Advertisements
Tuiste

Search Results for: pay it forward

Hulp / Pay it Forward

2 Kommentaar


Vanjaar vier ons Pay it Forward dag op die 28ste April.  Is daar iemand in jou gemeenskap wat kan baatvind by ‘n klein of groot gebaar?  Help iemand as ‘n klas, ‘n gesin of doen dit selfs anoniem.  Dit hoef nie finansiële implikasies te hê en deur bv. papiere op te tel, onkruid uit te […]

Medemenslikheid en Internasionale Dag van Geluk

4 Kommentaar


  Vandag is Random Acts of Kindness Day en 20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk.  Ek sou dit egter nie tot een dag wou beperk nie…Hoe kan ons in het kleine iemand anders se dag opkikker? Gooi ‘n ekstra munt in iemand anders se parkeermeter. Het jy afslagkoepons iewers gekry?  Plaas dit hier […]

Hulp

Lewer kommentaar


  25 April is Pay it Forward Day.  Hoe kan jy in, by of naby die skool help? Help die biblioteekjuffrou om stukkende boeke te herstel. Help om handboeke met plastiek oor te trek. Skenk meerjarige plante – Wat van steggies of kruie? Verf speelblokke (springblokke) op die speelgrond. Begin ‘n herwinningsprogram by die skool. […]

gemeenskapsdiens

Lewer kommentaar


25 April is Pay It Forward-dag.  Gebruik dié dag om die kleingoed bewus te maak van eienskappe of omgee-aspekte soos gemeenskapsdiens en bedagsaamheid.  Is daar iemand wie julle in die stilligheid kan help?  Loer gerus na hierdie stories vir inspirasie.

behulpsaamheid, onbaatsugtigheid…

2 Kommentaar


Pay-it-Forward Dag fokus op medemenslikheid, behulpsaamheid, waardering en onbaatsugtigheid.  Wat kan jy in jou alledaagse omgang met mense doen om hierdie eienskappe uit te leef? Lees vir ‘n maat of lees boeke vir die inwoners van plaaslike tehuise. Loop om die blok om rommel op te tel (in groepe). Help plaaslike organisasies, bv. die dierebeskermingsvereniging […]