Tuis

Geslag: Manlik en Vroulik

3 Kommentaar


 

manlikvroulik

Hersien die bewoording vir manlike en vroulike vorme.  Maak groot muurprente op ongedrukte of gedrukte koerantpapier.  Teken ‘n basiese uitleg van ‘n stamboom en voeg die flitskaarte as byskrifte by.  Plak dit teen die muur op, neem ‘n paar treë weg en gooi ‘n boontjiesakkie toe oë na die prent.  Skryf ‘n spogsin met die woord wat getref word.  Gebruik ook die meegaande woord, bv. “Ek kuier graag by my ouma en my oupa.”

‘n Stamboom is nie nodig nie.  Rangskik al die woorde in rye op die muur of mat.  Rol ‘n dobbelsteen en tel aan.  Soek die meegaande woord vir die een waarop jy land (bv. mamma en pappa) en skryf dit neer.  Ander opsies is om die woordpaar in ‘n mondelinge sin te gebruik of om ‘n sin daarmee te skryf.  Teken ‘n prent by die sin en bind al die sinne in ‘n boekie.  Dit sal beslis oulik wees as die hele klas se sinne in boekvorm gebind word vir die leeshoekie.

As julle die woorde hersien, verdeel die woorde in twee stelle.  Lees ‘n woord en laat die outjie dan die maat tussen sy woorde soek of speel speletjies soos “snap” of ‘n geheuespel.  Wanneer julle laasgenoemde doen, sou ‘n mens verkieslik die woordpare verminder (sowat 8 – 10 kaarte op ‘n slag). 

Geslag          Geslag Flitskaarte           Diere

Skoolgaande of skoolpligtige ouderdom

42 Kommentaar


ouderdomGraad R is die amptelike aanvangsjaar van die Grondslagfase – ‘n fase wat van Graad R tot 3 strek – en het ‘n volwaardige kurrikulum (KABV/CAPS).  Gewoonlik woon kleuters Graad R by die jaar waarin hulle 6 jaar oud word, maar daar is ‘n uitsondering vir kinders wat voor Junie 5 jaar oud word.

Kinders gaan Graad 1 toe die jaar waarin hulle 7 jaar oud word.  Dit is die skoolpligtige ouderdom, maar indien hulle voor Junie 6 jaar oud word kan ouers aansoek doen om die kleingoed vroeër skool toe te stuur.  Loer gerus na die amptelike wetgewing.

Daar is ‘n verskil tussen wetgewing en die individu.  As die kind regtig nie skoolgereed is nie, kan ‘n ouer aansoek om kwytskelding van skoolplig doen.  Dit word amptelik by die plaaslike skooldistrikskantore gedoen.  Loer gerus na die skakels aan die regterkant (in terme van emosionele welstand, skeidingsangs, skoolgereedheid) of tik soekterme soos Graad R, Skoolgereed, Graad 1 by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of kontak jou naaste laerskool en distrikskantore vir verdere inligting.

AGE REQUIREMENTS FOR ADMISSION TO AN ORDINARY PUBLIC SCHOOL (aanvulling)

Departementele inligting

2015

6 Kommentaar


2015

2015 Wiskunde werksvel

Klanksamevloeiings

Lewer kommentaar


Screen Shot 2014-12-27 at 16.54.59 Screen Shot 2014-12-27 at 16.54.54

Klanksamevloeiingslyste

Klanksamevloeiingslyste

klanksamevloeiings muurkaarte

Screen Shot 2015-06-30 at 21.41.05 Screen Shot 2015-06-30 at 21.34.38

klanksamevloeiingngnk
Tik gerus ook soekterme soos “abc, klanke, hersien, dubbelklank, tweeklank, drieklank” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer na die Drukbare Bladsye.
Engels

Kersfees

Lewer kommentaar


Screen Shot 2014-12-12 at 8.51.08

  • Kersfees briefhoof
  • Kersvader briefhoof
  • Kersfees Vlaggies 
    • Druk op verskillende kleure A4-papier.  Knip op die buitelyn en vou die klein randjie oor ‘n dun lint of tou.  Plak vas.  Versier ‘n deur, ‘n muur of ‘n venster.  Gebruik blinkertjie gom om die prente te versier.
    • Druk op wit papier, kleur die prente met uitdraaikryte in (druk hard) en verf met ‘n lagie effens verdunde voedselkleursel.  Dink aan kleure soos eiergeel, groen en rooi.
  • Kersfees woord vlaggies
  • Kersfees kaartjies
  • Koeverte – een met ‘n onlangse Noordpoolposstempel
    • Druk op ‘n kardoessakkie (geskenksakkie) of koeverte (vir kerskaartjies).
  • Kersfees optelling en aftrekking (Graad 1-vlak)
  • Kersfees woordeskat
  • Versierings:
    • Knoop ‘n stukkie verpakkingstou met ‘n lussie aan die skroef-gedeelte van ‘n ou gloeilamp.  Smeer die gloeilamp met wit gom/houtlym en sprinkel fyn wit blinkertjies bo-oor.  Laat dit droog word…of
    • Maak ‘n bietjie muurpapiergom (poeiertipe) aan, verf die gloeilamp en laat droog word.  Smeer dan blinkertjiegom (wit of ligte kleure) bo-oor die growwer oppervlakte.  Laat droog word…of
    • Meng skoon seesand met fyn blinkertjies om ‘n vakansie element in te bring 😉
    • Verf die skroef-gedeelte met swart verf of laat dit net so.  Gebruik swart lapverf in ‘n skerppuntbotteltjie om die ogies, knope en mond te maak.  ‘n Permanente swart veselpen (koki) kan ook werk.  Plak dun takkies met ‘n sterk gom aan die kant van die gloeilamp vas en gebruik ‘n pypskoonmaker of ‘n smal stukkie lap as ‘n serp.
  • Volg Kersvader en sy slee.  Waar is hy nou?
Tik soekterme soos “Kersfees” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir nog idees.

Engels

Lewer kommentaar


Screen Shot 2014-12-21 at 17.13.13

a – z words (Also available in Afrikaans)

Match the pictures and words.  Roll a die, count the words and make a sentence with that word.  Do this with each page.

In Grade 1:  Write the sentence or chosen word at the top of a page and draw a descriptive illustration.  (Write difficult words on a separate page for the learner to copy when writing his/her sentences.)

In Grade 2:  Try to use more than one word in a sentence.  E.g. The ant ran across the axe and the apple.

Screen Shot 2015-04-10 at 16.16.56

Gelukkige Lentedag!

5 Kommentaar


Lentedag

Atletiek

Lewer kommentaar


Vind hiermee ‘n paar riglyne vir atletiek en -afrigting.  Die inligting mag dalk verouderd wees.  Stuur gerus nuwe idees 😉

 

This slideshow requires JavaScript.

 

Atletiek Laerskool (dokument)

Pantoffeldag

2 Kommentaar


Pantoffeldag 2014

Vrydag, 1 Augustus, is Pantoffeldag ten bate van die Reach for a Dream-projek.  Koop ‘n plakker en dra jou pantoffels skool toe. 😉

ken jou onderwyser

Lewer kommentaar


Ken jy

Hoe goed ken die kinders jou?

Ken jou juffrou*

Ken jou meneer*

*Hou die “adres” vaag (woonbuurt of dorp).

hulpmiddels vir die klaskamer

13 Kommentaar


hulpmiddelsabcJy het ‘n nuwe pos gekry of jou universiteitsjare staan einde se kant toe.  Om gereed te maak vir ‘n nuwe klaskamer, kan jy die volgende items in gedagte hou:

Hulpmiddels om te versamel (klik)

Kies ‘n kleurskema of materiaal vir gordyne, kussinkies en ‘n tafeldoek – iets wat lank mooi sal bly.  Kyk ook na jou graadgroep se kurrikulum en skep of versamel items wat spesifiek op dié groep gemik is, bv. flitskaarte van woorde, klanke, getalkombinasies…Onthou om die tale in jou provinsie in gedagte te hou (bv. Afrikaans én Engels) en om daarvoor voorsiening te maak.  Hoe meer jy self versamel, hoe minder hoef jy oor te begin as jy na nuwe skole of klaskamers verskuif.

*Vinnige Gordyne:  ‘n Mens kan tydelik gordynrek gebruik…of
  • Probeer ook ‘n reëling met gordynring klampies.  Jy kan bloot die lap (platlaken, plastiek) van jou keuse om vou en vas knyp.  Indien die rand uitrafel, kan jy dit omvou en vilene tussen-in vasstryk…
  • laat die kinders linte en stroke om ‘n rek/reëling knoop
  • of laat hulle drukwerk (met lapverf) op ‘n platlaken doen voordat julle dit vasknyp.
  • spuitverf wit pvc-pyp of gebruik ou handdoekreëlings as gordynstokke
Daar is etlike voorbeelde hier op my blog beskikbaar.  Tik soekterme soos “hulpmiddels, skrif, lopende skrif, klanke, muurprent, syfer, vorm, sakpas…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of selfs terme soos “beginner”, “eerste dag” en “tuis idees”.

Teache link

*Teacha produkte word op jou rekenaar afgelaai, sodat jy dit oor en oor kan druk.
Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum vir Distrikte en Skole Graad 1-6

vadersdag

Lewer kommentaar


vadersjuf

This slideshow requires JavaScript.

 

fathersday

Sien ook Vadersdag 1 of Vadersdag 2.

vraestelle

142 Kommentaar


vraestelle

  1. Ek weet/I know – algemene kennis
  2. Think online
  3. Conquesta – Graad 1 – 7 Afrikaans en Engels
  4. Conquesta – Taal, Wiskunde, Lewensvaardige – Graad 1 – 3 en Verskeie vakke – Graad 4 – 7. Ook in Engels beskikbaar.
  5. JNA/ANA vraestelle
  6. 2014 JNA/ANA Verskeie tale
  7. Wiskunde/Wetenskap
  8. Graad 3 – 7 verskeie
  9. Graad 4 – 7 verskeie
  10. Wiskunde – Graad 4 – 7
  11. Various Question Papers, Graad 4 – 7 [2014, 2015, 2016]
  12. Teacha – verskeie vraestelle, hulpmiddels en werksvelle
  13. Ou LitNum vraestelle
  14. LitNet Vraestelle
  15. LitNet Gr.3 – 12
  16. Best Education (verskeie grade, Eng./Afr.)
  17. NS Olympiad – 2012 Grade 4 – 6
  18. NS Olympiad – 2013 Grade 4 – 6
  19. NS Olympiad – 2014 Grade 4 – 6
  20. NS Olympiad – 2015 Grade 4 – 6
  21. NS Olympiad – 2016 Grade 4 – 6
  22. NS Olympiad – 2013 Grade 7 – 9
  23. NS Olympiad – 2014 Grade 7 – 9
  24. NS Olympiad – 2016 Grade 7 – 9
  25. A+ Click Grade 1 – 12
  26. Grade 4 – 7 Past Papers
  27. Voorbeelde van assesserings in die Grondslagfase
  28. Ecexams
  29. Voorbeeldvrae Graad 4 – 7
  30. isiXhosa
  31. Wiskunde Vrae (Voorbeelde Gr 4 – 12)
  32. Baseline Assessment Gr. 3 – 7 (Maths)
  33. Grondslagfase Wiskunde Assesserings Laaste Kwartaal: IsiNdebele, IsiXhosa, IsiZulu, Sepedi, Sesotho, Setswana, Tshivenda, Xitsonga (Tweetalig)
  34. Grade 4 – 7 June/Nov
  35. Graad 4 – 7 Junie en Nov.
  36. Grade 4 tot 7 June en Nov.
  37. Graad 3, 6, 9 November-vraestelle
  38. Graad 10, 11, 12 Vraestelle (sien ook heel onder)
  39. Graad 4_HT_Basislynass_20
  40. Graad 4_EAT_Basislynass_20
  41. Ou Graad 4 – 7 Wiskunde Uitdagings
  42. G4_Afrikaans EAT Memo
  43. Gr4_Afrikaans HT_Memo
  44. GR 4 – 6 AANVANGSASSESSERING ONDERWYSERSRIGLYNE_20
  45. Graad 5_HT_Basislynass__20
  46. Graad 5_EAT_Basislynass_20
  47. Gr5_Afrikaans HT Memo
  48. Gr5_Afrikaans EAT Memo
  49. Graad 6_HT_Basislynass_20
  50. Gr6_Afrikaans EAT Memo
  51. Graad 6_EAT_Basislynass_20
  52. Gr6_Afrikaans HT Memo
  53. GR7_HT_EAT_Basislynass_20
  54. Gr7_Afrikaans HT_FAL Memo
  55. Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant.

    Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant. Loer gou.

Graad 1

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Afrikaans FAL
  3. Engels Huistaal
  4. Engels FAL
  5. JNA 
  6. Wiskunde
  7. 2010 Baseline Assessment Gr 1
  8. Wiskunde Oefentoets
  9. Maths Test
  10. ANA Home Language
  11. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  12. Eng FAL T1 
  13. Memo
  14. AFRIKAANS HUISTAAL HALFJAAR BASISLYN ASSESSERING
  15. Huistaal HT K1
  16. Afr. FAL T1 
  17. Afr. EAT T1 
  18. Memo Afr. / Eng. T1 
  19. Math Term 1
  20. Eng. HL Term 1
  21. Wiskunde Kw. 1 T1
  22. Wiskunde Kw. 1 T2
  23. Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng.
  24. Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1
  25. Graad 1 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1 Memo

Graad 2

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Huistaal Kwartaal 1
  3. Huistaal Oefentoets
  4. Huistaal Kwartaal 2
  5. Home Language T1
  6. Engels 1 Huistaal
  7. Engels First Additional Language
  8. Wiskunde 1
  9. Mathematics Test
  10. Mathematics Term 1 T1
  11. Mathematics Term 1 T2
  12. JNA Wiskunde
  13. JNA Huistaal
  14. ANA Home Language
  15. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  16. Slimkoppe
  17. EAT T1 
  18. FAL T1
  19. Memo
  20. Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng.
  21. Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo
  22. Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 1
  23. Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2
  24. Graad 2 Les 33 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo

Graad 3

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Huistaal Nov.
  3. Engels Huistaal
  4. Engels FAL
  5. Wiskunde Basislyn / Maths Baseline
  6. English Nov.
  7. JNA Taal
  8. Wiskunde
  9. Maths Term 1 Task 1  
  10. Memo
  11. Maths T1 Task 2
  12. Memo
  13. Wiskunde Oefentoets
  14. English Test
  15. MATHS GR3 QP NOV2014 ENG
  16. MATHS GR3 QP NOV2014 AFR
  17. MATHS GR3 NOV2014 QP XHOSA
  18. MATHEMATICS GR3 NOV2014 QP SESOTHO
  19. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  20. LitNet Toetse en Ander vraestelle
  21. Huistaal 1
  22. Afrikaans EAT
  23. Memo
  24. Home Language 1
  25. Wiskunde Taak 1 K1
  26. Math, FAL, HL
  27. Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng.
  28. Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1
  29. Graad 3 Kwartaal 4 Afr. & Eng. Wisk Assesseringstaak 1 Memo
  30. Graad 3 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2
  31. Graad 3 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2 Memo
  32. AFR FAL GRD 3 Nov.2016
  33. AFR LIFE SKILLS QP GR 3 Nov. 2016
  34. AFRIKAANS MATHS Grd3 Q. PAPER Nov. 2016
  35. ENG FAL GRD 3 QPAPER Nov. 2016
  36. ENG HL GR 3 QPAPER Nov. 2016
  37. ENGLISH LIFE SKILLS QP GR.3 Nov. 2016
  38. ENGLISH MATHS Grd.3 QPAPER Nov. 2016

Graad 4

  1. Afrikaans HT
  2. Afrikaans HT Toets
  3. Grade 4 HL Baseline Marking Guideline
  4. Grade 4 HL Baseline
  5. Grade 4 FAL Baseline
  6. Grade 4 FAL Memorandum
  7. Afrikaans EAT
  8. Afrikaans Toets
  9. Baseline: Maths/Basislyn: Wiskunde 
  10. Wiskunde Kwartaal 1
  11. Maths Grade 4 Mathematics FAT 1.2 TEST – Activity 1 bg.
  12. Taal
  13. English Test
  14. Lewensvaardighede 1
  15. Lewensvaardighede 2
  16. Lewensvaardighede PSW 1
  17. SW 1
  18. SW 2
  19. SS Summary 1, SS 2
  20. LO 1
  21. NW & Tegnologie
  22. Math Term 1, work
  23. Math Term 2, work
  24. Math Term 3
  25. Math Term 4Work
  26. Gr 4 NS & Tech June
  27. Gr 4 Eng HL June
  28. Afr EAT Junie Gr 4
  29. Maths Gr 4 June
  30. History June Gr 4
  31. Gr 4 Geography June
  32. Wiskunde Hersieningsgids
  33. Wiskunde 1
  34. Wiskunde 2
  35. Wiskunde LitNet Junie
  36. Wiskunde (met memo)
  37. Wiskunde LitNet
  38. Wiskunde 3de Kwartaal
  39. Wiskunde LitNet 2016
  40. Voorbeelde van opsommings
  41. Meervoude opsomming
  42. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  43. ANA/JNA
  44. ANA FAL 2012
  45. ANA FAL 2013
  46. JNA HT Afr.
  47. NW Werkstukke (Gids met inligting)
  48. NW Kwartaal 1
  49. NS & Tech
  50. NW Sept.
  51. Skeppende Kunste 2
  52. Maths Term 1
  53. Creative Arts T3
  54. Skeppende Kunste Kwartaal 4
  55. Math Assessments
  56. Verskeie
  57. Verskeidenheid
  58. History Gr 4 Nov
  59. Gr 4 Nov Maths
  60. Afr EAT Nov Gr. 4
  61. Eng Language Gr 4 Nov
  62. Common Exams: Maths

Graad 5

  1. Grade 5 FAL Baseline
  2. Grade 5 FAL Marking Guideline
  3. Grade 5 HL Baseline Memorandum
  4. Grade 5 HL Baseline Assessment
  5. Wiskunde
  6. Wiskunde Hersieningsgids
  7. Wiskunde LitNet 1
  8. Wiskunde LitNet
  9. Basislyn Wiskunde / Baseline Maths
  10. Wiskunde 1
  11. Wiskunde 2
  12. Wiskunde vraestel
  13. Wiskunde 3de Kwartaal
  14. Wiskunde Oefentoets
  15. AHA Wiskunde 4
  16. Afrikaans HT
  17. Voorbeelde van opsommings
  18. Geography June Gr 5
  19. Eng June Gr 5
  20. Afr Gr 5 Junie
  21. Maths June Gr 5
  22. NS & Tech Gr 5 June
  23. History June Gr 5
  24. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  25. ANA/JNA
  26. Engels FAL
  27. ANA Gr.5 Math
  28. ANA FAL
  29. NS & Tech
  30. Mathematics
  31. Maths T1
  32. Assessments
  33. SW FAT K1
  34. PSW FAT K1
  35. Creative Arts T3
  36. Skeppende Kunste K3 
  37. Verskeie
  38. Verskeidenheid
  39. History Gr 5 Nov
  40. Eng Nov Gr 5
  41. Afr EAT Gr 5 Nov
  42. Maths Paper 2 Nov Gr 5
  43. NS & Tech Gr 5 Nov
  44. Common Exams: Maths

Graad 6

  1. Afrikaans HT
  2. Afrikaans Oefentoets
  3. Grade 6 HL Baseline Assessment
  4. Grade 6 HL Marking Guideline
  5. Grade 6 FAL Baseline
  6. Grade 6 FAL Marking Guideline
  7. Wiskunde Hersieningsgids
  8. Baseline Maths / Basislyn Wiskunde
  9. Grade 6 Provincial Exams June/Junie
  10. Wiskunde 1
  11. Wiskunde 2
  12. Wiskunde Litnet
  13. Wiskunde
  14. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  15. ANA/JNA
  16. Lewensvaardighede (PSW)
  17. Comprehension Grade 6/7
  18. FAL Grade 6/7
  19. English First Additional Language
  20. English FAL June
  21. Geography Gr 6 June
  22. Eng HL Gr 6 June
  23. Afr Gr 6 Junie
  24. Maths Gr 6 June
  25. NS Gr 6 June
  26. History Gr 6 June
  27. NW Gids en Inligting
  28. NS & Tech
  29. NW & Tegnologie
  30. Mathematics
  31. Maths T1
  32. Wisk K1
  33. Assessments
  34. Visuele Kuns
  35. Skeppende Kunste K2
  36. Skeppende Kunste K4
  37. Verskeie
  38. Verskeidenheid
  39. History Gr 6 Nov
  40. Gr 6 Geography Nov
  41. Eng HL P2 Gr 6 Nov
  42. Afr EAT V2 Gr 6 Nov
  43. Maths Gr 6 Nov
  44. Maths Paper 2 Gr 6 Nov
  45. Common Exams: Maths
  46. 2017-GRADE-6-AFR-HL-P2-QP
  47. 2017-GRADE-6-AFR-HL-P3-QP
  48. 2017-GRADE-6-AFR-L_SKILL-QP
  49. 2017-GRADE-6-AFR-MATHS-QP
  50. 2017-GRADE-6-AFR-NS-TECH-QP
  51. 2017-GRADE-6-AFR-SS-GEO-QP_1
  52. 2017-GRADE-6-AFR-SS-HIS-QP
  53. 2017-GRADE-6-EFAL-P2-QP
  54. 2017-GRADE-6-EFAL-P3-QP
  55. 2017-GRADE-6-ENG-HL-P2-QP
  56. 2017-GRADE-6-ENG-HL-P3-QP
  57. 2017-GRADE-6-ENG-L_SKILLS-QP
  58. 2017-GRADE-6-ENG-MATHS-QP
  59. 2017-GRADE-6-AFAL-P2-QP
  60. 2017-GRADE-6-AFAL-P3-QP
  61. 2017-GRADE-6-ENG-NS-TECH-QP
  62. 2017-GRADE-6-ENG-SS-HIS-QP
  63. 2017-GRADE-6-ENG-SS-GEO-QP

Graad 7

  1. Tegnologie – Senior Fase (les en toets)
  2. Grade 7 HL Baseline Assessment
  3. Grade 7 HL Marking Guideline
  4. Grade 7 FAL Baseline
  5. Grade 7 FAL Marking Guideline
  6. Baseline Maths / Basislyn Wiskunde 
  7. NW
  8. EBW
  9. FAL Grade 6/7
  10. Comprehension Grade 6/7
  11. English
  12. Afrikaans HT
  13. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  14. Afrikaans HT
  15. Wiskunde Hersieningsgids
  16. LitNet Wiskunde Junie
  17. June Math 
  18. Geography June Gr 7
  19. EMS June Gr 7
  20. LO June Gr 7
  21. History June 2017
  22. Tech June 2017
  23. NS June 2017
  24. Maths June 2017
  25. Afr EAT Junie 2017
  26. Eng HL June 2017
  27. Carine Mocke Afrikaans Vraestel 2 Junie 2018 (Memo)
  28. Afrikaans Vraestel 3 Junie 2018 (Carine MockeMemo
  29. Aardrykskunde-Graad7-Junie-Jacques-Horne (Memo)
  30. Wiskunde 2
  31. Wiskunde 1
  32. Graad 7:  Afrikaans
  33. Verskeie
  34. Jacques_Horne_Vraestel_Kw_3_Geskiedenis_graad7_1 (Memo)
  35. Verskeidenheid
  36. Math Assessment T2
  37. Math Assessment T3
  38. Eng FAL P2 Nov Gr 7
  39. Afr FAL Nov Gr 7
  40. Maths Nov Gr 7
  41. History Nov Gr 7
  42. Geography Nov Gr 7
  43. NS Nov Gr 7 Tech Nov Gr 7
  44. EMS Nov Gr 7
  45. Common Exams: Maths
  46. Dalview AFR GR 7 NOV 2017
  47. Dalview WISK 1 GR 7 NOV 2017
  48. Dalview WISK 2 GR 7 NOV 2017
  49. Afrikaans-HT Warmbad Nov
  50. Engels-EAT Nov. Warmbad
  51. Wiskunde-2 Okt Warmbad
  52. Dalview Vraestel TEG Junie en Nov. eksamen
  53. NW GR 7 NOV 2017
  54. Gr 7 NW Eksamen vraestel November Afdeling A
  55. Gr 7 NW Eksamen vraestel November Afdeling B
  56. Grade 7

Hoërskool

  1. Verskeie – Graad 7+
  2. Verskeie vakke 
  3. Verskeie vakke Grade 8 – 12
  4. Velerlei vakke Grade 8 – 12
  5. PNHS Verskeie vakke Grade 8 – 12
  6. Dinamika Grade 8 – 12
  7. Voorbeeld vraestelle
  8. NS Olympiad – 2013 Grade 7 – 9
  9. NS Olympiad – 2014 Grade 7 – 9
  10. NS Olympiad – 2016 Grade 7 – 9
  11. Graad 8 tot 12 Vraestelle (voorbeelde en notas)
  12. Maths Common Exams: Grade 8, Grade 9
  13. Verskeie: Graad 8 – 12
  14. Graad 8:  Afrikaans
  15. Graad 8:  Kuns en Kultuur
  16. Graad 8 Junie 1
  17. Graad 8 Junie 2
  18. Graad 8 Nov. 1
  19. Graad 8 Nov. 2
  20. Graad 8 Nov. 1
  21. Grade 8 Assessments
  22. Grade 8 T2
  23. Grade 8 T3
  24. Hoërskool
  25. Toerisme Afdeling A Vrae
  26. Toerisme Afdeling B Vrae
  27. Toerisme Afdeling C Vrae
  28. Toerisme Afdeling D Vrae
  29. Toerisme Afdeling E Vrae
  30. Graad 8 Wiskunde (Junie)
  31. Graad 7-12 Verskeie
  32. Graad 8 – 12 (Velerlei)
  33. Hoërskool vraestelle – vele vakke
  34. Graad 8:  Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  35. Hoërskool Strand Vraestelle
  36. EFAL: Graad 8+
  37. Paul Roos Graad 8 HT
  38. Verskeie vraestelle
  39. Kingswood Graad 8, 9, 11, 12 Afr.
  40. Afr HT Gr. 9_vraestel 2_Nov 2015 eksamen Suurlemoen…
  41. Graad 9 HS Stellenbosch Afr.
  42. Graad 9 (verskeie)
  43. Grade 9 Math T2 
  44. Grade 9 Math T3
  45. Graad 9 NW
  46. Graad 9 NW
  47. Graad 9:  Afrikaans, Engels…(verskeie)
  48. Graad 9: Wiskunde Junie
  49. Graad 9:  Wiskunde
  50. Graad 9:  Afrikaans
  51. Graad 9: Vivlia Afr.
  52. Graad 9:  ANA/JNA
  53. Graad 10 – 12 studiegidse
  54. Graad 10:  Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  55. Graad 10 en 11: Verskeie
  56. Graad 10 Wisk. Junie 1 en 2
  57. Graad 10 Wisk. Nov 1 en 2
  58. Graad 10 Wisk. Nov. 1 en 2
  59. Graad 10 Wiskunde Nov. 1
  60. Graad 10 Wiskunde Nov. 1
  61. Graad 10 Wiskunde Nov. 2
  62. Graad 10 RTT Nov. 1 Prakties
  63. Graad 10 Rekenaartoepassingstegnologie Nov. 2
  64. Graad 11 RTT Nov. Prakties
  65. Graad 11 Wisk. Junie 1, bl. 2, bl. 3
  66. Graad 11 Wisk. Junie Vraestel 2 A en B
  67. Graad 11 Wisk. Nov. 1
  68. Graad 11 Wisk. Nov. 2
  69. Graad 11 Wisk. Nov. 2
  70. Graad 11 Wisk. Nov. 1
  71. Graad 11 Wisk. Nov. 2
  72. Graad 11 RTT Nov. 2
  73. Graad 11: Verskeie
  74. Graad 11 EAT…Suurlemoen
  75. Graad 11: Afrikaans
  76. Graad 11: EAT 1
  77. Graad 11: EAT 2
  78. Graad 11: EAT 3
  79. Verskeie (ouer) departementele vraestelle

Graad 12:

  1. November 2019
  2. Mei/Junie 2019
  3. November 2018
  4. Mei/Junie 2018
  5. Graad 12
  6. Februarie / Maart
  7. Graad 12 HL 1 Nov.    (Memo)
  8. Graad 12 HL 2
  9. FAL 1 Nov.  (Memo)
  10. FAL 2 Nov. (Memo)
  11. FAL 3 Nov.
  12. SAL 1 Maart (Memo)
  13. SAL 2 Maart (Memo)
  14. Graad 12 Nov. SAL 1 (Memo)
  15. Graad 12 Nov. SAL 2 (Memo)
  16. Nog SAL
  17. Nog FAL
  18. Afrikaans Huistaal 1 Maart (Memo)
  19. Afrikaans HT 2 Maart (Memo)
  20. Afrikaans HT 3 Maart (Memo)
  21. Ander Afrikaans HT
  22. Afrikaans EAT 1 Maart (Memo)
  23. Afrikaans EAT 2 Maart (Memo)
  24. Afrikaans EAT 3 Maart (Memo)
  25. Afrikaans Eerste Addisionele Taal 1 Nov. (Memo)
  26. Afrikaans EAT 2 Nov. (Memo)
  27. Afrikaans EAT 3 Nov. (Memo)
  28. Nog Afrikaans FAL
  29. Verskeie vakke
  30. Verskillende vraestelle
  31. Verskeie (ouer) departementele vraestelle
  32. Menigte Engelse vraestelle HL
  33. Menigte Engelse vraestelle FAL
  34. Menigte Engelse vraestelle SAL
  35. Menigte Afrikaanse vraestelle HT
  36. Menigte Afrikaanse vraestelle EAT
  37. Menigte Afrikaanse vraestelle TAT
  38. Ander Graad 12 Vakke

Sien ook die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” of “vraestelle” gemerk is. 

Nog JNA/ANA-vraestelle.

Tik ook “boodskap”, “studiemetodes” of “eksamen” by die bruin soekblokkie in…

vraestelle assesserings

leer

4 Kommentaar


eksamentyd1

Goeie studiegewoontes.

onthou b en d

7 Kommentaar


b en d voorbeeld

Vorm die “als reg” (“okay“) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar.  Wat hoor jy eerste? b.  b staan eerste.  Wat hoor jy laaste? d.  d staan laaste.

Naamkaartjies Deskplates
b en d tafelblad
b-en-d

This slideshow requires JavaScript.

Druk b-en-d uit.  Trek die b in blou na of skeur-en-plak stukkies om daarop te plak.  Gebruik donkergroen of donkerblou vir die d.

Loer ook na die meer omvattende beskrywing van die b en d idees.

b & d muurkaarte

groen

2 Kommentaar


 

This slideshow requires JavaScript.

 

Maak kompos vir die skooltuin op die skoolgrond deur die kinders bewus te maak van herwinning.  Plaas twee (of meer) dromme plek-plek op die skoolgrond sodat die kinders met die projek kan help.  Lamineer Drom etikette of verf die dromme om hiermee te help.

  • Hark die herfsblarebymekaar.
  • Maak die skool se geute skoon en gebruik die verrottende slik.
  • Versamel
    • Koffiereste (gebruik)
    • Papier en gebruikte papierprodukte
    • Papierhouers, karton (gebruik/skoon)
    • Oorskietkos (veral skille, stronke, broodkorsies, ens.)
    • Servette

herwinskool1

1 – 8 Junie

1 Kommentaar


This slideshow requires JavaScript.

Dis eersdaags Kinder Beskermingsweek en dié tyd van die jaar word aan bewusmakingsveldtogte geskenk.

Sien ook noodnommer.

Eet gesond

Lewer kommentaar


16 MeiGesonde eetgewoontes.

 

Graad 1

6 Kommentaar


This slideshow requires JavaScript.

“ANA” Jaarlikse Nasionale Assessering

83 Kommentaar


Hiermee skakels na voorbeeldvraestelle vir die ANA/JNA-toetse:

2015 Vertaalde opsies – Graad 4, 5, 6, 7, 8, 9

2012 Vraestelle en Memo’s:

Huistaal:

Graad 1 (2012), Stel 3

Grade 1 (2012, Engels), Stel 3

Graad 2 (2012)

Grade 2 (2012, Engels), Stel 3

Graad 3 (2012), Stel 3

Grade 3 (2012, Engels), Stel 3

Graad 4 (2012)

Grade 4 FAL (2012)

Grade 4 HL (2012)

Grade 5 (2012)

Graad 5 EAT (2012)

Graad 5 (2012)

Grade 5 FAL (2012)

Graad 6 (2012)

Grade 6 (2012)

Graad 9 (2012)

Grade 9 (2012)

Wiskunde:

Graad 1 (2012), Stel 3

Grade 1 (2012)

Graad 2 (2012)

Grade 2 (2012)

Graad 3 (2012)

Grade 3 (2012)

Wat die vraestel mag bevat…

2013 Vraestelle en memo’s

Graad 1 (2013)  Taal en Wiskunde

Grade 1 (2013) HL

Graad 2 (2013)  Taal en Wiskunde

Grade 2 (2013) HL and Maths

Graad 3 (2013) Taal en Wiskunde

Graad 4 (2013) Taal en Wiskunde

Grade 4 (2013) HL and Maths

Graad 5 (2013) Taal en Wiskunde

Graad 5 EAT (2013)

Grade 5 HL (2013) and Maths

Graad 6 (2013) Taal en Wiskunde

Grade 6 HL (2013)

2014 Vraestelle en memo’s

Graad 1 Taal en Wiskunde

Grade 1 HL and Maths

Graad 2 Taal en Wiskunde

Grade 2 HL and Maths

Graad 3 Taal en Wiskunde

Grade 3 HL and Maths

Graad 4 (2014) Taal en Wiskunde

Grade 4 HL and Maths

Graad 5 (2014) Taal en Wiskunde

Grade 5 HL and Maths

Graad 6 (2014) Taal en Wiskunde

Grade 6 HL and Maths

Graad 9 (2014) Taal en Wiskunde

Grade 9 HL and Maths

2015 Riglyne

Graad 1 Afrikaans Huistaal

Graad 1 Wiskunde

Graad 2 Afrikaans Huistaal

Graad 2 Wiskunde

Graad 3 Afrikaans Huistaal

Graad 3 Wiskunde

Graad 4 Afrikaans Huistaal

Graad 4 Wiskunde

Graad 5 Afrikaans Huistaal

Graad 5 Wiskunde

Graad 6 Afrikaans Huistaal

Graad 6 Wiskunde

Graad 7 Afrikaans Huistaal

Graad 7 Wiskunde

Graad 8 Afrikaans Huistaal

Graad 8 Wiskunde

Graad 9 Afrikaans Huistaal

Graad 9 Wiskunde

Handleiding (Engels)

Navorsing

Daar is nog vraestelle in ander tale en grade beskikbaar.  Loer gerus hier en na die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” gemerk is.  Indien jy eksamenvraestelle en toetse in gedagte het, loer hier.

Older Entries Newer Entries