartaal 4
- Math Assessments
- Verskeie
- Verskeidenheid
- History Gr 4 Nov
- Gr 4 Nov Maths
- Afr EAT Nov Gr. 4
- Eng Language Gr 4 Nov
- Common Exams: Maths
Graad 5
- Grade 5 FAL Baseline
- Grade 5 FAL Marking Guideline
- Grade 5 HL Baseline Memorandum
- Grade 5 HL Baseline Assessment
- Wiskunde
- Wiskunde Hersieningsgids
- Wiskunde LitNet 1
- Wiskunde LitNet
- Basislyn Wiskunde / Baseline Maths
- Wiskunde 1
- Wiskunde 2
- Wiskunde vraestel
- Wiskunde 3de Kwartaal
- Wiskunde Oefentoets
- AHA Wiskunde 4
- Afrikaans HT
- Voorbeelde van opsommings
- Geography June Gr 5
- Eng June Gr 5
- Afr Gr 5 Junie
- Maths June Gr 5
- NS & Tech Gr 5 June
- History June Gr 5
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- ANA/JNA
- Engels FAL
- ANA Gr.5 Math
- ANA FAL
- NS & Tech
- Mathematics
- Maths T1
- Assessments
- SW FAT K1
- PSW FAT K1
- Creative Arts T3
- Skeppende Kunste K3
- Verskeie
- Verskeidenheid
- History Gr 5 Nov
- Eng Nov Gr 5
- Afr EAT Gr 5 Nov
- Maths Paper 2 Nov Gr 5
- NS & Tech Gr 5 Nov
- Common Exams: Maths
Graad 6
- Afrikaans HT
- Afrikaans Oefentoets
- Grade 6 HL Baseline Assessment
- Grade 6 HL Marking Guideline
- Grade 6 FAL Baseline
- Grade 6 FAL Marking Guideline
- Wiskunde Hersieningsgids
- Baseline Maths / Basislyn Wiskunde
- Grade 6 Provincial Exams June/Junie
- Wiskunde 1
- Wiskunde 2
- Wiskunde Litnet
- Wiskunde
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- ANA/JNA
- Lewensvaardighede (PSW)
- Comprehension Grade 6/7
- FAL Grade 6/7
- English First Additional Language
- English FAL June
- Geography Gr 6 June
- Eng HL Gr 6 June
- Afr Gr 6 Junie
- Maths Gr 6 June
- NS Gr 6 June
- History Gr 6 June
- NW Gids en Inligting
- NS & Tech
- NW & Tegnologie
- Mathematics
- Maths T1
- Wisk K1
- Assessments
- Visuele Kuns
- Skeppende Kunste K2
- Skeppende Kunste K4
- Verskeie
- Verskeidenheid
- History Gr 6 Nov
- Gr 6 Geography Nov
- Eng HL P2 Gr 6 Nov
- Afr EAT V2 Gr 6 Nov
- Maths Gr 6 Nov
- Maths Paper 2 Gr 6 Nov
- Common Exams: Maths
- 2017-GRADE-6-AFR-HL-P2-QP
- 2017-GRADE-6-AFR-HL-P3-QP
- 2017-GRADE-6-AFR-L_SKILL-QP
- 2017-GRADE-6-AFR-MATHS-QP
- 2017-GRADE-6-AFR-NS-TECH-QP
- 2017-GRADE-6-AFR-SS-GEO-QP_1
- 2017-GRADE-6-AFR-SS-HIS-QP
- 2017-GRADE-6-EFAL-P2-QP
- 2017-GRADE-6-EFAL-P3-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-HL-P2-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-HL-P3-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-L_SKILLS-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-MATHS-QP
- 2017-GRADE-6-AFAL-P2-QP
- 2017-GRADE-6-AFAL-P3-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-NS-TECH-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-SS-HIS-QP
- 2017-GRADE-6-ENG-SS-GEO-QP
Graad 7
- Tegnologie – Senior Fase (les en toets)
- Grade 7 HL Baseline Assessment
- Grade 7 HL Marking Guideline
- Grade 7 FAL Baseline
- Grade 7 FAL Marking Guideline
- Baseline Maths / Basislyn Wiskunde
- NW
- EBW
- FAL Grade 6/7
- Comprehension Grade 6/7
- English
- Afrikaans HT
- Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- Afrikaans HT
- Wiskunde Hersieningsgids
- LitNet Wiskunde Junie
- June Math
- Geography June Gr 7
- EMS June Gr 7
- LO June Gr 7
- History June 2017
- Tech June 2017
- NS June 2017
- Maths June 2017
- Afr EAT Junie 2017
- Eng HL June 2017
- Carine Mocke Afrikaans Vraestel 2 Junie 2018 (Memo)
- Afrikaans Vraestel 3 Junie 2018 (Carine Mocke) Memo
- Aardrykskunde-Graad7-Junie-Jacques-Horne (Memo)
- Wiskunde 2
- Wiskunde 1
- Graad 7: Afrikaans
- Verskeie
- Jacques_Horne_Vraestel_Kw_3_Geskiedenis_graad7_1 (Memo)
- Verskeidenheid
- Math Assessment T2
- Math Assessment T3
- Eng FAL P2 Nov Gr 7
- Afr FAL Nov Gr 7
- Maths Nov Gr 7
- History Nov Gr 7
- Geography Nov Gr 7
- NS Nov Gr 7 Tech Nov Gr 7
- EMS Nov Gr 7
- Common Exams: Maths
- Dalview AFR GR 7 NOV 2017
- Dalview WISK 1 GR 7 NOV 2017
- Dalview WISK 2 GR 7 NOV 2017
- Afrikaans-HT Warmbad Nov
- Engels-EAT Nov. Warmbad
- Wiskunde-2 Okt Warmbad
- Dalview Vraestel TEG Junie en Nov. eksamen
- NW GR 7 NOV 2017
- Gr 7 NW Eksamen vraestel November Afdeling A
- Gr 7 NW Eksamen vraestel November Afdeling B
- Grade 7
Hoërskool
- Verskeie – Graad 7+
- Verskeie vakke
- Verskeie vakke Grade 8 – 12
- Velerlei vakke Grade 8 – 12
- PNHS Verskeie vakke Grade 8 – 12
- Dinamika Grade 8 – 12
- Voorbeeld vraestelle
- NS Olympiad – 2013 Grade 7 – 9
- NS Olympiad – 2014 Grade 7 – 9
- NS Olympiad – 2016 Grade 7 – 9
- Graad 8 tot 12 Vraestelle (voorbeelde en notas)
- Maths Common Exams: Grade 8, Grade 9
- Verskeie: Graad 8 – 12
- Graad 8: Afrikaans
- Graad 8: Kuns en Kultuur
- Graad 8 Junie 1
- Graad 8 Junie 2
- Graad 8 Nov. 1
- Graad 8 Nov. 2
- Graad 8 Nov. 1
- Grade 8 Assessments
- Grade 8 T2
- Grade 8 T3
- Hoërskool
- Toerisme Afdeling A Vrae
- Toerisme Afdeling B Vrae
- Toerisme Afdeling C Vrae
- Toerisme Afdeling D Vrae
- Toerisme Afdeling E Vrae
- Graad 8 Wiskunde (Junie)
- Graad 7-12 Verskeie
- Graad 8 – 12 (Velerlei)
- Hoërskool vraestelle – vele vakke
- Graad 8: Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- Hoërskool Strand Vraestelle
- EFAL: Graad 8+
- Paul Roos Graad 8 HT
- Verskeie vraestelle
- Kingswood Graad 8, 9, 11, 12 Afr.
- Afr HT Gr. 9_vraestel 2_Nov 2015 eksamen Suurlemoen…
- Graad 9 HS Stellenbosch Afr.
- Graad 9 (verskeie)
- Grade 9 Math T2
- Grade 9 Math T3
- Graad 9 NW
- Graad 9 NW
- Graad 9: Afrikaans, Engels…(verskeie)
- Graad 9: Wiskunde Junie
- Graad 9: Wiskunde
- Graad 9: Afrikaans
- Graad 9: Vivlia Afr.
- Graad 9: ANA/JNA
- Graad 10 – 12 studiegidse
- Graad 10: Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
- Graad 10 en 11: Verskeie
- Graad 10 Wisk. Junie 1 en 2
- Graad 10 Wisk. Nov 1 en 2
- Graad 10 Wisk. Nov. 1 en 2
- Graad 10 Wiskunde Nov. 1
- Graad 10 Wiskunde Nov. 1
- Graad 10 Wiskunde Nov. 2
- Graad 10 RTT Nov. 1 Prakties
- Graad 10 Rekenaartoepassingstegnologie Nov. 2
- Graad 11 RTT Nov. Prakties
- Graad 11 Wisk. Junie 1, bl. 2, bl. 3
- Graad 11 Wisk. Junie Vraestel 2 A en B
- Graad 11 Wisk. Nov. 1
- Graad 11 Wisk. Nov. 2
- Graad 11 Wisk. Nov. 2
- Graad 11 Wisk. Nov. 1
- Graad 11 Wisk. Nov. 2
- Graad 11 RTT Nov. 2
- Graad 11: Verskeie
- Graad 11 EAT…Suurlemoen
- Graad 11: Afrikaans
- Graad 11: EAT 1
- Graad 11: EAT 2
- Graad 11: EAT 3
- Verskeie (ouer) departementele vraestelle
Graad 12:
- November 2019
- Mei/Junie 2019
- November 2018
- Mei/Junie 2018
- Graad 12
- Februarie / Maart
- Graad 12 HL 1 Nov. (Memo)
- Graad 12 HL 2
- FAL 1 Nov. (Memo)
- FAL 2 Nov. (Memo)
- FAL 3 Nov.
- SAL 1 Maart (Memo)
- SAL 2 Maart (Memo)
- Graad 12 Nov. SAL 1 (Memo)
- Graad 12 Nov. SAL 2 (Memo)
- Nog SAL
- Nog FAL
- Afrikaans Huistaal 1 Maart (Memo)
- Afrikaans HT 2 Maart (Memo)
- Afrikaans HT 3 Maart (Memo)
- Ander Afrikaans HT
- Afrikaans EAT 1 Maart (Memo)
- Afrikaans EAT 2 Maart (Memo)
- Afrikaans EAT 3 Maart (Memo)
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal 1 Nov. (Memo)
- Afrikaans EAT 2 Nov. (Memo)
- Afrikaans EAT 3 Nov. (Memo)
- Nog Afrikaans FAL
- Verskeie vakke
- Verskeie (ouer) departementele vraestelle
- Menigte Engelse vraestelle HL
- Menigte Engelse vraestelle FAL
- Menigte Engelse vraestelle SAL
- Menigte Afrikaanse vraestelle HT
- Menigte Afrikaanse vraestelle EAT
- Menigte Afrikaanse vraestelle TAT
- Ander Graad 12 Vakke
Sien ook die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” of “vraestelle” gemerk is.
Nog JNA/ANA-vraestelle.
Tik ook “boodskap”, “studiemetodes” of “eksamen” by die bruin soekblokkie in…
Nov 17, 2014 @ 15:34:17
Baie dankie vir jou hulp. Ek kan nie vir jou se hoe ek al gesukkel het om inligting in die hande te kry nie. Dit is heerlik om my kinders te kan toets met vraestelle of hulle, hulle werk ken. Ek waardeer dit regtig.
LikeLike
Des 10, 2014 @ 01:37:27
Dis ‘n plesier 😉
LikeLike
Jan 02, 2015 @ 18:45:06
Ek het hulp nodig
LikeLike
Jan 02, 2015 @ 19:41:07
Hallo, Thea 😉 Laat weet gerus waarmee ek kan help.
LikeLike
Mar 15, 2020 @ 12:58:56
Sal baie gaaf wees en hulpvaardig
LikeLike
Feb 24, 2015 @ 09:15:33
More, ek is opsoek na ou vraestelle vir Graad 4 om uit te werk dankie.
LikeLike
Feb 26, 2015 @ 02:43:36
Hallo, Marina 😉 Loer gerus na die bostaande vraestelle of tik “JNA” by die soekblokkie laer af aan die regterkant in. Daar is ook verskeie vraestelle aan die regterkant gelys. Hou die pyltjie oor die woord om die graadvlak/vakgebied te sien.
LikeLike
Feb 26, 2015 @ 09:59:20
Goeie dag, ek dink ons sit met so klein probleempie, my stief seun sukkel geweldig om te konsentreer en vergeet ook baie maklik, hy is altyd oor haastig met alles wat hy doen, sy huiswerk ens. en ek het ook toe nou agtergekom dat hy sukkel om te onderskei tussen regs en links, so ek het nou oefeninge begin gee vir hom, maar wat kan ek doen om die ander goed reg te maak of te verbeter. hy is in graad 4 die jaar en ek is bevrees dit gaan ‘n moeilike jaar wees.
LikeLike
Mar 05, 2015 @ 23:25:42
Hallo, Riekie 😉 Vir links en regs vaslegging, kan jy hier loer. Tik ook soekterme soos “tuis idees” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in.
Konsentrasie is ‘n tameletjie en daaglikse vasleggingswerk/huiswerk en ‘n streng roetine gaan beslis help. Hou toetse en werkstukke – om na die onderwysers se vraagstelling te kyk en om julle tydens hersieningswerk te help.
Gee vir hom ‘n tydslimiet om te werk (bv. 20 minute) en neem dan ‘n breuk om fisieke oefeninge te doen (bv. 2 – 5 minute op die trampolien of op ‘n swaai). Wissel dit af en verleng die 20 minute na 30 minute totdat die huiswerk klaar is. Kyk of dit kan help.
Om te kyk of die outjie wel ‘n aandagspanprobleem het, kan julle soekterme soos “aandagafleibaar” by die soekblokkie laer af aan die regterkant in tik. Dit gaan voorbeelde van verskillende artikels bied. Indien die hulp en oefeninge geen uitwerking toon nie, sou ek ‘n gesprek met ‘n opvoedkundige sielkundige aanraai.
LikeLike
Apr 16, 2015 @ 11:09:45
Goeie more
Hoop jy kan help asb my dogter is in graad 11 en sukkel met lewenswetenskap, is daar enige hulp middel, vraestelle of werkkaarte wat jy vir my kan aanbeveel wat ek haar meer kan help asb.
Groete
Nerine
LikeLike
Apr 18, 2015 @ 17:14:11
Middag, Nerine 😉 Ek dra nie veel kennis van die seniors nie, maar het ‘n lysie vraestelle hier aan die regterkant gelys. Daar is ‘n skakel na o.a. Graad 11-vraestelle. Jy kan ook na Onnies Online en CNX.org se webwerwe loer vir moontlikhede :wink:.
LikeLike
Mei 12, 2015 @ 17:23:53
Kan iemand my dalk help waar ek SW vraestelle vir graad 5,6 &7 kan kry? Junie en eindeksamen!!!!
LikeLike
Mei 14, 2015 @ 01:31:27
Hallo, Janine 😉 Loer gerus na die lys vraestelle hier aan die regterkant onder “vraestel” of ook na webtuistes soos Onnies Online, Thinking Caps, Think Online, Teacha en CNX.org.
LikeLike
Mei 19, 2015 @ 15:17:48
hi waar kan ek graad 7 vraestelle kry vir afrikaans maar nie departament vraestelle nie
LikeLike
Mei 20, 2015 @ 04:52:58
Môre, Danelle 😉 Ek het enkele vraestelle hier aan die regterkant onder “Vraestel” gelys. As jy die pyltjie liggies oor ‘n skakel hou, sal dit meer besonderhede soos die graadvlak wys. Jy kan ook na webwerwe soos cnx.org, Think Online, Teacha, Thinking Caps, Mnr. Vermeulen en Onnies Online loer. Hul skakels is ook grotendeels hier aan die regterkant gelys. 😉
LikeLike
Mei 26, 2015 @ 09:08:13
Hello. As u nie omgee, mag ek asseblief in Engels voortgaan ? I am a Maths and Science Teacher (high school) but I am struggling to find resource material to help my daughter in Grade 5 with Afrikaans and English. She does Afrikaans as a FAL, Her Comprehension Skills in English and Afrikaans are especially bad, it’s as if she doesn’t read the paragraph or even the question sometimes. This is affecting all her subjects as reading and answering questions properly is an important skill for writing any exam. I think it’s because she only started CAPS in Grade 4 and the gap is too big ? I am struggling to find comprehensions that she can practice and past papers that she can practice. She loves reading, but this is not helping. Ek sal enige raad waardeur. Baie Dankie.Tracey
LikeLike
Mei 27, 2015 @ 17:36:14
Good afternoon, Tracey 😉 You can type search terms such as “klanke, hersien, f en v, e klink soos i, verkleinwoord, dubbelklank, tweeklank, drieklank, sigwoord, lees…” into the search block on the righthand side. It should give you activities to try for revision. If you type “engels”, “JNA” and “Vraestel” into the same block, it will give you a few elementary ideas. Always look at (Afrikaans Home Language) papers on one or two grade levels lower than the current grade level and work from there. There are also more examples of test papers and worksheets under the headings “Vraestel”, “Wiskunde”, “Hulpmiddels” and “Geletterdheid” listed down the righthand side. More papers would be available on websites such as Onnies Online, Think Online, Thinking Caps, TEACHA and CNX.org 😉
LikeLike
Jun 01, 2015 @ 16:13:48
ek opsoek na graad 8 vraetelle vir my kind om uit te werk asb help
LikeLike
Jun 02, 2015 @ 00:35:45
Hallo, Minette 😉 Loer gerus na die hofie “vraestelle” hier aan die regterkant of na “geletterdheid” en “wiskunde”. Wanneer jy die pyltjie bo-oor ‘n woord hou, sal dit die graadvlak of vakgebied aandui. Jy kan ook na Mnr. Vermeulen, Teacha en Onnies Online loer.
LikeLike
Jun 07, 2015 @ 14:44:25
Haai daar. Enige iets vir Lewensvaardigheid Grd 3 voorbereiding?
LikeLike
Jun 23, 2015 @ 16:43:00
Bertia, dit sal afhang van die tema of onderwerpe wat julle aanraak. 😉 Ek kan help soek indien jy spesifieke onderwerpe in gedagte het.
LikeLike
Sep 08, 2015 @ 16:58:14
waar kan ek loer vir engelse vraestelle en antwoorde (memo) by vir Graad 9 asb?
LikeLike
Sep 08, 2015 @ 22:19:33
Hallo, Elrinda 😉 Daar is enkele vraestelle hier en aan die regterkant gelys. Jy behoort ook vraestelle op Onnies Online, Think Online, Teacha, Skoolprojekte en hier te kry. 😉
LikeLike
Sep 15, 2015 @ 14:14:07
juff ek soek asb dringend voorbeelde van SW vraestelle vervoer Graad 4 kwartaal 3 groot asb
LikeLike
Sep 15, 2015 @ 22:59:28
Hallo, Nicolize 😉 Ek het ongelukkig net hierdie vraestelle en dié wat aan die regterkant van my blog gelys is. Ek sal egter op my Facebookmuur om hulp vra.
LikeLike
Okt 13, 2015 @ 10:58:48
ek soek graag vraestelle vir alle vakke vir graad 5 eind eksamen wat ek gratis kan aflaai met andwoord stel vir mamma ek soek my dood kry nerens kan iemand my asb help
LikeLike
Okt 13, 2015 @ 18:47:17
Middag, Urchula 😉
Ongelukkig is sulke vraestelle weinig beskikbaar. Onderwysers stel ook hul eie vraestelle op.
Jy kan egter na die vraestelle in die bogenoemde skrywe loer en ook na die vraestelle wat hier aan die regterkant gelys is.
LikeLike
Nov 10, 2015 @ 10:14:49
Hallo daar.
Wil graag uit vind of jul die volgende vraestelle met memo het van 2014.
Vir Graad 5: Lewensvaardighed, Natuur wetenskap en tegnologie, Sosiale Wetenskap, Aadrykskunde en Geskiedenis.
Vir Graad 3 Lewensorientering.
Baie dankie, al goeie inligting hier ontvang.
LikeLike
Nov 10, 2015 @ 15:51:54
Middag, Alinda 😉
Dit is gewoonlik onderwysers of skole wat hul eie werk opstel en beskikbaar stel – na aanleiding van die werk wat in die klasse behandel is. Loer gerus na Afrikaanse Skoolprojekte, Studiemeester en Teaching Resources (Teacha) vir moontlike opsies. Daar is ook vraestelle hier aan die regterkant gelys. 😉
LikeLike
Apr 13, 2016 @ 09:41:47
More, ek het hulp nodig soek vraestelle en leestuke vir my gr5 seun in engels.
Baie dankie
Zelda
LikeLike
Apr 13, 2016 @ 16:00:17
Middag, Zelda 😉
Jy kan na die vraestelle in die bogenoemde skrywe loer. Loer ook na die lysies onder “Vraestel” en “Geletterdheid” aan die regterkant of tik “Engels” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. Webtuistes soos “superteacherworksheets”, “education.com” en “havefunteaching” het oulike begripstoetse.
LikeLike
Apr 15, 2016 @ 11:00:21
More, kan juffrou my asb help. Ek soek alle vraestelle, klas toetse, hersiening, assessering. oefen bladsye, werkkaarte (alles CAPS) van graad 3, my dogters sukkel en ek wil haar help.
LikeLike
Apr 15, 2016 @ 19:17:13
Middag, Charlene 😉
Loer gerus na die vraestelle in die bogenoemde skrywe en tik ook soekterme soos “ANA, breuke, woordsoort, tydsvorm, geslag, woordsom, veelvoud, maaltafels, uitdeel, deling, hoe laat is dit, dae, geld, verkleinwoord, meervoud, woordeinde, e klink soos i, klanke, hersien, dubbelklank, tweeklank, drieklank, klanksamevloeiing, vorms, Engels, wiskunde huiswerk, skrif, skryf, lopende skrif, lees, toeps…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. Daar is ook heelwat idees onder die hofies “vraestel, geletterdheid, wiskunde, hulpmiddels” aan die regterkant gelys. As jy met die pyltjie oor ‘n skakel beweeg, sal dit dikwels die graadvlak of konsep aandui. Meer werksvelle is onder die “Drukbare Bladsye” en op Teacha beskikbaar.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Apr 21, 2016 @ 15:03:23
Baie dankie.
LikeLike
Apr 21, 2016 @ 15:24:35
😉
LikeLike
Jun 06, 2016 @ 19:33:21
sal graag Graad 3 vraestelle wiskunde en afrikaans he
LikeLike
Jun 06, 2016 @ 19:57:04
Hallo, Priscilla 😉 Jy kan op die onderstreepte skakels klik om dit af te laai. Hierdie vraestelle is gratis op die internet beskikbaar.
LikeLike
Jun 07, 2016 @ 03:21:53
Hi. Ek sukkel my dood om vraestelle vir al Graad 4 se vakke te kry.
Ek kan nie PRINT en het slegs my sel.
Die kind het wraggies waar hulp nodig.
Stel ook belang in tegnieke vir studeer
Is daar enige manier wat ek gedrukte dokumente by jul kan koop?
U hulp sal baie waardeer word
Monica Pretorius
0….
LikeLike
Jun 07, 2016 @ 14:11:17
Middag, Monica 😉
Dit sou onwettig wees om met ander mense se werk handel te dryf 😉 Die onderwyser se manier van vraagstelling mag dieselfde of soortgelyk deur die jaar bly. Loer gerus na die manier van vraagstelling in die werkboek en op ou toetse. Die plaaslike Biblioteek gaan gidse oor studiemetodes hê as die dokumente hier nie kan oop maak nie.
Teacha, Onnies Online, Studiemeester…het wel vraestelle te koop beskikbaar. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 08, 2016 @ 16:06:16
Middag
My kind soek ou vraestelle vir Fisiese wetenskap? Kan jy my help asb…
Dankie
Teresa Bekker
LikeLike
Jun 08, 2016 @ 22:41:17
Hallo, Teresa 😉 Vir watter ouderdomsgroep/graad is dit? Ek kan probeer help 😉
LikeLike
Jun 14, 2016 @ 14:31:52
Kan daar asb vir my n email gestuur word…na die adres renate.rusty@gmail .com..Sal dit waardeer…Baie dankie.. Groete Renate Lonergan..
LikeLike
Jun 14, 2016 @ 19:00:50
Ek maak so 😉
LikeLike
Jun 16, 2016 @ 11:33:06
More. Waar kan ek wiskunde 2025 impala memo kry. Asb
LikeLike
Jun 16, 2016 @ 18:48:00
Middag, Rene 😉
Vir watter graadvlak sal dit wees. Laerskool Impala mag dit op hul webwerf hê. Ek sukkel egter tans om toegang te verkry.
LikeLike
Jun 16, 2016 @ 19:14:13
Ek het kyk daar. Maar kry geen memorandums nie.
Hy is graad 6
LikeLike
Jun 16, 2016 @ 19:56:46
Ek het ongelukkig nie ander inligting hier as wat op die skool se webtuiste beskikbaar is nie. Kontak hulle gerus Maandag of dalk op hulle Facebookblad. Die onderwysers loer soms daar oor ‘n naweek. 😉
LikeLike
Jun 20, 2016 @ 01:35:15
Ek is op soek na Graad 9 Geskiedenis vraestelle vir Junie eksamen en Graad 8 Natuurwetenskap vraestelle vir Junie eksamen Kan jy dalk help?
LikeLike
Jun 20, 2016 @ 01:42:35
Hallo, Rita 😉 Ongelukkig is vraestelle aanlyn so skaars soos hoendertande en is die vraestelle hier al wat ek tans kon kry. Hoor gerus ook by Onnies Online 😉
Hier is NW-werk en ‘n vraestel.
LikeLike
Aug 11, 2016 @ 12:38:54
hi,weet enigeen dalk waar ek ou graad7 vraestelle(2015)kan kry asb
LikeLike
Aug 11, 2016 @ 13:46:56
Middag, Linda 😉
Loer gerus na die vraestelle in die bostaande skrywe, die ANA-vraestelle en ook na die lysie vraestelle hier aan die regterkant gelys 😉
LikeLike
Aug 21, 2016 @ 12:10:23
Benodig vraestelle vir alle vakke vir gr 7 asb..caps. baie dankie
LikeLike
Aug 21, 2016 @ 15:08:18
Middag, Elmarie 😉
Ek voeg gratis vraestelle hier by soos ek dit opspoor :wink:. Loer gerus ook hier aan die regterkant na die hofie “vraestelle” en dan ook op webblaaie soos Teacha en Onnies Online.
LikeLike
Sep 07, 2016 @ 19:59:47
Goeie naand,
`n Graad 6 kind in my klas gaan aan die Sosiale Wetenskappe provinsiale olympiade deelneem. Ek het geen isee watse tipe vrae om te verwag nie. Het jy dalk ou vraestelle of vrae om te studeer. Lisa
LikeLike
Sep 08, 2016 @ 00:09:40
Hallo, Lisa 😉
Dit lyk asof die Suid-Afrikaanse Conquestablad nie tans werk nie. Kontak hulle gerus hier om te vra vir moontlike ou voorbeelde of vraestelle.
LikeLike
Okt 20, 2016 @ 13:29:04
Goeie dag, ek het die Afrikaans huistaal Gr7 vraestel (Voorbeeld van vraestel) geprint, waar kry ek die memorandum?
Dankie
Anelia
LikeLike
Okt 20, 2016 @ 14:22:53
Hallo, Anelia 😉
Vivlia se inligting is hier beskikbaar. Die Conquestablad wys nie antwoorde nie.
LikeLike
Okt 24, 2016 @ 16:49:56
Goeiedag is dit moontlik dat ek kan n besigheidstudies vraestelle kan kry met memorandum wat my kinders nou November moet skryf? Gr.10 Afrikaans en Engels en ook Gr.11 Afrikaans..baie dankie juf prins
LikeLike
Okt 24, 2016 @ 19:17:31
Middag, Hugo-Leaze 😉
Ek het die volgende vraestelle gekry, maar die toekomstige vraestelle sal nie aanlyn beskikbaar wees nie. [Graad 11, Graad 11, 2012, Grade 10]
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Okt 26, 2016 @ 12:21:21
Ek geniet hierdie webblad so baie – ek druk vorige vraestelle uit, gee dit vir sussie om te doen en dan kyk ek na die afbakenings wat die skool gegee het, en so kan ek sien wat moet sy aandag aan gee en watse werk ken sy alreeds. Maak die leersessies soveel korter en sy kan meer leertyd gee aan die dele wat sy nie ken nie. Soos nou waar die Gr 4 eind se eksamen op hande is, druk ek 2015 se vraestel uit – dit verander darem nie baie elke jaar nie, en meeste werk is nog in die 2016 kurrikulum
LikeLike
Okt 26, 2016 @ 13:52:09
Hallo, Carina 😉
Dankie 😉 Ja, die vraagstelling verander hier en daar, maar behoort beslis te help. Tik gerus ook soekterme soos “studiemetodes” en “huiswerk en roetine” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
LikeLike
Nov 08, 2016 @ 10:02:48
Ek is op soek na Graad 5 Engels Tweede taal vraestelle en memorandums asb.
Ek kon nie op enige van jou skakels regkom nie.
Baie dankie
LikeLike
Nov 08, 2016 @ 15:54:17
Hallo, Marietjie 😉 Ongelukkig het Impies se webtuiste verdwyn. Ek gaan gou ‘n bietjie aanlyn soek. Loer gerus voorlopig na hierdie vraestel.
LikeLike
Nov 15, 2016 @ 12:28:56
Hi ek wil graag nw vraestelle vir graad 4,6 he as moontllik dankie wardeer,
LikeLike
Nov 15, 2016 @ 14:15:33
Hallo, Carina 😉 Daar is bitter min vraestelle op die internet. Ek het nog ‘n paar stukkies bygevoeg en sal bly soek. Loer gerus ook na Best Education, Teacha en Onnies Online vir moontlike opsies.
LikeLike
Jan 18, 2017 @ 21:21:28
Ek het vandag agter gekom my dogtertjie van graad 5 sukkel baie om ñ begrips toets te doen. Ek het al vir haar gese om terug te gaan na die storie en die antwoord te soek maar sy sukkel vreeslik. Hoe kan ek dit vir haar makliker maak?
LikeLike
Jan 18, 2017 @ 23:41:17
Hallo, Majorie 😉
Lees altyd die storie minstens een keer aandagtig en een keer vir oorsig deur. Dink altyd aan vrae soos: Wie? Waar? Wanneer? Wat? Waarom?…Wat kan hulle hier en hier vra?
Gaan deur die skakels in die skrywe en doen gerus die Graad 3/4-vraestelle met haar. Julle kan ook jul eie vrae na aanleiding vir ‘n kort storie opstel. Loer gerus ook na moontlike studietegnieke en idees vir huiswerk deur die jaar.
Begrip 1
LikeLike
Mar 01, 2017 @ 07:36:24
Do you have any English papers , for all subjects for grade 4 and 2 please
LikeLike
Mar 01, 2017 @ 14:07:13
Hallo, Elizabeth 😉
I have a few question papers within the post above. Best Education and e-classroom has papers and then I’ll add more during the coming week. 😉
LikeLike
Mar 08, 2017 @ 09:53:57
Goeiedag juffer, Ek soek na EBW afrikaanse vraestel vir Graad 7. Oral waar ek soek kry ek net engelse vraestelle. Kan jy dalk help met ‘n afrikaanse een?
LikeLike
Mar 08, 2017 @ 13:50:20
Hallo, Carmen 😉
Loer gerus na Best Education en ook hier.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mei 07, 2017 @ 16:26:00
Goeie dag
Ek is n eerste keer Gr4 mamma en het nie n idee hoe die vrae in die eksamens gestel word nie en ook wat is baie belangrik en wat nie regtig van belang is vir die kind om te leer nie.
Soos bv wiskunde- my seuntjie het nog altyd baie goed gevaar in wiskunde tot nou met ons eerste gr4 eksamen en toe lyk dit regtig nie goed nie. Met die ander leer vakke is daar baie feite en eksperimente vir bladsye vol, maar hoe weet ek wat belangrik is en wat nie, vir daardie ouderdom?
Help asb
Leandra
LikeLike
Mei 07, 2017 @ 23:56:52
Hallo, Leandra 😉
Elke onderwyser sal sy/haar eie voorkeure hê. Loer gerus na die werk wat gedurende die jaar behandel is en ook na die stelwyses in die juffrou se werksvelle. Dit word dikwels in die eksamenvraestelle weerspieël.
Druk gerus van die vraestelle in die bogenoemde skrywe (Graad 3 en 4) uit om tuis te probeer en loer ook hier na studiemetodes om tuis te probeer.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mei 23, 2017 @ 21:14:32
Die webtuise is ongelooflik. Doen goed vir hersiening g vir my kinders.
LikeLike
Mei 23, 2017 @ 21:31:32
Baie dankie, Anneke 😉 Ek waardeer dit.
Tik gerus ook soekterme soos “huiswerk, studiemetodes…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 21:18:51
Goeie naand ek stel Belanger in all die graad 8 werk en vraestelle. Hoe Kan ek dit kry en wat gaan dit kos.
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 21:30:43
Hallo, Natasha 😉
Die vraestelle wat hier gelys is, is gratis aflaaibaar. Jy kan dit aflaai deur bloot daarop te klik. Loer gerus ook na webwerwe soos Teacha en Onnies Online. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 21:58:49
Stel belang in gr 3 en 4 vraestelle asb
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 22:04:51
Hallo, Joanne 😉 Klik gerus op die skakels in die skrywe asook hier.
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 22:40:57
Ek is in die diep kant ingenooi. Soek dringend gr 10 huistaal vraestelle en memos vr 1 (taal) kan iemand help asb
Mandi Durandt
LikeLike
Jun 05, 2017 @ 22:44:44
Hallo, Mandi 😉
Loer gerus na die skakels in hierdie skrywe en ook na webblaaie soos LitNet (Akademie), Teacha en Onnies Online. Ek hoop dit kan help. 😉
LikeLike
Jun 06, 2017 @ 07:47:40
Shoe, baie dankie, dis nou ‘n groot blessing so op die drumpel van die Gr 6 eksamen.
LikeLike
Jun 06, 2017 @ 13:05:58
Dis ‘n plesier, Renate 😉 Voorspoed met die eksamentyd.
LikeLike
Jun 06, 2017 @ 13:24:54
Ek opsoek na gr11 rekeningkunde vraestelle asb!
LikeLike
Jun 06, 2017 @ 13:33:28
Hallo, Corlia 😉
My kennis is beperk tot laerskool werk, maar Plattelandse Juffie Juffie het Rekeningkundewerk op haar blog. Onnies Online mag dalk ook iets i.v.m. rekeningkunde hê.
Voorspoed met die eksamen!
LikeLike
Jun 20, 2017 @ 07:42:15
Opsoek na hersieningsoefeninge vir Gr7 Afr Eng en Wisk vir n Naskool opset
LikeLike
Jun 20, 2017 @ 13:13:17
Hallo, Jeanette 😉
Ek het heelwat ou vraestelle in hierdie skrywe geplaas en dan kan julle ook na die skakels aan die regterkant – onder Wiskunde, Geletterdheid, Vraestelle en Verskeie gelys – loer. Onnies Online en Teacha fokus meer op die ouer kinders en behoort vir jou meer werk te hê.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 20, 2017 @ 12:43:42
Ek is op soek na werksvelle waar breuke verduidelik word. Is daar enige op die blad beskikbaar vir graad 5. Baie Dankie. Lizelle
LikeLike
Jun 20, 2017 @ 13:26:44
Hallo, Lizelle 😉
Ek fokus hoofsaaklik op die jonger outjies, maar het hierdie idees vir breuke. Loer gerus ook na webblaaie soos Teacha, Onnies Online en One Stop Math. cnx.org (“Google”: cnx.org graad 5 wiskunde breuke) gaan verskeie idees bied en dan kan jy hier aan die regterkant na die skakels onder “vraestelle” en “wiskunde” loer.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 21, 2017 @ 08:38:11
Baie dankie Juffer ek waardeer dit.
LikeLike
Jun 21, 2017 @ 14:46:48
Dis ‘n plesier 😉 Loer gerus weer in.
LikeLike
Jul 18, 2017 @ 19:46:32
Hallo juffrou. Kan juffrou my asseblief help met Afrikaans taal lesplanne vir graad 4, 5 en 6 van Platinum handboek?
LikeLike
Jul 18, 2017 @ 23:56:27
Hallo, Jeanettegrabe18 😉
Ek is ongelukkig nie in die Intermediêre Fase opgelei nie, maar loer gerus na webblaaie soos Onnies Online, Thinking Caps, Teacha…Ek is seker hulle sal jou in die regte rigting kan stuur.
LikeLike
Aug 17, 2017 @ 18:54:55
Goeie dag
Hoe moet ek tewerk gaan om van hierdie inligting gebruik te maak?
Moet ek iewers aansluit of iets betaal?
LikeLike
Aug 17, 2017 @ 20:41:59
Hallo, Mona 😉
Die vraestelle is gratis op die internet beskikbaar. Jy klik daarop en laai af. Die meeste inligting hier op my blog, is gratis.
Jy kan die ander inligting op my blad met liefde gebruik, maar net nie geld daaruit maak (verkoop) nie. 😉
Indien jy dit wel in ‘n publikasie sou wou gebruik, kan ons verder gesels.
LikeLike
Aug 20, 2017 @ 18:18:21
Kan nie wag nie Moeg gesukkel
LikeLike
Aug 20, 2017 @ 22:57:12
😉 Waarmee benodig jy hulp, Annemie?
LikeLike
Okt 09, 2017 @ 11:22:01
Goeie dag Juffer
My dogter is tans in gr.5 en kan moontlik nie haar jaar slaag nie, sy is adhd en sukkel vreeslik met SW en NWT. Indien daar asb vraestelle en studietegnieke vir dit is sal ek dit baie wardeer.
Dankie
LikeLike
Okt 09, 2017 @ 14:14:40
Hallo, Bianca 😉 Ek het enkele vraestelle in die bogenoemde skrywe. Loer ook na studietegnieke hier en slaagvereistes hier. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 16, 2018 @ 13:35:36
Goeie dag.
Ek is opsoek na gr12 IGO (Mei-Junie) vraestelle.
Ek sal dit baie baie waardeer.
Baie dankie
LikeLike
Apr 16, 2018 @ 14:44:50
Hallo, Magda 😉
Ek plaas skakels hier soos ek dit opspoor. Ek is ongelukkig nie ‘n Graad 12-kundige, maar gaan ‘n bietjie navrae rig. 😉
LikeLike
Apr 16, 2018 @ 15:29:31
Baie dankie – Die res van my kinder se vakke het ek onder jou goed gekry (en dit help baie!!!). Dit is net IGO wat ons nog kort vir haar.
LikeLike
Apr 16, 2018 @ 16:35:46
😉
LikeLike
Mei 01, 2018 @ 12:23:09
Ek stel belang in Afr Huistaal, gr 4 en NWT gr 4. Hoe gaan ek te werk om die vraestelle te kry.
LikeLike
Mei 01, 2018 @ 13:31:05
Hallo, A 😉
Klik bloot op die skakels in die Graad 4-lysie. Daar is ook ‘n paar opsies in die eerste paar skakels bo-aan die skrywe. Al die skakels behoort gratis oop te maak.
LikeLike
Mei 07, 2018 @ 18:36:30
Wil graag my kleindogter help met haar wiskunde.
LikeLike
Mei 07, 2018 @ 19:00:08
Hallo, Alta 😉
Tik gerus soekterme soos “wiskunde huiswerk, voor en na, meer en minder, bewerkingstekens, halveer, verdubbel, veelvoude, maaltafels, woordsom, vorms, deling, uitdeel, breuke, syfers…geld, hoe laat is dit” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in. Dit sal julle na verskillende artikels en drukbare werk neem (hoofsaaklik Graad R – 3). Die vraestelle sal gratis voorbeelde van Graad 1 – 12 bied.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Mei 14, 2018 @ 14:51:46
Goeie Middag
Ek is opsoek na EBW vraestel vir gr8, 2017 wat ek kan aflaai, vraestel en memorandum. Ek het nou al orals gaan kyk maar ek kry nerens iets nie. Meisiekind sukkel so bietjie en wil kyk of ek daarmee kan help
Baie dankie
Groete
Antionett
LikeLike
Mei 14, 2018 @ 21:07:44
Hallo, Antionett 😉
Ek is ‘n Remediërende Opvoeder, maar het een of twee skakels raak geloop. Indien die hoërskoolvraestelle in dié skrywe nie help nie, kan jy gerus hier ook probeer:
https://plattelandsejuffie.wordpress.com/category/rekeningkunde/
https://teachingresources.co.za/?s=rekeningkunde&post_type=product
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Mei 22, 2018 @ 14:27:07
Goeie dag
Ek is opsoek na gr 8 K&K asook LO vraestelle met memo’s, help asb
LikeLike
Mei 22, 2018 @ 18:01:51
Hallo, Mariette 😉
Ek plaas soos ek dit opspoor, maar my kennisvlak is op die Grondslagfase gemik. Loer gerus ook na Onnie Online se blad. Ek het hierdie KK-vraestel op gespoor. Daar is ook LO-vraestelle op Teacha beskikbaar.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Mei 26, 2018 @ 14:50:15
Goeie middag
Ek is dringend opsoek na Gr 8 vraestelle vir my kind…..as jy my dalk groot asb. kan help.
LikeLike
Mei 26, 2018 @ 20:58:46
Hallo, Tessa 😉
Laer af in hierdie skrywe, is daar heelwat gratis vraestelle en skakels vir hoërskoolleerders gelys. Loer ook na webblaaie soos “Onnies Online”.
Loer ook na idees in verband met studietegnieke hier.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 10, 2018 @ 20:38:57
Baie dankie vir jou hulp. Die inligting gan my kind baie help .
LikeLike
Jun 10, 2018 @ 22:36:46
Dis ‘n plesier, Monica 😉 Loer gerus weer in.
LikeLike
Jul 18, 2018 @ 13:37:00
Hi Juffer,
Ek is opsoek na Wiskunde vraestelle Graad 8 vir die 3de kwartaal … Ek kry nerens ordentlikke vraestelle nie en ek wil nou al begin …
Baie dankie
Mariezell du Toit
LikeLike
Jul 18, 2018 @ 15:44:02
Hallo, Mariezell 😉
Ek sukkel self om die September-vraestelle te kry, maar het pas ekstra vraestelle vir Junie en November gelaai. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jul 19, 2018 @ 17:20:16
Hallo, Mariezell 😉
Ek het nog enkele vraestelle/assesserings gelaai.
LikeLike
Aug 21, 2018 @ 09:29:32
Hallo Juffer, ek is opsoek na Gr 1, 3de kwartaal vraestelle vir Wiskunde, Afrikaans en Engels(2de taal) om my dogtertjie voor te berei vir assessering volgende week ek sukkel om vraestelle af te laai (kry die hele tyd website error) is dit moontlik om vir my vraestelle te stuur per e-pos.
LikeLike
Aug 21, 2018 @ 15:50:22
Hallo, Ibbi 🙂
Ek sien nou dat ek nie juis 3de kwartaal assesserings vir Graad 1 het nie, maar dalk kan die ou JNA-vraestelle help (Bv. Afr.) Loer ook na die Conquesta-opsies in die eerste paar skakels van hierdie skrywe.
Ek sal bly soek na gratis opsies 😉
LikeLike
Aug 21, 2018 @ 15:59:37
Hi Juffer – ek het nie probleem om te betaal nie enige iets om my kind te help sal baie waardeer word
LikeLike
Aug 21, 2018 @ 16:28:43
Ek verkoop nie vraestelle nie 😉 (stel nie op nie).
LikeLike
Aug 29, 2018 @ 01:46:40
Ek is op soek na September eksamen vraestelle van 2016 of 2017 asb!
LikeLike
Aug 29, 2018 @ 13:34:45
Hallo, Gretchen 😉
Watter graadvlak het jy in gedagte? Omdat heelwat skole September slegs toetse skryf, mag die benaming verskil en is die vraestelle skaars op die internet.
LikeLike
Okt 21, 2018 @ 15:57:17
Ek is opsoek na November/Desember eindjaar vraestelle vir Graad 7: NW, Geskiedenis, WIskunde, EBW, Lewensvaardigheid, Afrikaans, Engels. Groot asb
LikeLike
Okt 21, 2018 @ 23:51:13
Hallo, Marisca 😉
Ek plaas soos ek opspoor, maar dit lyk asof die meeste gratis Graad 7 vraestelle tans Engels is. Ek het pas nog vraestelle onder Graad 7 gelaai – asook by punt 33 en 34 onder die eerste hofie.
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike
Nov 21, 2018 @ 18:56:52
Hallo daar.
Ek is in graad 7 en en soek vrastelle met momorandums daar by voor maandag.
Wonder of julle my kan help.
LikeLike
Nov 21, 2018 @ 22:24:50
Hallo, Zanica 🙂
Jy kan Graad 7-vraestelle (sommige met Memorandums) gratis op hierdie blad aflaai. Loer ‘n bietjie laer af 😉
LikeLike
Feb 24, 2019 @ 20:49:23
Goeie dag
Is daar gr 11 en 12 Tegniese Wisk en Tegniese Wet vraestelle beskikbaar?
LikeLike
Feb 24, 2019 @ 23:54:49
Hallo, Maryka 😉 Ek het tans slegs die vraestelle hier gelys beskikbaar, maar sal byvoeg sodra ek nog kan opspoor 🙂
LikeLike
Feb 27, 2019 @ 23:10:13
How do I order the question papers
LikeLike
Feb 27, 2019 @ 23:16:35
Hi, Carol 😉
These links should all open as soon as you click on them. No payment or ordering involved.
LikeLike
Sep 17, 2019 @ 12:23:55
Ek is opsoek na die Graad 10, Junie 2015 RTT Vraestel 1 Prakties | Junie 2016 Vraestel 1 | Junie 2018 se dokumente wat saam dit gaan. Sal dit moontlik wees om dit vir my met e-pos te stuur
LikeLike
Sep 17, 2019 @ 13:21:53
Hallo, Jenny 😉
Ek het ongelukkig net die vraestelle wat hier beskikbaar is, maar sal voortdurend vir nuwe bydraes soek. Hoor gerus op webblaaie soos Onnie Online – wat ‘n bietjie meer op ouer grade fokus.
Ek hoop dit kan help. 🙂
LikeLike
Apr 03, 2020 @ 11:26:36
Can you change the language to English? If so please indicate how.
LikeLike
Apr 03, 2020 @ 13:33:54
Hi, Anneen 😉
Many of these question papers are in English. If you need to translate my blog to English, the following options might be helpful:
1.) Install the Chrome extension Mate Translate. Highlight the text and click on the ‘ae’ button in the toolbar to have the text translated.
If you have specific text that you’d like help with, feel free to ask.
LikeLike
Apr 15, 2020 @ 10:12:02
Hoe kan ek maak om gr 12 vraestelle v junie en eind eksamen te kry asb
Afr HL
Eng FAL
Wisk gelets
Lewenswetenskap
Geo
Gasvryheid
LikeLike
Apr 15, 2020 @ 18:57:48
Hallo, Anri 🙂
Buiten die skakels in die artikel, kan jy ook na die lysie skakels aan die regterkant van die Onderwysdepartement se webblad loer.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 25, 2020 @ 20:51:35
Is al d vraestelle in Engels
.. Soek wiskunde lit graad 12 vraestelle asb in afrikaans
LikeLike
Apr 25, 2020 @ 22:02:07
Nee, heelwat vraestelle is in Afrikaans gelys. Loer gerus 😉
LikeLike
Aug 24, 2020 @ 20:36:48
Ek sukkel met ebw
LikeLike
Aug 25, 2020 @ 13:24:18
Hallo, Eldri 😉 Loer gerus deur die verskillende graadvlakke vir vraestelle om jou te help met toetse. Jy kan ook na die blad Plattelandse Juffie gaan vir EBW-idees. Ek hoop dit kan help.
LikeLike