Tuis

pasella vir jou klaskamer

7 Kommentaar


Hiermee gratis hulpmiddels vir jou klaskamer.  Verklein die naamkaartjievelle tot twee op ‘n A4-bladsy indien jy dit so verkies 😉

voorblaaie (ander)

(tik besonderhede op ‘n skoon dokument en druk op die voorbladvelle)

klasree%cc%88ls

Klaskamer reëls, doelwitte

Classroom goals rules

dagprogram

welkomdagprogram

uiltjies-naamkaartjies

uiltjies-dagprogram

welkomby

bytjie-naamkaartjies

bytjie-dagprogram

volstruisdag

volstruis-naamkaartjies

volstruis-dagprogram

liewenheersbesie

liewenheersbesie-naamkaartjies

liewenheersbesie-dagprogram

welkomolifant

olifant-naamkaartjies

olifant-dagprogram

screen-shot-2017-01-09-at-19-26-09

vissie-dagprogram

vissie-naamkaartjies

toilet-posters

badkamer-muurkaarte

klas-verlaat-1

Tik gerus soekterme soos Hulpmiddels, Graad R, Graad 1, Eerste Dag, Naamkaartjies, Dekor, Teacha…by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees.

Klik hier vir opsies in Graad 1-skrif.

dagprogram22

dagprogramtydsgleuwe

Vakansie

2 Kommentaar


vakansie

2017

Lewer kommentaar


2017

2017 is in sig.  Druk solank vir jou ‘n kalender vir jou nuwe skooljaar uit.

2017 A4-Kalender met spesiale dae:  Afrikaans, Engels (sluit twee in – soos in die voorbeeld hier onder; asook verjaarsdagkalenders – ‘n bladsy per maand)

2017 A4-Kalender (Blanko):  Afrikaans, Engels

afrkalender2017

Kersfees

Lewer kommentaar


kersfees

  1. Kersfees-woordsoek
  2. Kersfees woordeskat
  3. Kersfees as tema
  4. Kersfees aktiwiteite en kunsvlyt idees
  5. Kaartjies om op ‘n lekkerding te plak.
  6. Kaartjies, vlaggies, versierings
  7. Verskeie versierings en kunsvlyt idees
  8. Kersfees Koeverte
  9. Doolhowe
  10. Inkleurwerk
  11. Versierings om met vetkryt in te kleur (druk hard) en dan in die venster te hang.  Sny die ornamente uit en smeer kookolie met ‘n stukkie watte bo-oor die prent.  Laat dit intrek en plak dit teen ‘n ruit om ‘n sonvanger te maak.
  12. Perseptuele take
  13. Christmas comprehension
  14. Patrone: Wat kom volgende?
  15. Grafiek (data)
  16. Tema Papier

kersfeessw kersfeeschristmas

 

 

 

 

Screen Shot 2015-12-10 at 6.36.29Screen Shot 2015-12-10 at 6.41.08

Screen Shot 2015-12-24 at 7.20.24Screen Shot 2015-12-10 at 6.44.01

amper daar

Lewer kommentaar


Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas.  Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees.  Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook na die onderskeie skakels wat aan die regterkant gelys is.

2017calendarVoorspoed met die laastes 😉afrkalender2017

2017 Kalender

Calendar 2017

Matriek

Lewer kommentaar


matriekmatric

*eksamen 1, eksamen 2, studiemetodes, leer

…die laaste kwartaal

4 Kommentaar


voorspoedlaastekwartaallaastekwartaal

Soktober

4 Kommentaar


soktoberr
Ons het almal verlore en verdwaalde sokkies iewers in ‘n laai.  Grawe hulle uit en skenk die onpare (of selfs nuwe pare) aan welsynsorganisasies.  ‘n Onpaar sokkies kan ‘n paar voete warm hou.

2veelvoud

Voorspoed

2 Kommentaar


cropped-klas.png

Voorspoed met die nuwe (en laaste) skoolkwartaal!

  1. kleur flitswoorde (nog)
  2. eu flits (nog)
  3. aa flits
  4. aai flits
  5. Woordsom 1 – 20 aftreksom (nog)
  6. Woordsom 1 – 20 optel
  7. maaltafelwaaier (nog)
  8. vermenigvuldiging-een-maal-een-syfer
  9. vermenigvuldiging-twee-maal-eensyfer-getal
  10. deelsomme-in-woordvorm (nog)
  11. iPad Apps / Toeps
  12. Android Apps / Toeps
  13. Nog oulike Apple en Android toeps/apps
  14. Leeslyste
  15. Studietegnieke/-metodes
  16. Huiswerk en roetine

Voorbeelde van soekterme om by die soekblokkie op My Klaskamer in te tik.  Loer gerus…

 

Onderwysersdag

Lewer kommentaar


Wêreld Onderwysersdag word gewoonlik op die 5de Oktober gevier, maar aangesien ons nog vakansie hou, kan ‘n mens dit ook op die 10de Oktober vier.

Stuur gerus ‘n boodskap aan ‘n spesiale opvoeder   😉

onderwysersdagverskil5octteachersday

oogsorg

Lewer kommentaar


oogsorgmaandDit is oogsorgmaand en hierdie maand kan ons besondere aandag aan visie, oogbewegings en visuele persepsie skenk.

Loer gerus na hierdie skrywes en hou die pers dop vir gratis oogtoetse vir die jongspan:

  1. oogsorg
  2. lees, leer en die ogies
  3. Wat is ‘n “VMI”?
  4. visuele persepsie
  5. Oogprobleme en leerprobleme
  6. Oog- en fokus oefeninge
  7. Oogsorgmaand
Klik op die prent, “open image in new tab” en druk uit.

Lente

2 Kommentaar


lentedag

Lente

Boomplantweek

2 Kommentaar


boomplant

Boomplantweek word van 4 tot 10 September gevier.  Die wildepietersielie die gewone witbos, die Bosvaderlandswilg en die Knoppiesboontjieboom word as die bome van die jaar genoem.

Waarom vind ons bome belangrik?

Bome verhoed erosie, verskaf suurstof en skaduwee, word gebruik om papier te maak en hout word in meubels, geboue en bote gebruik.  Boomplantweek is ‘n gulde geleentheid om ‘n nuwe boom te plant, een te borg of om voeding en kompos by bestaande bome te voeg.

ou boom rympie

Spellys

10 Kommentaar


spellysteDie WOW Spellyste word deur die Universiteit van Stellenbosch op gestel.  Dit is op ‘n uitdagingsvlak.

2019

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10

EFAL

  1. Graad 6
  2. Graad 7
  3. Graad 8
  4. Graad 9

2018

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10
  11. Gr 6 EFAL
  12. Gr 7 EFAL
  13. Gr 8 EFAL
  14. Gr 9 EFAL

2017

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10

2016

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10

2015

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10

2014

  1. Graad 1
  2. Graad 2
  3. Graad 3
  4. Graad 4
  5. Graad 5
  6. Graad 6
  7. Graad 7
  8. Graad 8
  9. Graad 9
  10. Graad 10
Tik gerus soekterme soos “e klink soos i, kappie, meervoud, verkleinwoord, f en v, woordeinde, b en d, omkering, rym, Engels, dubbelklank, tweeklank, drieklank, klanksamevloeiing, klanke, hersien, sigwoord, flits” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir eenvoudige spelwyses en idees.

Woordfamilies met prente

‘n Paar Engelse opsies:

Spelling Bee (Beginners)

Word per grade

Boekweek & Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Nasionale Boekweek vind vanjaar vanaf 5 tot 11 September en Internasionale Geletterdheidsdag vind op die 8ste September plaas.


boekweek

Pak letterstempeltjies, -plakkers en stensils uit, knip menigte tydskrifopskrifte op in woorde of letters, pak woord- en spelspeletjies uit en gee die geleentheid om muurprente te skep.  Skryf rympies, gedigte, trefwoorde of nuwe woorde se betekenisse.  Stel spesifieke leesperiodes in of leer woorde in ander tale.  Hierdie week is ‘n pretweek om boeke te geniet.

Tik gerus soekterme soos lees, boek, sigwoord, flits, boekmerk, rym, klanke, hersien, Engels, komponente, biblioteek…by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir verskeie idees uit vorige vieringe.

 

Loslitdag

2 Kommentaar


loslitdag

 

Loslitdag is vanjaar op die 2de September.  Deel gerus in hierdie omgeedag.

Dag vir Linkshandige Persone

Lewer kommentaar


links

13 Augustus word al 25 jaar lank as die dag vir linkshandige persone gevier.  Loer gerus hier vir idees en aanpassings om in die klas in gedagte te hou.

potloodreëls

Sonneblom

Lewer kommentaar


sonneblom

Sonneblomdag vervang nou die bekende Bandanadag en word op die 16de September gevier.  ‘n Mens kan dalk sade of klein plantjies verkoop as ‘n fondsinsamelingsprojek ten bate van die Sonneblomfonds.

Ontkiem sonneblomsade in watte of grond binne-in ‘n oop glasflessie of deursigtige plastiekglasie.  Wanneer die plantjie sterk genoeg is, kan ‘n mens dit in die tuin of diep blompotte oorplant.

BoekmerkInkleurprentLewenssiklus (kleurprente)

Sonneblomme maak pragtige kunswerke.  Dink net aan Van Gogh se skilderye.  Gebruik pastelle of dik, pastaverf in skakerings van son- of eiergeel, grasgroen, koningsblou, bruin, swart en wit.  Teken die buitelyne met ‘n potlood en begin inkleur.  Werk in dieselfde rondings en rigting as die buitelyne en betrek verskillende skakerings van geel in die blomblare, skakerings van groen in die stingel en skakerings van bruin in die blomkop.  Gebruik skakerings van blou (met wit) in die lug en hou die kwashale of lyne skerp en duidelik.  Geen vermenging.

‘n Mens kan groot bladsye vooraf voorberei deur die lug en grond (gras) met dwars hale of lyne te bedek.  Teken of verf die sonneblomme apart, knip uit en plak dit bo-op die droë agtergrond.  In plaas van geverfde blomme, kan ‘n mens ook oranje en geel bottelproppies gebruik.  Vou koffiefilters herhaaldelik in die helfte totdat daar slegs ‘n smal strokie oor is,  vou dit oop en plaas op ‘n bord of ‘n plat bak met ‘n bietjie water daarin.  Drup eiergeel voedselkleursel (met ‘n bietjie bruin verf by gemeng) in die middel van die filter en kyk hoe dit versprei.  Gebruik die filterblomme bo-op die agtergrond sodra dit droog is.

Bedruk kurkdrupmatjies met verskillende skakerings bruin verf.  Knip sonneblomblare uit geel viltlap, vou die reguit randjie toe en gom of kram dit vas.  Knip ‘n stingel en blare uit groen viltlap.  Spasieer die geel blare en stingel om te drupmatjie en plak die matjie bo-op die lap.  ‘n Mens kan ook snesiepapier of gewone geel papier gebruik (skeur en plak).

Tik gerus soekterme soos “lente, bandana, bye…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.

Vrouedag

Lewer kommentaar


vroudag vrouedag

twee

Lewer kommentaar


tweeling

Dit is tweelingnaweek!  Ken jy ‘n tweeling?  Is dit twee sussies, twee boeties of een van elk? Is hulle identies?  Wat beteken identies?  Hoeveel tweelinge is daar in jou klas of skool?

tweeling

 

Older Entries Newer Entries