
Laai gerus die departementele werkboeke hier af deur op die onderskeie hofies te klik. Ander gidse is hier beskikbaar. Ouer gidse (asook EAT werkboeke), is hier gelys.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
5 Julie 2024
afrikaans departementele werkboeke, reënboogboeke, werkboek Lewer kommentaar

Laai gerus die departementele werkboeke hier af deur op die onderskeie hofies te klik. Ander gidse is hier beskikbaar. Ouer gidse (asook EAT werkboeke), is hier gelys.
4 Februarie 2024
2024, afrikaans departementele werkboeke, werkboek, werkboeke 3 Kommentaar

Die departementele werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6, is hier heel onder gelys.
19 Julie 2023
afrikaans DBE, departementele werkboeke, reënboogboeke, werkboek Lewer kommentaar
Die departementele werkboeke is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6, is hier heel onder gelys.
Nie al die skakels op die Onderwysdepartement het die korrekte dokumente beskikbaar gehad nie. Met geduld, sal dit weldra beskikbaar wees 🙂
27 Maart 2021
2021, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, kurrikulum CAPS, KABV, reënboogboeke, werkboek Lewer kommentaar
21 Julie 2020
2020, hulpmiddels CAPS, DBE, KABV, reënboogboeke, werkboek Lewer kommentaar

Die tweede werkboek is nou aanlyn beskikbaar. Klik gerus op die onderskeie skakels om die boeke af te laai indien die skool nie ‘n eksemplaar beskikbaar het nie. Die boeke mag nie verkoop word nie en word GRATIS deur die onderwysdepartement verskaf.
Ou EAT-boeke is hier beskikbaar en verskeie ander jare se (interaktiewe) werkboeke is hier te vinde. Laasgenoemde sluit ‘n skakel na wiskunde antwoorde in. Die eerste werkboeke van 2020 kan jy hier aflaai.
Grade R Book 3
Woorde