Advertisements
Tuiste

Search Results for: hersien

hersiening van klanke

5 Kommentaar


Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart uit en plaas dit op ‘n A4-karton sodat julle nog woorde met die klanke daarin kan byvoeg…Steek dit teen ‘n kennisgewingbord vas of liaseer […]

Kom ons hersien die klanke…

32 Kommentaar


  [Dubbel-, twee- en drieklank muurkaarte] Hier is ‘n paar idees om tydens klankvaslegging te gebruik.  Doen dit alles in ‘n werkboek of op los blaaie.  Beloon goeie werk en spog ‘n bietjie by die ander gesinslede. Enkelklanke: Skryf die klank (bv. t) op Grootman se rug of in sy handpalm.  Hy moet dit dan […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate Pryslys van verskeie produkte Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos […]

sinne en paragrawe

2 Kommentaar


Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek.  Vra aanvanklik vir beskrywende woorde en skryf dit rond en bont op ‘n bladsy neer.  In Graad 1, sal die outjies geneigd wees om sinne herhaaldelik […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

klanke, spelwoorde, syfers, vorms, patrone

Lewer kommentaar


Probeer om soveel sintuie as moontlik te betrek en gee vir die outjie ‘n verskeidenheid maniere om die werk te hersien. Ons skryf dikwels die woorde groot op “flitskaarte” (gebruik sommer ou papbokse en dergelike kartonnetjies) en verf dan pofferige verf met ‘n oorstokkie bo-oor. Die outjie kan dit self in die mikrogolfoond plaas en laat verhard (onder […]

Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag

4 Kommentaar


Die volgende maand is deurspek met lees-, taal- en boekgenot:  Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag vind binne enkele dae na mekaar plaas. 1.  Bou woorde met los kaartjies: Gebruik klankkaartjies* om sigwoorde, spelwoorde en sinne na te bou. Neem die woorde af en druk die foto’s op A4-velle uit of… Plak die woordbouwerk op groot velle papier […]

skouer aan die wiel

2 Kommentaar


  Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie.  Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]

Gereed vir 2017

Lewer kommentaar


Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]

amper daar

Lewer kommentaar


Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas.  Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees.  Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook […]

Spellys

10 Kommentaar


Die WOW Spellyste word deur die Universiteit van Stellenbosch op gestel.  Dit is op ‘n uitdagingsvlak. 2017 Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 Graad 10 2016 Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad […]

Boekweek & Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Nasionale Boekweek vind vanjaar vanaf 5 tot 11 September en Internasionale Geletterdheidsdag vind op die 8ste September plaas. Pak letterstempeltjies, -plakkers en stensils uit, knip menigte tydskrifopskrifte op in woorde of letters, pak woord- en spelspeletjies uit en gee die geleentheid om muurprente te skep.  Skryf rympies, gedigte, trefwoorde of nuwe woorde se betekenisse.  Stel spesifieke […]

twee

Lewer kommentaar


Dit is tweelingnaweek!  Ken jy ‘n tweeling?  Is dit twee sussies, twee boeties of een van elk? Is hulle identies?  Wat beteken identies?  Hoeveel tweelinge is daar in jou klas of skool? Kan jy identiese prente of enige prente van ‘n tweeling kry?  Plak dit hier: twee two Tel in veelvoude van twee Verdubbel getalle Hersien […]

Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels

Lewer kommentaar


Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is. hulpmiddels muurkaart naamkaart eerste dag klanke abc uitspraak alfabet sigwoord dubbelklank tweeklank drieklank klanksamevloeiings hersien meervoud verkleinwoord leestekens flits oefen self e klink […]

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

Julie Huiswerk

2 Kommentaar


Julie Huiswerk Hierdie maand hersien ons die Engelse sigwoorde en kombinasies.  Gebruik dit vir Graad 2 en 3 (of vir Graad 1 HL). sight words 2015 Tik soekterme soos “Engels” by die bruin soekblokkie in en loer ook na die Drukbare Bladsye hier bo.

Engels: Aanleer en Vaslegging

2 Kommentaar


Klik op die skakels in die skrywe om na enkele dokumente te gaan.  Die prente is voorbeelde daarvan. Hoe spreek ‘n mens die klanke uit?  Kan die outjie die klanke uitken deur na die woorde te luister?  Kan hy/sy eenvoudige woorde ontsluit en met die meegaande prente verbind? Hersien die Engelse sigwoorde deur dit te lees en in […]

Skrifdag

Lewer kommentaar


23 Januarie is Skrifdag in ander wêrelddele, maar kan beslis ook in Suid-Afrika gevier word. Vir die jonger outjies, kan ‘n mens fynspier oefeninge gee: Bou eenvoudige prente, lyne, vorms, syfers of letters met ‘n pennetjiebord. Vorm eenvoudige prente met rekkies op ‘n spykerbord.  (Bou byvoorbeeld ‘n huisie uit vorms.) Versteek klein speelgoed of albasters […]

Huiswerk, Vaslegging en Intervensie

4 Kommentaar


Plaas hierdie kalenders teen die aansteekbord in die taalhoekie, gebruik dit tydens intervensielesse of stuur dit huis toe as ekstra vaslegging.  Daar is ‘n opdrag vir elke skooldag om woordeskat uit te brei en om die kennis van dubbel-, twee- en drieklanke vas te lê.  Hulpmiddels soos flitskaarte is hier op die blog beskikbaar en […]

Voorspoed

1 Kommentaar


Tik gerus soekterme soos abc, klanke, tweeklank, drieklank, dubbelklank, hersien, potloodgreep, sigwoord, lees, VMI, posisie, Graad R, Graad 1, woordsom, syfer, halveer, verdubbel, afrond, geld, maaltafel, deling, veelvoud, vorm, verkleinwoord, e klink soos i, skrif, skryf, engels, vraestel, aandagafleibaar, kosblik, eerste dag… by die bruin soekblokkie laer af aan die regterkant in of kontak my […]

Older Entries