Tik gerus soekterme soos Hulpmiddels, Gratis Leesboeke, KABV, Werkboeke, Flitskaarte, Klanke, Sigwoorde… by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees en voorbeelde.
Meer GRATIS idees is hier in MyKlaskamer.com beskikbaar. Loer na die inhoudsopgawe aan die regterkant en tik gerus soekterme soos die volgende by die soekblokkie aan die regterkant vir verskeie idees in:
Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook na die “Drukbare Bladsye”- en “Produkte“-hofies.
Klaskamer Dekor: Temas: ‘n Verjaarsdagkalender, Vlaggies, Kalenderwoorde (dae, maande en 31 syfers) in flitskaartvorm…soms ‘n bietjie meer 😉
Sien ook die Produkte-blad, Drukbare Bladsye-hofie of tik soekterme soos “wiskunde huiswerk, voor en na, halveer, meer en minder, verdubbel, breuke, Hoe laat is dit, geld, klanke, hersien, sinne en paragrawe, leestekens, weer, Kersfees, pasella…spelwoorde, woordsoek, Engels, sigwoord, flitskaart…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in om meer idees hier in My Klaskamer te kry.
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is.
hulpmiddels
muurkaart
naamkaart
eerste dag
ken mekaar
boek oortrek
klanke
abc uitspraak
alfabet
sigwoord
dubbelklank
tweeklank
drieklank
klanksamevloeiings
hersien
meervoud
verkleinwoord
leestekens
flits
oefen self
e klink soos i (be-, ge-, ver-…)
f en v
omkering
b en d
woordeinde (-d/-t)
woordsoort
paragrawe
tydsvorm
lees
komponente
rym
rympies
stories
leesreeks
biblioteek
boeke dag
boeke nag
fondsinsameling
liedjies
e-boek
toeps
apps
inklusiewe onderwys
wiskunde huiswerk
woordsom
geld
breuke
voor en na
meer en minder
Hoe laat is dit? (tyd)
vorms
patroon
patrone
handspier
skrif
skryf
lopende skrif
abc skryf
knip
skryf stadig
potloodgreep
ogies
oog
oogsorg
VMI
visuele
ouditiewe
taal ontwikkeling
woordeskat
Graad R
skoolgereed
Graad 1
voorskool
posisie
middellynkruising
links en regs
spiertonus
tuis idees
tuis oefen
speel-speel
Engels
vraestel
studietegniek
JNA / ANA
CAPS
Daar is heelwat tema’s* en ander idees ook beskikbaar. Vra gerus 😉
*Bv. Suid-Afrika, wildtuin, troeteldier, plaasdier, beroepe, dokter, lente, somer, herfs, winter, weer, liggaam, skelet, higiëne, gesonde mond, die see, grond, herwin, water, groen, insekte…Kersfees, Paasfees…
Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal. Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel. Die inskrywings oor vraestelle en e-boekeis aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander het en die adresse nie meer geldig is nie. Indien julle besig is met die voorbereiding vir die assesserings-/eksamentydperk, loer gerus na die gratis vraestelle, studiemetodes en ou JNA-/ANA-toetse.
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is.
hulpmiddels
muurkaart
naamkaart
eerste dag
klanke
abc uitspraak
alfabet
sigwoord
dubbelklank
tweeklank
drieklank
klanksamevloeiings
hersien
meervoud
verkleinwoord
leestekens
flits
oefen self
e klink soos i (be-, ge-, ver-…)
f en v
omkering
b en d
woordeinde (-d/-t)
woordsoort
tydsvorm
lees
komponente
rym
rympies
stories
leesreeks
biblioteek
boeke dag
boeke nag
fondsinsameling
liedjies
e-boek
toeps
apps
inklusiewe onderwys
wiskunde huiswerk
woordsom
geld
breuke
voor en na
meer en minder
Hoe laat is dit? (tyd)
vorms
patroon
patrone
handspier
skrif
skryf
lopende skrif
abc skryf
knip
skryf stadig
potloodgreep
ogies
oog
oogsorg
VMI
visuele
ouditiewe
taal ontwikkeling
woordeskat
Graad R
Graad 1
voorskool
posisie
middellynkruising
links en regs
spiertonus
tuis idees
tuis oefen
speel-speel
Engels
vraestel
studietegniek
JNA / ANA
CAPS
Daar is heelwat tema’s* en ander idees ook beskikbaar. Vra gerus 😉
*Bv. Suid-Afrika, wildtuin, troeteldier, plaasdier, beroepe, dokter, lente, somer, herfs, winter, weer, liggaam, skelet, higiëne, gesonde mond, die see, grond, herwin, water, groen…
Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is ook in Engels beskikbaar.
Kleurvolle klanke muurkaarte (ideaal vir die Grondslagfase-klaskamer) in Afrikaans en Engels, is as ‘n pakket beskikbaar.
Indien jy dit as skrif- of kleikaarte verkies, is daar kleurvolle kaarte in beide tale beskikbaar. Soortgelyke prente (bv. a is vir appel) is in ‘n meer gevorderde Klankhersieningsboekie (vir die enkelklanke én klinkerkombinasies) beskikbaar – in Engels en Afrikaans onderskeidelik.
Die Enorme Klanke Mengelmoeskardoes dek die enkel-, dubbel-, twee- en drieklankgidse, asook kleurvolle geïllustreerde flitskaarte – ‘n bietjie meer as 400 bladsye in totaal.
Tik gerus soekterme soos Hulpmiddels, Graad R, Graad 1, Eerste Dag, Naamkaartjies, Dekor, Teacha…by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees.
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is.
hulpmiddels
muurkaart
naamkaart
eerste dag
klanke
abc uitspraak
alfabet
sigwoord
dubbelklank
tweeklank
drieklank
klanksamevloeiings
hersien
meervoud
verkleinwoord
leestekens
flits
oefen self
e klink soos i (be-, ge-, ver-…)
f en v
omkering
b en d
woordeinde (-d/-t)
woordsoort
tydsvorm
lees
komponente
rym
rympies
stories
leesreeks
biblioteek
boeke dag
boeke nag
fondsinsameling
liedjies
e-boek
toeps
apps
inklusiewe onderwys
wiskunde huiswerk
woordsom
geld
breuke
voor en na
meer en minder
Hoe laat is dit? (tyd)
vorms
patroon
patrone
handspier
skrif
skryf
lopende skrif
abc skryf
knip
skryf stadig
potloodgreep
ogies
oog
oogsorg
VMI
visuele
ouditiewe
taal ontwikkeling
woordeskat
Graad R
Graad 1
posisie
middellynkruising
links en regs
spiertonus
tuis idees
tuis oefen
speel-speel
Engels
vraestel
studietegniek
JNA / ANA
CAPS
Daar is heelwat tema’s en ander idees ook beskikbaar. Vra gerus 😉
Koekeloer, kies, klik, koop en druk uit. Ek het vele navrae ontvang. Laat weet gerus indien daar nog onsekerheid is 😉 Kyk na die naam onderaan die produk en tik dit op Teacha se soekspasie in.
Ons het ‘n ou lêertipe foto-album opgeknip en kaartjies daarin geplaas. Die outjies soek dan die letter/klank teen die muur, neem ‘n kaartjie, skryf die woord neer en bring dit terug. Hou kaartjies van verskillende kleure in die sakkie of bring meer as een sakkie onder elke letter/klank aan (vir die onderskeie tale).
‘n Aanpassing op die woordmuur: Ons het ou kartonvouers/-lêers in die helfte geknip, die enkelklank voorop geplak en ‘n woordelys binne-in. Dit gaan nou oor ‘n toutjie gehang word sodat die outjies die letter-/klankkaart kan afhaal om die woord op te soek.
Gee vir elkeen sy/haar eie woordeboek – om woorde aan te vul soos nodig. Beskerm die bladsye in ‘n flip file. Hulle kan die woordmuur se woorde hierin oorskryf en die “woordeboek” vir langer as ‘n jaar gebruik.
‘n Permanente woordmuur:
Druk sigwoorde (én ander flitskaarte) uit, lamineer en plak dit om die hoogste gedeeltes van die klasmure of hang dit aan ‘n draad dwars oor die klas.
Druk die flitskaarte vir dubbel-, twee- en drieklanke uit en plak dit onder elke soort se muurkaart as ‘n vinnige verwysingsbron. Indien die muurspasie beperk is, kan ‘n mens hierdie velle ook in die flip file liaseer.
‘n Woordhospitaal:
Lamineer ‘n groot, rooi vel en skryf kwelwoorde daarop neer (witbordveselpen). Gewone boekplastiek of ‘n lêersakkie werk ook goed. Die kinders teken dié woorde in hul eie woordeboeke/-lyste aan. Sodra die outjies dit reg kan spel, kan ‘n mens die woorde afvee (ontslaan).
Skrifvelle:
Plaas skrifvelle in ‘n flip file om na te trek as deel van die huiswerk of intervensie. Gebruik verkieslik ‘n dun, witbordveselpen.
Plaas ‘n natrekvel onder ‘n dik, plastiek tafeldoek in die Geletterdheidshoekie – vir outjies wat ekstra skrifoefeninge wil doen.
Skuif jy jaarliks van klas tot klas of het jy nie kans om te verf nie? Meet die lengte en breedte van ‘n muur, koop lap van jou keuse en dun plankies (selfs paletplankies). Rol die rand van die lap oor die plankie en kram (kramgeweer) of kap die plankie teen die borand van die muur vas. Steek jou muurprente met spelde vas of gebruik klitsgras (velcro). Hang ‘n dik plastiek doek – as ‘n impromptu witbord.
‘n Mens hoef nie aanvanklik alles te lamineer nie. Beskerm dit in lêersakkies of met boekplastiek totdat die geldsake beter lyk. Flitskaarte kan met breë, kleurlose kleeflint beskerm word.
Tik gerus soekterme soos “hulpmiddels”, “weer”, “robotkaart”, “tuis idees”…by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
Klik hier onder om deur die prente te blaai. Meer besonderhede en prente is by die skakels onderaan elkeen beskikbaar.
Runel het vir my foto’s van haar kinders se huiswerkkamer gestuur. Dit is waar hulle elke dag ‘n spesifieke tydjie inruim om aandag aan die dag se huiswerk te skenk en om saam te leer. Dit is baie belangrik om ‘n spesifieke hoekie in die huis te kry waar kinders hul huiswerk kan doen. Maak seker dat die tafel genoeg (verkieslik natuurlike) lig kry en dat daar nie steurnisse soos ‘n televisie is nie. Ek en Runel het so ‘n bietjie gesels oor al die idees wat ‘n mens vir die klaskamer tuis (huiswerk hoekie) kan gebruik. Die gedagte is om sakpas apparaat te maak wat jou nie bankrot sal maak nie.
Ek het gewonder of Runel nie gaan moeilikheid kry met al die wondergom teen die mure nie.‘n Mens kan ‘n slootjiekaart probeer.Ons gebruik gewoonlik ‘n een kleurige karton, waarop plastiek gevou word om rakkies / slootjies te maak.Ek rol die hele rolletjie (boek oortrek plastiek) oop en kram die een breedte vas.Dan vou jy ‘n lus en kram dit op die kante vas.Die proses word herhaal totdat die plastiek óf die karton se lengte op is.Jy kan dalk ‘n ou papboks op sy las oopmaak en oopvou hiervoor.Knip net die flappies af.As jy die kaart klaar het, kan jy ‘n ou hanger aan die bopunt vas maak en die hanger aan ‘n hak, vensterknip of agter die deur ophang.Nou kan jy die flitskaarte in die slootjies sit en skoon hou agter die plastiek.Sodra die Graad eentjie begin sinne bou, kan die sinne binne-in die slootjies gebou en uitgestal word. (Dan kan daar later by pappa gespog word.)
‘n Ander “bewaringsgedagte” is om ‘n rol breë, deursigtige kleeflint (amper soos dié waarmee kartondose geseël word) by die supermark te koop (kos so R5 – R8).Nou hoef jy net die regte lengtes te knip om jou flitskaarte oor te trek.Weereens hou die flitskaarte langer en maak dit makliker skoon.
Al die flitskaarte of woorde kan ‘n ‘n lêer of in ou venstertjiekoeverte gestoor word vir jonger boeties en sussies of om later hersien te word. (Dan kom daar darem iets positiefs uit die orige koeverte!) ‘n Mens kan altyd later terug gaan na die argief vir ‘n lekker vasvra speletjie.
Runel vertel dat hulle klanke op die muur skryf en dan later mag aflek (gekleurde versiersuiker, suiker of sout werk goed). ‘n Groot stuk plastiek teen die muur kan die lekker lek oefeninge minder moeite te maak. ‘n Mens kan die plastiek net skoonvee met ‘n lappie. Gewone oortrekplastiek of ‘n plastiek tafeldoek (die dunnetjies is in verskillende kleure by die piekniek afdeling van supermarkte verkrygbaar) behoort lig genoeg te wees om op te plak. Die plastiek kan ook as ‘n skryfbord gebruik word as jy met ‘n witbord veselpen daarop skryf. Vee ekstra lekker skoon met ‘n dettollappie.
Saterdag-oggend was daar ‘n insetsel op Nigella se kookprogram oor koekies bak.Dalk kan ‘n mens klanke uit koekiedeeg rol of sny.Die kinders kan dit dan met gekleurde versiersel versier en later eet. Sny byvoorbeeld ‘n “p” en verf dit pienk of pers, ‘n “r” kan rooi geverf word en “g” geel of groen. Hierdie aktiwiteit integreer sommer die proe-, voel- en sien-aspekte! (…en natuurlik die heerlike reuk van vars gebak…)
Stuur asseblief julle idees. Dis lekker om te sien hoe kreatief ‘n mens kan wees…
Tik gerus soekterme soos “klanke, abc, uitspraak, skryf, skrif, dubbelklank, tweeklank, drieklank, klanksamevloeiing, flits, sigwoord, syfer, vorm, wiskunde huiswerk, hulpmiddels, Teacha…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees.
Woorde