Advertisements
Tuiste

Search Results for: biblioteek

Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Dis vakansie én Biblioteekweek!  Wie kan nou ‘n goeie boek en ‘n sonkolletjie weerstaan?  Besoek jou plaaslike biblioteek vir nuwe leesstof en loer ook ‘n bietjie na al die ander opsies wat hulle bied. Loer gerus hier na Boekmerkies, leeslyste, e-boeke… Advertisements

Biblioteekweek 2018

Lewer kommentaar


Biblioteekweek is ‘n ideale tyd om die dorpsbiblioteek te besoek.  Wat kan ‘n mens alles daar doen?  Lees ‘n mens slegs boeke?  Wat kan ‘n mens alles uitneem? Kort die boeke in die skoolbiblioteek herstelwerk?  Kry vrywilligers om boeke te herstel, die rakke af te stof of om die vertrek ‘n bietjie reg te ruk. Dink […]

Biblioteekweek 2017

Lewer kommentaar


Biblioteekweek strek vanjaar van 18 tot 26 Maart. Weet jy hoe om boeke in die biblioteek op te spoor?  Ken jy die Deweystelsel?  Wat is ‘n outeur, ‘n titel, illustreerder en ‘n uitgewer? Hoe bêre ‘n mens ‘n boek en hoe haal jy dit uit die rak? Wikkel jy die boek uit of haak jy […]

Biblioteekweek

1 Kommentaar


Biblioteekweek duur vanjaar 10 dae – van 11 tot 21 Maart.  Fokus op lewenslange leer en die bemagtiging van jong lesers. Besoek die dorpsbiblioteek en die skool s’n.  Hoe vergelyk die twee en wat is anders?  Kry jy soortgelyke boeke by soortgelyke aanwinsnommers? Neem ‘n selfie met jou gunstelingboek en maak ‘n muurcollage van die […]

Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Biblioteekweek begin Saterdag.  Hoe gaan jy outjies na die biblioteek toe lok?  Loer ‘n bietjie na idees uit die verlede: Biblioteekweek A, Biblioteekweek B, Biblioteekweek C, Biblioteekweek D Lees:  Motivering en Aanmoediging

Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Hou ‘n muntlegging om boeke vir die biblioteek te kan aankoop.  Pak dit in vorms, rye, patrone, letters, woorde of embleme.   Skryf die vorms of simbole met bordkryt op teer of maak los papierweergawes.  Kies ‘n spesifieke munttipe (soos 5c of 10c) om te versamel vir die dag en pak dit. Betaal 50c om […]

biblioteekweek

Lewer kommentaar


Biblioteekweek skop op die 16de Maart af.  Dit is die ideale tyd om die biblioteek of die klas se leeshoekie ‘n nuwe baadjie te gee. Verf die trappe naaste aan die biblioteek soos die rugkante van geliefde boeke (of gebruik papier as dit net tydelik so gaan lyk). Vra die outjies om die leesboeke volgens […]

biblioteek

Lewer kommentaar


Biblioteekweek is weer hier en duur van 22 tot 26 Maart. Doen ‘n bietjie boek opvoeding, spreek die versorging van boeke aan en kyk na aspekte soos die “regte en verantwoordelikhede” van ‘n leser. Noem aspekte soos die Dewey-stelsel en verduidelik aan die outjies dat die boeke in afsonderlike groepe gepak word om navorsing te […]

Biblioteekweek

2 Kommentaar


Dit is Biblioteekweek vanaf 15 tot 19 Maart.  Wat kan jy doen om hierdie week te vier? Indien jou skool ‘n biblioteek het, kan jy individuele foto’s van die kleingoed (veral Graad R of 1) neem.  Die gedagte is dat jy die foto in of voor die biblioteek neem – met ‘n boek of lidmaatskapkaartjie […]

Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?

2 Kommentaar


As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou […]

Nasionale Boekweek en Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Taaldag, Koop ‘n Boek

Lewer kommentaar


Op Taaldag, vier ons ook Koop-‘n-Boek dag.  Weet jy wie Afrikaans eerste gepraat het en wanneer die eerste mense Afrikaans in skole gebesig het?  Daar bestaan meer as een monument ter verering van Afrikaans, maar die bekendste is seker die Afrikaanse Taalmonument en -museum in die Paarl.  Afrikaans word meer en meer gewild op die […]

Wêreld Boeke Dag en Nag

Lewer kommentaar


Dit is byna Wêreld Boeke Dag en Nag. Stel lysies saam van wat julle graag wil lees en neem dit saam as julle weer die biblioteek besoek. Boeke Dag vind ‘n dag na Aarde Dag plaas.  Kan julle interessante boeke oor die aarde en natuur kry om te lees? Gee vir elke opvoeder die geleentheid […]

Dinge wat ons nodig het om te lewe

Lewer kommentaar


Iemand het idees gevra vir aktiwiteite in verband met dinge wat ons nodig het om te lewe.  Ons het oorwegend skoon lug (suurstof), kos (vrugte, groente, vleis, grane…), water, skuiling (behuising/beskutting) en klere nodig.  Hiermee dan so ‘n paar idees om dit aan te spreek. ‘n Collage Die agtergrond: Berei die lae apart (oor dae) […]

Luidleesdag

6 Kommentaar


Luidleesdag word vanjaar op die 1ste Februarie gevier. luidlees opsies                boek vraelys Nooi die outjies om ‘n laken, kombers en kussings skool toe te bring om ‘n leesfort te bou.  Hang kersliggies aan die binnekant of laat ‘n bietjie sonlig (venster) in. Hou ‘n boekbesprekingskring.  Stel riglyne voor soos: […]

Internasionale Geletterdheidsdag en SA Boekweek

2 Kommentaar


  SA Boekweek duur van 3 tot 9 September en Internasionale Geletterdheidsdag is tradisioneel op die 8ste September. Tik gerus soekterme soos “biblioteek, boek, lees, leeslys, leesreeks, boekmerk, klanke, hersien…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir verskeie idees om tydens hierdie week te gebruik. Lekker lees!

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

Wêreld Boekedag

Lewer kommentaar


1 Maart en 23 April word onderskeidelik as Wêreld Boekedag beskou.  23 April is ook Boekenag. lekker om te lees [boekmerk] Het jy ‘n wenslys van boeke wat jy graag sou wou lees?  Vir wie sou jy dit lees?  Sou jy vir jou maat, ‘n onderwyser, ‘n troeteldier of ‘n speelding wou lees? Wat kan […]

luidleesdag

Lewer kommentaar


Wat doen jul skool jaarliks vir Luidleesdag?  Min tyd vir lees?  Probeer die volgende: lees flitskaarte lees spelwoorde soek die verklarings van woorde in ‘n klaswoordeboek op lees rympies lees die lirieke van gunstelingliedjies lees opskrifte in die klas lees sigwoorde soos die dae van die week of maande van die jaar lees stories vir […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

Older Entries